Kommentaar

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Nicole Newman 2016-09-02 Thanks for this Liv! For the longest time, people have never really asked me 'are you coloured' they always assumed it because of my skin colour, but as soon as I spoke, they verified these assumptions as truth instead of listening to my truth. Furthermor

Boekresensie: Fragmente uit die Odusseia van Homeros, vertaal deur Cas Vos

Cas Vos 2016-09-02 Ek kan nie anders nie. Ek moet reageer op Chris van der Merwe se resensie van my vertaling van die Odusseia. Ek doen dit nie soos Paul Auster aan JM Coetzee in hulle briefwisseling skryf nie. Al het ek simpatie met en begrip vir Auster se siening van somm

Mense agter boeke: Leana Lategan, Museumgeesteswetenskaplike by NALN

Gustaf Claassens 2016-09-02 'n Kultuur-historiese kunsskat in die hartjie van Bloemfontein, 'n klipgooi van die Appèlhof wat mens laat glo hy is 'n soort "ouboet" wat 'n wakende ogie hou oor een van 'n handjie vol instellings en taal hier aan die Suidpunt van Afrika. NALN is in ter

Waardegedrewe skole die antwoord op die hare-herrie

Marius 2016-09-02 Dankie Jaco - Baie insiggewend en moet verpligte leesstof wees vir alle skoolhoofde en beheerliggame. Dit is goed om waardes te preek, maar dit is van baie meer opvoedkundige waarde om deur voorbeeld daardie waardes wat jy preek uit te leef. Geen waardes

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Riaan 2016-09-02 Ek stem saam Reusedwerg. Wat is die punt van Jaco se gerammel?

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Lua 2016-09-02 Nu dai isi move livy vani rive os mense wati nog check van hule colouredness ni moet n slag lup sit en dink want deesdae kry djy mosi wit bruinmense wat dink die son skyn onne hule voetsole uit but eks coloured en proud oorit danki dat djy mense se gedagt

Plavei ons die pad na WW3?

Chris Marnewick SC 2016-09-02 So waar, maar noem ons sogenaamde liberale (polities-korrekte) vriende dat g'n vrou dit durf waag om in Arabiese lande 'n bikini op die strand te dra nie? Hypocrisy is the currency of the politically correct. En ek meen dat "liberale denkers" maar net

Blankes sal Suid-Afrika gedwonge moet verlaat aldus Mnr De Klerk

Reusedwerg 2016-09-02 Beste FC. Dit is verbasend dat die man nog enigsins in die pers aangehaal word of daar oor hom en sy trawante gepraat word. Hy/hulle was/is net marionette in die groot drama wat aan die afspeel is. Almal sal nou sê dat ek paranoies is of aan spookteori

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Reusedwerg 2016-09-02 Jaco, jou punt is?

Plavei ons die pad na WW3?

Henning Janse van Vuuren 2016-09-02 Die Franse appèlhof se besluit om die verbod op die dra van ’n burkini op te hef is ’n bittersoet oorwinning vir demokrasie – ironies genoeg word onderdrukking daarmee in stand gehou. Die burkini-draer het nie werklik die keuse om ’n bikini te dr

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Pyrrho 2016-09-02 Hierdie stuk herinner my aan James Joyce se bekende uitdrukking "modern man has an epidermis rather than a soul".

Plavei ons die pad na WW3?

Chris Marnewick SC 2016-09-01 Die kultuur van "political correctness" laat twee uitsonderings toe; Christene, wat maar gewillig die ander wang draai, en wit Suid-Afrikaners, wat met die lat van apartheid gekasty mag word, tot in die derde of vierde geslag. Die probleem met "politic

Regsalmanak: Putatiewe noodweer

Chris Marnewick SC 2016-09-01 Inderdaad. Daar was al so baie soortgelyke sake dat die beginsels maar selde in die hofverslae bepreek word. In die 1970s reeds is hierdie soort sake "afgepleit" na strafbare manslag toe. Rudi Visagie is nie eers aangekla nie omdat die owerhede aanvaar he

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

A le Roux 2016-09-01 Ek het dit geniet om te lees. Hou aan skryf?

Einstein-kompetisie: Wenners

Lianda 2016-09-01 Welgedaan! Die lof kom die jeug toe. Elke wenner se goeie, duidelike, Afrikaans was lekker en maklik om te lees en te verstaan waarmee hulle, hulle self besig hou.

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Sarie 2016-09-01 Mooi geskryf. Die Vrydag na Wayde se oorwinning stop ons by Vanrhynsdorp-petrolstasie en die petroljoggies het aanmekaar gebabbel oor Wayde. Jy kon die trots op hul gesigte sien - bloed is dikker as water.

Plavei ons die pad na WW3?

Henning Janse van Vuuren 2016-09-01 Die burkini is nie in Frankryk verban nie.

Onderhoud met Chris Karsten oor Die respektabele Meneer Hartslief

Johan 2016-09-01 Wanneer is daar 'n nuwe boek op die rak van Chris Karsten?

Boekresensie: Fragmente uit die Odusseia van Homeros, vertaal deur Cas Vos

Louis Pienaar 2016-09-01 Chris van der Merwe se resensie verdien aandag. Sowel positief as negatief. Hy het baie moeite met sy resensie gedoen, veral oor die navorsing wat die vertaling voorafgaan. Sy vergelyking tussen Vos en Van Rensburg se vertalings is egter eensydig. Geen wi

Triangel voor het Afrikaans in Gent

Guido van den Berg 2016-09-01 Niet alleen het Afrikaans staat onder druk, ook het Nederlands. Natuurlijk minder dan het Afrikaans, maar op de Nederlandse universiteiten worden de colleges voor Masterstudenten steeds meer uitsluitend in het Engels gegeven. Op zaterdagmiddag 29 oktober

Waardegedrewe skole die antwoord op die hare-herrie

Annamagriet de Wet 2016-09-01 Goed gesê!

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Jackie van der Merwe 2016-09-01 My seun sukkel geweldig op skool. Hy is in gr8 KHS Klerksdorp. Enige hulpmiddels?

Erfenis van dikkoppigheid

CM 2016-09-01 Jan Rap: Ek laat jou liefs onkundig. Jy het geen verpligting om verstandig te raak nie.

In die gesig gevat

CM 2016-09-01 F C Boot: Dit lyk asof jy in die gesig gevat is. Eintlik het ek niks met jou uit te waai nie.

In die gesig gevat

F C Boot 2016-09-01 Nou het jy ook geen benul van wat snert is nie,want as jy het sou jy nie sulke snert geskryf het nie.

Verlore lekkerte

CM 2016-09-01 Kennis en logika is nodig. Gaan gerus verby.

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Jan van der Merwe 2016-09-01 Hi David . Thanks for your response. Jou insette gee geloofwaardigheid aan die Master Jack storie. Die sin ...." no hard feelings if I never come back, Master Jack " ... het vir my altyd 'n hartseer impuls gegee op 'n baie great song! Mag die lied sy g

Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden

Beatrice 2016-08-31 Elkeen is geregtig op sy eie opinie Ek is spyt ek het geld gemors op die boek. Absoluut oppervlakkig. En ek is nie so eng nie want Fifty Shades of Grey het ek al drie boeke geniet. Die boek is pleinweg kommin, platvloers en goedkoop!

Afrikaans is in gevaar

Angus 2016-08-31 Lewende tale is gedurig besig om te verander; as dit nie gebeur nie, sterf hulle uit.

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Greta Bester 2016-08-31 Dis nou oulik.Ons bly hier in Swartvlei langsaan die time share ... Wonder of dit deur 4 Jack's en Jill gestig is?

Op die stel van Op die Spel

Johan Beukes 2016-08-31 Stem in tot die bepalings en voorwaardes.

Erfenis van dikkoppigheid

Jan Rap 2016-08-31 CM, natuurlik hoef ek nie te lees nie maar dis tog my morele plig om jou te verhoed om die pad byster, en/of onsin kwyt, te raak.

Triangel voor het Afrikaans in Gent

Sarie Swanepoel 2016-08-31 https://ujcontent.uj.ac.za/vital/access/manager/Repository/uj:11448 Sou graag via n akademiese instelling in Nederland n PhD in hierdie studie wou voltooi met die ondersoek na rasvorme in sosiale media.

Op soek na ’n boek

Ronel 2016-08-31 Ek is opsoek na die boek van The Louws of Louwvliet.

Filmresensie: Modder en bloed

Tim 2016-08-31 Behalwe dat Arende baie meer gebalanseerd was en nie soos hierdie film 'n pure propagandastuk is nie. Dit is juis fiksie maar die historiese agtergrond is so verdraai dat dit die hele fliek belaglik maak. Arende was meer subtiel en gepas.

Fokusberoep: Onderwyseres

Juan 2016-08-31 Ek wil vanaf die jaar 2017 onderwys grondslagfase studeer, maar ek wil dit deur die pos studeer terwyl ek werk.

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

Anneke Barnard 2016-08-31 Almal vra maar kry geen antwoord nie.

Opwindende nuus oor 'n nuwe exoplaneet

Panda 2016-08-31 Beste Angus, Ja — ek het die storie ook gehoor. Sy kon egter nie ‘n enkele bewys lewer om haar aanspraak te bevestig nie. Ek reken die hele storie kom maar uit haar verbeelding en is uit die duim gesuig. Maar jy moet tog maar versigtig wees in daardi

Uit die argief: Hare verskrik

jasmine 2016-08-31 ek kom oorspronkilik van die kaap, maar het van 6 in pretoria gebly, ek is nou al 27. ek het krullerige hare, wat ek nie kan hanteer nie. so ek straighten dit elke week sodat ek maar soos iets kan lyk, my vriende van n ander kleur, se altyd dat my natuurl

Verlore lekkerte

Angus 2016-08-31 Hemel en hel is religieuse konstruksies en bestaan net in die menslike verbeelding.
Top