Kommentaar

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Gustaf Claassens 2016-08-31 Raymond, dis die regte ding om te doen. Verskille stimuleer debat en gesprek en as jy 'n standpunt het wat jy kan motiveer en in glo sal ek dit uiteraard respekteer. Dis veel beter as om net cliches te gebruik soos "skaam" ensomeer. Groetnis.

Verlore lekkerte

Jaco Fourie 2016-08-31 Trienie Lank laas van jou verneem. Goed om jou weer op dreef te sien. Jy mis die punt geheel en al. My respons gaan nie oor die aantal wat kere die woorde gehenna; sheol of hades in die Bybel voorkom nie, of die OPINIES (geen feite) van geleerdes,

Verlore lekkerte

CM 2016-08-31 Trienie: Kry gerus vir jou nog 'n boek.

Erfenis van dikkoppigheid

CM 2016-08-31 Jan Rap: Jy is nie verplig om te lees nie.

Erfenis van dikkoppigheid

CM 2016-08-31 Jan Rap: Moet ek jou dan onkundig laat?

Verlore lekkerte

Trienie 2016-08-31 Nee man, Jaco. Waar het jy gehoor die hel is in 'n onbekende gebied in die hemelruim? Jou posisie daarvan spreek van onkunde. Volgens die opinie van die Hebreeuse en Griekse geleerdes kom "Sheol" 65 keer in die Ou Testament voor en "Hades" 11 keer in die

Verslag oor kopieregwetgewing aan lede by PEN Afrikaans se AJV op 20 Augustus 2016

P Roos 2016-08-31 Dis mos absurd: "Die wetsontwerp in sy oorspronklike formaat maak dit moontlik vir die staat om die eiendom van skrywers se intellektuele goedere vir homself op te eis sonder vergoeding aan skrywers." ... Wat van die intellektuele eiendom van oorsese

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

P Roos 2016-08-31 Soos al meer staatsfunksies disfunksioneel raak, ontstaan daar private inisiatiewe om die gapings te vul. Ek kan my kwalik voorstel dat duur fakulteite so vining sal privatiseer, maar die basiese vakke sal wel daardie paadjie volg. Centurion Akademie i

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Charl vd BERGH 2016-08-30 Ek’s deur die bank tot Bestuurder, self opleiding ook gedoen - ALLES IN ENGELS -het Afrikaans gepraat in opleiding. Ek’s nog steeds AFRIKAANS tot nou op pensieon in Tuinroete vir 23jr, en ek praat orals net AFRIKAANS plus as ek by ’n pub aankom met

RSG se Briewe van Antoniem

Jan Rap 2016-08-30 Nes jy daar sê Boerseun.

Treurmares by RSG

Jan Rap 2016-08-30 Of 'n purse?

Opwindende nuus oor 'n nuwe exoplaneet

Angus 2016-08-30 Beste Panda, Die ontdekking van die planeet, Proxima b, laat my sommer groot skrik. Ek besoek die Natalse binneland dikwels, en daar, in die omgewing van Mooirivier, het ek gehoor van ʼn ene Elizabeth Klarer (1910-1994). Sy is eintlik wêreldbekend as d

Agterpaaie

Christine Louw 2016-08-30 Juliana jy verstom my elke keer van nuuts af met jou gevoelvolle beskrywings van alledaagse situasies - kan nie wag vir jou volgende boek!

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

Monique 2016-08-30 Is daar al amptelike wenners?

Verslag oor kopieregwetgewing aan lede by PEN Afrikaans se AJV op 20 Augustus 2016

Ponti Venter 2016-08-30 Dis 'n totale skelmstuk - skrywers verdien amper niks. Wat nodig is dat boeke wat opvoedkundig gebruik gaan word van belasting vry te stel.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

jolanie 2016-08-30 weet iemand waar ek kan wiskunde geletterdheid vreastelle en memos kry ni asb latw weet my dis vir graad 12

Erfenis van dikkoppigheid

Jan Rap 2016-08-30 Waak net teen meerderwaardigheid CM; die wat jou sienings nie deel nie is nie Untermenschen nie.

Boekresensie: Fragmente uit die Odusseia van Homeros, vertaal deur Cas Vos

Pyrrho 2016-08-30 Chris, uitstekende resensie wat getuig van 'n noukeurige lees van die teks. So 'n teks moet 'n mens in sy volle meesterskap aanpak, anders doen jy jouself as leser in. Die van Rensburg vertaling kan gerus oorweeg word vir heruitgawe.

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Raymond van Diemel 2016-08-30 Gustaf, ek stel eersdaags my kant van die saak. Onderwys bly 'n brandpunt.

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Jean Joubert 2016-08-30 Een van die voorbeelde waaroor Raymond hom skaam is seker 'n frase soos: "moet aanvaar word dat Afrikaans op ons kampusse uitgeroei gaan word." Enige persoon wat aanvaar dat Afrikaans op alle kampusse uitgeroei gaan word is ongrondwetlik, ondemokraties

Opwindende nuus oor 'n nuwe exoplaneet

Panda 2016-08-30 Hallo Louis, Jy’s heeltemal reg. Ek het gister (29/08) ‘n regstelling geplaas wat blyk nog steeds nie korrek is nie. Ek probeer weer. Met ‘n lj = 9.4607 x 10^12 km en Proxima se afstand 4,243 lj en Jupiter se afstand 4.838 x 10^8 km. en die ruimtet

In die gesig gevat

CM 2016-08-30 Beste Angus Dit is 'n algemene verskynsel. Die veredeling van snert. Groete CM

SkugterDigter

Elaine 2016-08-30 Sjoe ... baie mooi geskryf.

VF+ nou uitgedien?

Jaco Fourie 2016-08-30 Reusedwerg Jammer ek gee nou eers kommentaar op wat jy hierbo geskryf het. Soos ek jou lees, is jou persoonlike siening mbt die Afrikaner: "ek vertrou nie die hedendaagse Afrikaner nie....die is vandag dun gesaai." Alhoewel ek met jou verskil, is

VF+ nou uitgedien?

Jaco Fourie 2016-08-30 Boerseun Wie reg of verkeerd was mbt die vorige bedeling is vandag nie ter sake, en waaraan vandag niks gedoen kan word nie. Wat is jou aanbevole voorstelle vir jou volksgenote se probleme van vandag?

Verlore lekkerte

Jaco Fourie 2016-08-30 CM Begrippe van hemel en hel!? Die Bybel het vele te sê oor menslike gedrag; kleredrag; lengte en skeer van hare en baard; seksuele gedrag, wanneer jy seks mag en nie mag geniet nie; wat jy mag en nie mag eet nie; met wie jy mag en nie mag gemeenskapl

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Gustaf Claassens 2016-08-30 Janneman, jou stuk het note gekry en met die legende David Marks se verrassende toetrede self is dit kompleet soos 'n nuwe liedjie wat weer die lig sien ... met die pragtigste lirieke, in literatuurterme. Om te boks met nostalgie bring dikwels onverwagte

Fokusberoep: Akteur en regisseur

milison 2016-08-29 Wat doen ek om 'n akteur te word?

Opwindende nuus oor 'n nuwe exoplaneet

Louis de Villiers 2016-08-29 Hallo Panda Is jy seker dat 'n reis met huidige tegnologie so lank soos 1,7 miljoen jaar sal neem om Proxima te bereik? Ek dink ek het iewers gelees dat, teen die spoed wat die Voyager-tuie beweeg, dit sowat 24 000 jaar sal duur. Groete Louis

Besigheidstudies-vraestelle: November 2011

Matt 2016-08-29 Graad 10 -12 vorige vrystaat en gauteng besigheidstudies vraestelle.

Verlore lekkerte

Jan Rap 2016-08-29 CM is reg maar die mense 'maak' dit nie hel nie; dit IS hel op aarde so gemaak deur die mense se leiers. Houtwerkgereedskap raak al hoe duurder hoe meer die rand val en, skraap jy geld bymekaar en koop een dan't hy nog 'n tweepuntprop ook. Dit sal hemel

'n Clanwilliam-psalm

Ekize 2016-08-29 Pragtig gekunsteleer! Het naweek in Clanwilliam gekuier vir die eerste keer. Kon myself vind in jou gedig. Dankie.

Treffers uit die snippermandjie

Jan Rap 2016-08-29 Dis nou kwaai FC! Dankie.

Opwindende nuus oor 'n nuwe exoplaneet

Jan Rap 2016-08-29 Baie interessant! Dankie.

Fotokompetisie: "Ons praat Afrikaans; diverse mense – een taal"

Annina van Niekerk 2016-08-29 Ek wil graag inskryf vir hierdie kompetisie. Stuur asb vir my die nodige inskrywingsvorm asook die ' model release form' . *** Inskryfbesonderhede is in die artikel onder "Hoe om in te skryf". Groete.

Die Ding

Hugo Steenkamp 2016-08-29 Wow! Ek is skoon uitasem uit na die stukkie leesstof. Dankie, dit was boeiend. Dink meeste van die tyd is dit ons wat onsself jaag.

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Gustaf Claassens 2016-08-29 Wat spesifiek is dit wat Raymond "ontstel' en waaroor hy homself so "skaam?" My indruk is dat hierdie inset van Wiechers 'n opregte poging en bydrae is tot die debat rondom Universiteite en taalkwessies in ons land. Ook dat dit 'n toekomsgerigte stuk is w

SkugterDigter

Hugo Steenkamp 2016-08-29 Pragtig!

Treurmares by RSG

Angus 2016-08-29 Of wat van 'n kaartbortboks?

laat woorde die laaste sê hê

Carina Stander 2016-08-29 Baie dankie, Samuel. Jou gejubel word van harte waardeer.
Top