Kommentaar

Opwindende nuus oor 'n nuwe exoplaneet

Panda 2016-08-29 Regstelling: Reistyd na Proxima b sal darem net meer as 80 000 jaar duur en nie 1,7 miljoen jaar nie. Dis nog maar altyd baie lank. Groete Panda

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Johannes Comestor 2016-08-29 Die agteruitgang van Unisa het op 1 Januarie 1994 'n aanvang geneem toe afgewyk is van die beleid om dosente suiwer op grond van akademiese bekwaamheid aan te stel en te bevorder. Transformasie, oftewel etnisiteit, geslag en ANC-gedienstigheid, is hoër a

Erfenis van dikkoppigheid

F C Boot 2016-08-29 Die voortbestaan van bedremmelde wesens word verseker deur hul bedenksels van sondes. so sê CM -wel as die skoen jou pas trek dit aan CM

Verlore lekkerte

F C Boot 2016-08-29 C M Van al die onsinnighede wat jy al kwytgeraak het is hierdie die grootste.Moenie begrippe gebruik as jy nie weet wat dit beteken nie.

PEN Afrikaans: Bestuurder se verslag en vooruitskouing 2016

francois verster 2016-08-29 Die kwessie rondom identiteit en Afrikaans is werklik 'n spilpunt ja. Deel in gemeenskaplike sake is noodsaaklik, anders is een nasionaliteit in die breër sin in elk geval ook 'n hersenskim. Ek stem ook saam dat nie net sal akademiese aftakeling, want di

Verlore lekkerte

CM 2016-08-29 F C Boot Jy besef klaarblyklik dat jou onsin ontwyk moet word. Daar is 'n diepgewortelde smartvratery en 'n redelose oortuiging dat mense aspris van gebreke gemaak is sodat hulle kan ly.

Die Ding

Pierre 2016-08-29 Baie dankie. Ek het maar rondgespeel met idees hier.

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Franco Scheffer 2016-08-28 Baie goeie artikel Marinus. Sonder 'n baie eerlike en objektiewe kyk na die probleem deur die mense wat iets daaraan kan doen sal die meeste van die SA universiteite dieselfde pad gaan as universiteite soos Makere. Ek was 'n paar jaar gelede daar en kon n

Verlore lekkerte

F C Boot 2016-08-28 CM 'n Ou wat so baie te sê het oor 'hemel' en 'hel' behoort dit self sonder geweldige insig te kan uitwerk.

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Jan Ackerman 2016-08-28 Daar moet tog geluister word na wat hierdie man sê. Kom ons help Akademia om die rol te vervul in die bekwaammaking van ons jeug.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Rita Nagel 2016-08-28 Dear Angus It is never about a church or a congregation. It is all about a person's personal relationship with God and according to His written Word. To the genuine God will show Himself genuine, and to the crooked God will show Himself crooked. So the

Ken jy verslawing meneer?

CM 2016-08-28 Hennie Fritz Baie dankie. Die "beskermers van ons sedes en die ridders van ons redding" moet besef dat dit nou moontlik is om die "neus-teen-die-olifanthol-groepies" en"randhoenders" te leer dat verpiepte sondaars volwaardige verstandige mense kan

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Anna 2016-08-27 Twee aanmerkings: Eerstens: Die probleem is egter nou dat studente op meestersvlak gediend moet wees met onbevoegde promotors. Wat doen 'n mens daaraan, al is die mini-tesis in Engels. Tweedens: Daar is "êrens" persone wat sillabusse opstel wat regti

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Jeffson Arends 2016-08-27 Ek is opsoek na n natuurwetenskap graad 6 2015 vraestel,maar kry nie.Dit help my baie met die eksamen.

Mense agter boeke: Jaco Botha gesels met oud-uitgewer Danie Botha

Louis Nell 2016-08-27 Lekker om jou lewe te lees Danie. Ek onthou ook met 'n glimlag die dae van Homeros en Brandt Vermeer

Filmresensie: Captain Fantastic

Marietjie Luyt 2016-08-27 'n Baie lekker fliek vir mense met leftie-sentimente: het lekker gelag vir die gesin se viering van Noam Chomsky-dag, byvoorbeeld. Dit was ook wonderlik om die tonele te sien wat waarskynlik in die Cascades in die Pacific North-West geskiet is. Werklik pa

Programma: Week van de Afrikaanse roman 2016

Chrisna Beuke-Muir 2016-08-27 Is daar 'n groep mense wat uit Suid-Afrika gaan om die geleentheid by te woon. Ek sou graag so 'n geleentheid wou bywoon (dit is vanjaar my Sabbatsjaar) en dit sal lekker wees om dit nie alleen te doen nie.

US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief

Koos Reyneke 2016-08-27 Breyten Ek kry skaam oor ek vandag eers jou antwoord en kosbare woorde sien, en ook heel toevallig terwyl ek stoei en sukkel om op facebook of êrens weer op die internet te kom. Noem my asb Koos. Ek sal báie geëerd wees en voel om deur so 'n groot Af

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Magda van Lelyveld 2016-08-27 Een groot vraag: Waarheen gaan voornemende Afrikaanse studente vir verdere onderrig in hulle taal?

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Marelize 2016-08-27 David, Thank you for your comment. It sheds more light and is definitely the best to hear it "uit die perd se bek". It always amazes me how little people read and then comment ... What I find interesting is your statement that most songwriters d

Die Ding

Carma Shaw 2016-08-27 Hierdie kortverhaal is 'n treffer, Pierre. Dit het my geboei van begin tot einde. Welgedaan.

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Raymond 2016-08-26 Ek kon niks daaruit leer nie.

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Raymond 2016-08-26 Prof, ek het met pyn en skaamte u artikel gelees. Ons gun u die rus.

Midlands Literary Festival: Programme

DARRYL DAVID 2016-08-26 Ekskuus ek moes Soweto Boekefees die week tevore organiseer. Weens logistiese redes moes ek dan twee feeste oor twee weke organiseer. Sal nie weer gebeur nie. Darryl David

Logiese liefde (en ander gedigte)

Lize-Marie le Roux 2016-08-26 Hey julle, ek is Lize-Marie le Roux 'n Liedjieskrywer en sangeres, Ek is al uit idees uit vir liedjies, is daar enige iemand wat belang sal stel om vir my 'n paar gediggies te stuur, ek wil nie gedigte maar net vat nie, netnou word ek beboet lol ... As ju

Treurmares by RSG

Reusedwerg 2016-08-26 Wat is 'n poepeller nou weer in Ingels?

VF+ nou uitgedien?

Boerseun 2016-08-26 Die VF is in 1994 in sonde gebore en ontvang na geheime onderhandelinge vanaf ten minste 1993 met die ANC/SAKP. Die VF was net 'n werktuig om weerstandbiedende en behoudende Boere na die Kommunis se verkiesing te lei en om sodoende legimiteit aan die NP

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Elza Lorenz 2016-08-26 Uitmuntende oorsig oor die huidige stand van sake - dankie!

RSG se Briewe van Antoniem

Boerseun 2016-08-26 Jan Rap - jy slaan die spyker op sy kop. RSG stel in elk geval net Afrikaner-liberaliste en kripvreters aan. Almal His Masters Voice. Geen balans om die behoudende Afrikaner ook 'n stem te gee nie. Tog so ironies dat hierdie selfde kripvreters deur hul

Regsalmanak: Die verskyningsvorme van opset

F C Boot 2016-08-26 As 'n mens http://www.sahistory.org.za/topic/political-executions-south-africa-apartheid-government-1961-1989 aktiveer word daar beweer in die derde paragraaf dat: "While illegal executions were common, the focus of this feature is on those who were sente

Leë wit ruimtes en die politiek van nostalgie

Herman Lategan 2016-08-26 Hierdie is 'n uitstekende stuk. Die tipe essay wat in die New Yorker sou kon verskyn. Well done. Nog.

Vryheid van spraak II

Mandika 2016-08-26 Waarom is die wet deurgevoeg en watse impak het dit op die regering verleën?

Hoe om kroeshare straight te kry

Marthe McLoud 2016-08-26 Baie mooi geskryf. Ek het die storie baie geniet.

PEN Afrikaans: Bestuurder se verslag en vooruitskouing 2016

Philip Spies 2016-08-26 `n Raakvat oorsig Danie. Jy het die kernspitsvrae rondom taal goed verwoord. Maar die hef-aan is voor in die pad!

Die Letterkundige Laboratorium van die Universiteit van Stellenbosch (1960-1984)
2000

Marius Swart 2016-08-26 'n Gedeelte van my opmerking is misgeplak, jammer! Ek het ook gesê dit alles sou jy kon vra "met die oog op 'n oorsig oor die 15 jaar sedert hierdie een verskyn het".

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Louis Fourie 2016-08-26 Dankie Jan en David, julle het baie vrae uit die verlede beantwoord. David ons wil jou op 'n verhoog sien en meer van jou hoor.

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

LitNet 2016-08-26 Hallo Salome, dankie vir jou opmerking. Ons het ongelukkig nie nou wetenskapvraestelle beskikbaar nie, maar voeg so gereeld moontlik wenke en nog meer vraestelle by waarvoor ons toestemming verkry. Hou asseblief LitNet se skoleblad dop, groete, Naomi Meye

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-08-26 Hallo Dean, ons het ongelukkig nie graad 6-vraestelle vir SW beskikbaar nie, maar sal nuwe wenke en hulpmiddels byvoeg soos wat ons dit kan organiseer. Maak gerus gebruik van hierdie wiskundevraestelle hierbo. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

In die gesig gevat

Angus 2016-08-26 Beste CM, Dis te betwyfel of onkunde, onjuisthede en blatante geliegery bevorderlik is vir die verstand. Groete, Angus
Top