Kommentaar

In die gesig gevat

F C Boot 2016-08-26 Beste Angus Jy skryf: "Aan jou is daar nie salf te smeer nie. Ek het al male sonder tal gesê ek verwerp nie Jesus Christus nie. Hy is ʼn interessante karakter in ʼn mitologiese verhaal wat al eeue bestaan." Enigiemand wat so iets skryf is 'n verwerper

In die gesig gevat

CM 2016-08-26 Beste Angus Dit maak eintlik nie saak waar mense vandaan kom nie. Wat nou belangrik is, is dat hulle hul verstand moet gebruik. Groete CM

Regsalmanak: Die verskyningsvorme van opset

Chris Marnewick SC 2016-08-26 Drie punte: 1. Ek het destyds die rekord van die Harris saak in die Hertzog Seminaarkamer op Potch gelees. 'n Prof Wolff van Wits het hard probeer om vir Harris as kranksinnig voor te stel, maar die doelgerigtheid en geslepenheid waarmee Harris te werk

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Juanita 2016-08-26 Ek het iewers gelees dat die liedjie gaan oor Dr HF Verwoerd. Dankie vir die artikel. Die betekenis van die liedjie uit die perd se bek.

In die gesig gevat

Angus 2016-08-26 Beste FC Boot, Aan jou is daar nie salf te smeer nie. Ek het al male sonder tal gesê ek verwerp nie Jesus Christus nie. Hy is ʼn interessante karakter in ʼn mitologiese verhaal wat al eeue bestaan. Sover my kennis strek, het evolusie geen nut nie, beha

In die gesig gevat

Angus 2016-08-25 Beste Jan, Jy weet net so goed as ek, ek is nie by magte om aan jou die evolusieteorie te verduidelik nie. Ek stel voor ʼn BSc met Dierkunde en Plantkunde as hoofvak, sal alreeds ʼn goeie begin wees. Dan moet jy Charles Darwin se “Origin of Species’

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Bernie Wentzel 2016-08-25 Ja in die sestigerjare is popmusiek, die duiwel, dwelms, dans, sondagkoerante, kernbomme, kommuniste en watter ander onheilighede nie nog alles nie meestal gesien as nare tekens van die eindtye so ek kan my wel indink dat iemand, êrens in Alberton of Tou

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Alrina 2016-08-25 My man is vyf maande terug oorlede. Sy gewese vrou het lank terug tydens die skeiding haar deel van sy pensioen by Eskom ontvang. Hy het egter nog al die jare aan haar persoonlik moes onderhoud betaal en medies verskaf. Sy het 'n goeie werk en inkomste. M

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Frans Strydom 2016-08-25 Dankie, die storie geniet. Interessant beslis.

Die Letterkundige Laboratorium van die Universiteit van Stellenbosch (1960-1984)
2000

Marius Swart 2016-08-25 Baie dankie, JLM! 'n Lekker uiteensetting. In aansluitg by jou slot behoort dit genoem te word dat Marlene van Niekerk natuurlik sedert die vroeë jare 2000 skeppende skryfkunde in ongeveer dieselfde formaat aan derdejaarstudente in die vak Afrikaans en N

Die Ding

daphne barkhuizen 2016-08-25 Ek het saam die emosies gevoel. Welgedaan Pierre.

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Francois Friend 2016-08-25 Ag dankie Jan. Luister nou al die afgelope paar maande aan en af Piet Botha se nuwe CD met die liedjie op en wou al hoeveel keer gaan soek wie/wat Master Jack nou eintlik was. Nou weet ek thanx.

Mediese navraag: Wie kan help?

Arloma Fourie 2016-08-25 Ek wil net weet di dr se my kleinkind het n rounded shape heart en sy sagte plekkie op sy koppie is nog ni toe ni hu is 2jr oud enige iemand met so ondervinding?

Treurmares by RSG

Angus 2016-08-25 Beste Jan, Ongeag wat die mense ook al praat, die woord Japannees en sy verwante verbuigings word met 'n dubbel-n in Afrikaans geskryf. Ek het 'n foto van 'n vliegtuig geneem met daardie ding daarvoor wat jy 'n lugskroef noem, en dit vir 14 Afrikaanssp

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Leon de Vries 2016-08-25 Wonderlik gedelf/gemyn in die verlede.

Breyten Breytenbach (1939–2024)

Everline van Dyk 2016-08-25 'n Volledige en interessante aanbieding. Ek het gelees en gelees en kon nog voortgaan. Het nog van altyd af 'n spesiale hartsband met Breyten - nie net vanweë sy poësie nie, maar omdat ons albei in 1939 gebore is en in September verjaar.

Engels se ontwikkeling

F C Boot 2016-08-25 Beste Tiens Pretorius Aangesien niemand nog jou vraag beantwoord die volgende: Ek kon die volgende vind op die internet: https://nl.wikipedia.org/wiki/Daalder In Encyclopedia Britannica verskyn die volgende inskrywing: Dollar. https://www.britannica

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Charles Viljoen 2016-08-25 Dankie Jan van der Merwe vir jou speurwerk en opskryf van die verhaal ... moet sê vir my ook 'n juweel! Probeer om die vertolking van Jennifer Ferguson in die hande te kry en luister daarna ... 'n absolute beautiful song ... gek daarna!

Het Afrikaanse liedjies hierdie studente gehelp om Afrikaans beter te kon uitspreek?

Sanet du Plessis 2016-08-25 Baie interessant! Ek volg 'n soortgelyke metode met my Afrikaans New Language studente. Dit is 'n tweede addisionele taalkursus. Ek stel die studente bloot aan kultuur-aspekte soos koeksisters, melktert en biltong. Ons het ook 'n dag wat ons tydens kl

Engels se ontwikkeling

Jan Rap 2016-08-25 Die oumense het gepraat van 'riksdalers'.

Engels se ontwikkeling

Jan Rap 2016-08-25 Vanaf 'rijksdaalder'.

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Louw Ferreira 2016-08-25 Fantastiese storie ,baie dankie. Daai musiek is brandhout vir die ouderdom.

Verlore lekkerte

CM 2016-08-25 F C Boot: Openbaar asseblief jou geweldige insig.

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

David Marks 2016-08-25 Jan JP thank you... I'm flattered & honoured to have that MJ story out there. Although some of it is news to me. It's not important - I like the stories as they are - but to keep the record straight (pun intended) as it were & because I am learning about

Treurmares by RSG

Jan Rap 2016-08-25 . . . en Engels is verarm daardeur. Moet ons in die vuur spring as die Engelse daarin spring?

In die gesig gevat

Jan Rap 2016-08-25 Beste Angus Jy sê ek verstaan nog steeds nie die evolusieteorie of enige wetenskaplike teorie nie. Ek gee jou gelyk daar, so verduidelik asseblief aan my die evolusieteorie. Jy sê ook as die oogpister vir my 'n probleem is moet ek nie sommer my eie ge

Foto's: BoekeJol en FilmRol 2016

Izak de Vries 2016-08-24 Wonderlik, Naomi. Soos gewoonlik!

Treurmares by RSG

Jan Rap 2016-08-24 Beste Angus Japannees is die taal wat die Japanners praat, ook genoem die Japannese. Jare gelede, toe ek so 5 of 6 was, het ek my tannies 'antie' genoem seker oor ek 'n paar Engelse niggies gehad het. Ek het sedertdien uitgevind 'tannie' is die kor

Engels se ontwikkeling

Jan Rap 2016-08-24 Jy het nogal 'n sin vir humor.

Midlands Literary Festival: Programme

Brigitta Simpson 2016-08-24 Dit lyk interessant, maar waarom dit so laat bekend maak?

Onderhoud: Anna Emm oor Die storieverteller se boek

marianne 2016-08-24 Beterder en beterder! Uitstekende onderhoud.

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Peter Boshoff 2016-08-24 Snaaks genoeg, ek het gehoor dat "Master Jack" een of ander dwelmmiddel was. Weet nie waar ek daaraan gekom het nie, maar dit was ten minste 30 jaar gelede.

Onderhoud: Anna Emm oor Die storieverteller se boek

Anna Emm 2016-08-24 Baie dankie Litnet en Naomi Meyer vir hierdie mooi artikel.

Engels se ontwikkeling

Tiens Pretorius 2016-08-24 Oom Jan, Waar kom die woord "daalder" vandaan? Tiens

Leë wit ruimtes en die politiek van nostalgie

Hannetjie Viljoen 2016-08-24 In 'n mate stem ek saam met die kommentaar hier bo!Ek het egter deurgeworstel en verstaan die probleme en uitdagings waarvoor die hedendaagse Afrikaanse skrywer te staan kom! Waaroor en vir wie moet hy in Afrikaans skryf? Ek hou niks van die sogenaamde s

Leë wit ruimtes en die politiek van nostalgie

Heinrich Matthee 2016-08-24 'n Uitstekende verkenning van die temas wat jy noem. Mens wag graag op jou boek(e).

Leë wit ruimtes en die politiek van nostalgie

Marianne de Jong 2016-08-24 Dis 'n essay, nie 'n betoog wat op argumente staatmaak nie. Dit dink na terwyl dit praat en dit werk met assosiatiewe ruimte, soos 'n kreatiewe skrywer met ruimte sou werk.

Verlore lekkerte

F C Boot 2016-08-24 CM Weereens 'n bewys dat jy geen benul het van die begrippe 'hemel' of 'hel' nie.

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Mike Ryan 2016-08-24 This is a very interesting article because I always thought that Master Jack was a song about the Lord (God).

Leë wit ruimtes en die politiek van nostalgie

Pyrrho 2016-08-24 Dit verbaas my dat 'n outeur wat so 'n indrukwekkende skryfbeurs ontvang het, so onsamehangend en onnodig uitgerekte stuk skryf. Dit kon 'n beter stuk gewees het as hy die helfte van die ruimte gebruik het om een of twee punte meer duidelik uiteen te gesi
Top