Kommentaar

"Beautiful in Beaufort-Wes": Koos en Kannetjie Kombuis skryf oor twee kante van 'n saak

Louise 2016-08-18 Ek glo dinge sal nou uitgesorteer word vir almal in die musiekbedryf.

Ommietafel: Afrikaans is nie die “issue” nie

Hanno Visagie 2016-08-18 Hoekom "issue" en nie "kwessie" nie? Onkunde of domastrantheid?

Ommietafel: Afrikaans is nie die “issue” nie

Hanno Visagie 2016-08-18 “Om soos AfriForum by studente se klasse by die Universiteit Stellenbosch in te storm” om vas te stel hoeveel Afrikaans en Engels daar gepraat word, is volgens hom oordrewe aktivisme. Watter polities korrekte twak.

In ie gees van ie volk se stem!

Hugo Steenkamp 2016-08-18 Amen!

"Beautiful in Beaufort-Wes": Koos en Kannetjie Kombuis skryf oor twee kante van 'n saak

Johann van der Watt 2016-08-18 'n Knap uiteensetting deur Koos en Kannetjie! Dankie.

Die moeras van armoede

Johannes Comestor 2016-08-18 Lloyd gee wittes die skuld vir bruines se gemarginaliseerdheid. Maar waarom nie ook skuld aan swartes toeskryf vir wat die afgelope meer as twee dekades met bruines gebeur nie?

Ommietafel: Afrikaans is nie die “issue” nie

Johannes Comestor 2016-08-18 Dit grief my dat daar van "issue" pleks van "kwessie" gepraat word. 'n Mens sou dink dat die Afrikaanse Taalmuseum en -momument heilige plekke vir Afrikaanssprekendes is en dat 'n mens daar eerder van Standaardafrikaans as die mengeltaal Kaaps sal hoor. A

In die gesig gevat

F C Boot 2016-08-18 Beste Angus Die Russiese rewolusie was 'n stryd van verdruktes teen die verdrukkers."Peace ,land and bread'. My vraag dus, aan watter kant staan jy?

"Beautiful in Beaufort-Wes": Koos en Kannetjie Kombuis skryf oor twee kante van 'n saak

Eleanor 2016-08-18 Ek dink soms is daar persoonlike vetes wat niks met iets regstegnies te doene het nie.

Einstein-kompetisie: Kortlys

Joos 2016-08-18 Lia Bester klink blink!

Boekresensie: Huilboek deur Ryk Hattingh

Herman Lategan 2016-08-18 Goed geskryfde resensie. Dankie. Boek op my lys.

"Beautiful in Beaufort-Wes": Koos en Kannetjie Kombuis skryf oor twee kante van 'n saak

Paul C Venter 2016-08-17 Ek verstaan nie hoekom val die komponis die performer aan nie, hy moet tog sy geld uit die record company kry - of was daar die een of ander persoonlike deal?

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

Deon 2016-08-17 Johan, ek dink jy mis die doel ... Dis juis veronderstel om die "akademiese" toeganklik te maak vir Jan Alleman. Buitendien, hoe sou 'n mens die kennis wat mense GEBRUIK in die publieke sfeer aanbied op 'n manier wat meer verteerbaar/meer toeganklik i

In ie gees van ie volk se stem!

steven moloisana-Lottering 2016-08-17 Goed gesê. Stunning rubriek.

In ie gees van ie volk se stem!

steven moloisana-Lottering 2016-08-17 Lekker nanna vitel ha.

"Lied vir die renoster" deur Ollie Olwagen

Rudi Kuschke 2016-08-17 Dit is 'n baie mooi liedjie.

"Beautiful in Beaufort-Wes": Koos en Kannetjie Kombuis skryf oor twee kante van 'n saak

Riana 2016-08-17 Die vraag ontstaan nou: het Gert die nodige registrasies gedoen? En indien hy het, het Theuns die nodige toestemming gevra? Ek is baie nuuskierig hieroor en sal graag wil weet. As iemand weet, vertel asb.

Alles, ek inkluis, is vry

Pieter 2016-08-17 Ek het 'n dokument gelees wat 'n heel ander prentjie skets van die man wat maar kon gebly het op Robbeneiland.

Uitnodiging: Bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks

Sandra Pretorius 2016-08-17 Fantastiese nuus! Sy is sonder twyfel die briljantste lewende Afrikaanse digter. Kan nie wag om dit te koop nie.

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 3 deser

Jan Rap 2016-08-17 Kla-kous, ek glo nie hulle is so naïef om werklik te dink dit gaan goed met die Afrikaner nie. Hulle het nie die morele moed om te erken die keiser is kaal nie en moet dus maar voortgaan met die charade.

RSG se Briewe van Antoniem

Jan Rap 2016-08-17 George, teen 1969, drie jaar na Verwoerd se sluipmoord, het die NP al so ver afgewyk van sy beleid dat hy skoon 'n ander party was. Jy kan maar sê hy was gekaap deur die PFP en, baie slim, is die naam NP behou sodat die groot gros kiesers onbewustelik

In die gesig gevat

Jan Rap 2016-08-17 Beste Angus Jy verstaan nie - ek het nooit gevra wat die parasiet gemaak het nie. Ek sê, aangesien die mier miljoene jare voor die skaap op aarde was is die parasiet wat beide as gasheer het moeilik, baie moeilik, te verklaar deur natuurlik seleksie. J

In die gesig gevat

Angus 2016-08-17 Beste FC Boot, By die lees van 'n letterkundige werk, met die doel miskien om kritiek daaroor uit te spreek, "staan" die leser nooit aan 'n "kant" nie want dan is sy beoordeling subjektief. Dit help nie om maar net ʼn aanhaling neer te plak en te sê:

RSG se Briewe van Antoniem

Reusedwerg 2016-08-17 Daar is nie 'n persoon wat erger is as 'n ou wat ophou rook het nie. Vra my, ek is een van hulle. Ek is plein ongeskik as iemand in my geweste rook. Die ontgogeldes is die volgende naas grootste pyne in die nek. Waar kom hulle vandaan? Ek sal nooit vergee

Onderhoud: Hein Willemse oor Adam Small, Nathan Trantraal, velkleur en dekonstruksie

Jan Deloof 2016-08-17 Het valt mij altijd opnieuw op hoe gelijklopend de evolutie van het 'Vlaams' en het 'Afrikaaps' is. De West-Vlaamse mensen in mijn hoek van het Nederlandse taalgebied hadden precies hetzelfde verlangen en dezelfde schroom tegenover het 'Algemeen Beschaaf

In die gesig gevat

F C Boot 2016-08-17 Ai Angus Aan watter kant staan jy in die satire van die Russiese rewolusie? And so: "The animals destroy all whips, nose rings, reins, and all other instruments that have been used to suppress them. The same day the animals celebrate their victory with

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Juliana de Beer 2016-08-17 Wat 'n skreiende neersien op maatskaplike werkers. Let wel die korrekte benaming is "maatskaplike werker" en nie die anglisitiese "sosiale werker" nie.

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 3 deser

kla-kous 2016-08-17 Ek verstom my dat mense kan dink dat dit goed gaan met Afrikaners. Ek vermoed hulle het gevestigde belange in die hoofstroombedeling.

Onderhoud: Hein Willemse oor Adam Small, Nathan Trantraal, velkleur en dekonstruksie

Botti 2016-08-16 Prof Willemse is 'n merkwaardige individu.

In die gesig gevat

Angus 2016-08-16 Beste FC Boot, Jammer, my fout! Ek was onder die indruk dat jy Animal Farm verstaan. Groete, Angus

Soek 'n ander planeet

Jan Rap 2016-08-16 Bravo Pieter!

RSG se Briewe van Antoniem

Jan Rap 2016-08-16 Reusedwerg Soos jy sê, wanneer jy dinge bevraagteken 'leef jy nie saam met die tye nie' en is jy besig om 'te kla en te sanik'. Daar is egter niemand wat so kla en sanik soos die ontgogeldes wat hulle ontgogeling probeer wegsteek deur aanhoudend die ka

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

Ruan 2016-08-16 Het iemand al gehoor oor die wenners?

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

James 2016-08-16 Ek is in graad 10 maar daar is baie kind wiskunde nie kan doen nie

Koalisievorming: Wen ten alle koste, of is daar nog plek vir beginsels?

Kerneels Breytenbach, Voorsitter PEN Afrikaans 2016-08-16 PEN Afrikaans tree op volgens die mandaat wat die lede aan die bestuur gee. Daarvolgens gesels ons met enigiemand oor die behoud van Afrikaans in die hoop dat sulke gesprekke die belange van Afrikaanse skrywers sal bevorder. PEN Afrikaans het net een best

Soek 'n ander planeet

Pieter 2016-08-16 Tiens Eintlik wil jy ons reaksies toets. Ek het vir 5 jaar gewerk alvorens ek 'n beurs gekry het om te gaan swot, aandklasse draf vir 4 jaar terwyl ek werk en daarna moes ek die beurs terugwerk. Daar is baie wat destyds nie kon gaan swot het omrede hul

Soek 'n ander planeet

Hugo Steenkamp 2016-08-16 Ek stem, die aarde is nie my woning nie! Die toiletsisteem wat jy voorstel kan werk, ek het geen pyne daarmee nie. Maar dink jy regtig dat mense ander moet subsidieer? Die rykes kan net soveel belasting betaal totdat dit nie meer die moeite werd is om ryk

'n Vrugtekoek by die huweliksherdenking

Hugo Steenkamp 2016-08-16 Wow! So close to home.

In die gesig gevat

F C Boot 2016-08-16 Dear Angus You say that '"All animals are equal but some animals are more equal than others" ,but if 'more' means 'existing in a greater quantity, amount or degree or existing in greater numbers, all animals cannot be equal.

Fyn porselein – te min krake

dionise theron 2016-08-16 Wil graag meer weet omtrent die boek oor fyn porselein. Baie dankie.
Top