Angus2016-08-12Beste Jan,
Jy moet tog nooit iets blindelings en klakkeloos aanvaar nie, of dit nou 'n gat het of nie. Baie het al so hulle s'n gesien.
As die evolusieteorie nie "totale onsin" is nie, is dit vir jou nog onsin. Wys asseblief die onsin uit met voorbeel
F C Boot2016-08-12Beste Jan en Angus
Julle twwetjies sal dalk belang stel in http://www.kennislink.nl/publicaties/taalvorm-komt-niet-uit-de-lucht-vallen
VeroniePalonie2016-08-12Ek was nog nooit by OppiKoppi nie, maar na hierdie artikel verlang my hele wese daarna en ek kry hoendervel soos ek die musiek in my gedagtes hoor. Dankie vir die deel van jou storie, Mariet. Voel of ek wel al daar was! OppiKoppi 2017 hier kom ek!
Susan2016-08-12Kom ek help jou reg, die mense wat agterbly weet goed hoekom dit gebeur het, dis net hulle manier om hulself te verontskuldig oor hulle nie omgegee het nie. Hulle was te besig om hulle te bemoei met daardie persoon, en net 'n bietjie om te gee, want dit s
Jan Rap2016-08-12Beste Angus
Ek stem saam.
Ek skiet nie die evolusieteorie af as totale onsin nie, ek sê net hy is nog te vol gate om blindelings en klakkeloos te aanvaar.
Groetnis
Jan Rap
Antoinette Meyer2016-08-11In die 1990's het ek die hele Storieman- en Storiemuis-reekse met die kasette en mooi rooi tassies vir my oudste gekoop. Nou geniet die tweeling-laatlammetjies die boeke. Maar ons moet lees, want die kasette is deurgeluister. Gelukkig het ons die Storiema
Breyten Breytenbach2016-08-11'n Boeiende en insiggewende onderhoud oor die lewe en werk van 'n mens - Adam Small - wat "gewapen met die woord" (en die etiese denke) vreesloos sy pad deur die komplekse labirint van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse geskiedenisse geloop het - al het h
Brian Wilson2016-08-11'n Diepe ervaringsonderhoud. Hein is beslis die meester van sy ambag.
'n Intellektueel par excellence en 'n diep denker.
Hy het my beslis weer op 'n geweldige kragtoer deur die taal geneem. Dankie Hein!
Jan Deloof2016-08-11Ik begrijp het Bokkevelds niet tot in de details, maar het idee dat Van Riebeeck ook in Swakopmund zijn kamp had kunnen opslaan is heel plezierig.
Jan Deloof2016-08-11Bedankt voor deze inzicht gevende woorden. Het is niet altijd gemakkelijk om vanop verre afstand meningen en stromingen te beoordelen. Deze woorden over Adam Small zijn daarbij een grote hulp.
Antonissen staat bekend als een oordeelkundig criticus, maa
Arnold van Dyk2016-08-11Uitmuntend beredeneer en uiteengesit om die tekortkominge van die US se Taalbeleid aan te toon! Dit het my ook oortuig dat daar 'n sweem van moedswilligheid openbaar word wat dit vir die Afrikaanse student moeilik maak om sy besware te lig indien die bele
Jakes2016-08-11Dis vir ons Westerlinge moeilik om te verstaan want ons is so ietwat uit voeling met die geestesrealm. As mens eers by bevryding ("deliverance") van mense betrokke geraak het val baie teologie by die deur uit. Ek persoonlik glo dat enige een wat homself a
Johannes Comestor2016-08-11Hein Willemse het dit klaarblyklik moeitevol gevind om die vrae, weens die manier waarop hulle gelaai met stellings geformuleer is, te beantwoord. Dit is myns insiens 'n wanopvatting dat Afrikanerskap en Afrikanernasionalisme by blankes iets van die verle
Johannes Comestor2016-08-11Ek het groot waardering vir die moeite wat Andre Coetzee gedoen het om rasioneel met hierdie saak om te gaan en vir sy gesonde benadering en insig. Ongelukkig is (die meerderheid in) die US-bestuur myns insiens glad nie te vinde vir rasionele oortuiging n
F C Boot2016-08-11Beste Angus
Wat nou as jy sê :"Sodra een gat toegestop word, kla hulle oor die twee gate aan weerskante van die ou gat." Beteken dit nou dat die evolusieteorie sy gat gesien het?
Reusedwerg2016-08-11Haai Mariet. Ek voel vir jou dat jy nog nie Oppi Koppi was nie. Moenie alleen voel nie, ek ook nie. Ek durf dit nie eers waag om te gaan nie. Ek is permanent onder huisarres. Dit is ook seker goed dat ek nie gaan nie. Ek kan sonder my "necessities" maar k
jennifer jansen van nieuwenhuizen2016-08-11Ek is mal oor alle spookstories! Selfs as kind was niks vir my so lekker soos om ou boeke uit te neem en die stories te lees van lank gelede se spoke nie. Wonder of daar nog spoke is vandag?
Ek onthou as kind in Nelspruit was ons maatjie se huis so blok
Jaco Fourie2016-08-11FC Boot
SA rugby was op sy beste toe dit nog 'n amateursport was, want spelers het suiwer vir die liefde vir die sport gespeel. Dieselfde was ook die geval in die dae toe raadslede sonder vergoeding hulle poste beklee in opregte belangstelling in die
Jaco Fourie2016-08-11FC Boot
Ek stem met jou saam dat die DA nie Afrikanerbelange bevorder nie, die dat ek in die verkiesing glad nie gestem nie. Ek het dit teen die VF+ omrede dit in 'n Mulder-familiesaak ontaard het, asook Mulder se destydse voetjie-voetjie met Zuma toe hy
LitNet2016-08-11Hallo Nicky, die graad 5-vraestel hierbo is op LitNet beskikbaar en kyk asseblief ook hierna: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-graad-6-intermediere-fase/. Die vraestel en memorandum kan afgelaai word deur op die skakels te
LitNet2016-08-11Hallo Salome, hier is wenke vir leerders in jou kind se ouderdomsgroep: https://www.litnet.co.za/wiskunde-eksamenhulp-graad-7-11-vir-leerders/. Hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Jaco Fourie2016-08-11Reusedwerg.
Stem saam met jou sentiment. Ek het glad nie gestem nie. Vir my is die DA beleid dieselfde as die ANC s'n, net dat hulle "brag" hulle sal die ANC beleid beter uitvoer. Met al die onlangse onstuimighede rakend die Afrikaanse taal, het hul
LitNet2016-08-11Hallo Janine, hier is 'n graad 8-vraestel wat kan help. Kyk asb na ons skoleafdeling vir algemene hulp en wenke: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jou seun kan altyd meer lees en met jou gesels oor hoe hy die s
LitNet2016-08-11Hallo Shalmein, hier is 'n skakel na die graad 3-vraestelle wat op die oomblik beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/graad-3-toetse-beskikbaar-in-afrikaans-engels-xhosa-en-sotho/. Ons voeg gereeld nog inhoud by ons skoleafdeling. Groete, Naomi Meyer, in
LitNet2016-08-11Hallo Adele, hier is 'n skakel na 'n wiskundevraestel vir graad 7: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-junie-graad-7-senior-fase/. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2016-08-11Hallo Leon, hier is 'n skakel na 'n wiskundevraestel vir graad 4. Nog vraestelle en hulpmiddels is hier beskikbaar: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder