Einstein-kompetisie: Theunis Smit

  • 1

TheunisSmit300Naam: Theunis Smit

Departement: Plantproduksie en Grondkunde

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Besproeiingskedulering: Boere is nat agter die ore wanneer dit kom by die nuutste tegnologie in waterbesparing.

Studievlak van opsomming: Doktorsgraad

Universiteit: Universiteit van Pretoria

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 1

Kommentaar

  • Positiewe uitkyk op harde werk! Dit is duidelik dat Theunis omgee hoe mens en omgewing harmoniseer (of veronderstel is). Water IS lewe!
    Daardie spekboompies? Selfs vegetariërs sal die uitkoms wil sien 🙂

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top