Reusedwerg2016-08-10Dit is 'n goeie punt wat jy daar maak. Mens kry snaakse bedmaats in die politiek. Dit gaan hier om eie gewin. Daar gaan die volgende twee weke 'n oor en weer gevryery en geheulery afgee wat nog nie in die land gesien is nie. Ek het nie 'n baie hoë dunk v
Angus2016-08-10Beste Jan,
As jy die gate uitwys, dan kan ons dit bespreek. Die Bybelse skeppingsverhaal was eens voldoende vir die wetenskap, maar nie meer nie. Tot dusver werk die evolusiemodel nog die beste. Die gateprobleem van die kreasionis is oneindig. Sodra een
F C Boot2016-08-10Beste Jaco
Die verskuiwing is 'n noodsprong soos in 1994. In die verkiesing het die FF 595 640
op Provinsiale vlak getrek teenoor 424 555 op Nasionale vlak. Die meer as 171 000 stemme is na die NP wat die party in staat gestel het om aan die vereiste 20
F C Boot2016-08-10Beste Angus
Uit die mond van die suigeling sal jy die waarheid hoor, maar in hierdie geval kom dit uit die mond van 'n swart joernalis.Die waarheid is nie die eiendom van enigiemand nie.
Groete
CM2016-08-09Beste Angus,
Diegene wat kwansuis soek na die waarheid, weier om te weet wat waar is. Dit bly verbasend hoekom opvoeders sekere dele van die geskiedenis misken. Dit word seker verbloem vir eie gewin.
Groete.
CM
Jan Rap2016-08-09Beste Angus
Jou verklaring maak sin, beslis meer si as wat 'n foton vir 13 miljard jaar kan reis; ek sal nog bietjie dink daaroor. Terloops, het jy nie dalk 'n vingerfoutjie gemaak in jou si wat ,et 'eersgenoemde' begin nie?
Groetnis
Jan Rap
Jan Rap2016-08-09Beste Angus
Die evolusieteorie is vreeslik vol gate. Die feit dat vir geswore aanhangers enige alternatief nog meer gate het is natuurlik nie noodwendig die rubberstempel vir die geldigheid van die teorie nie. Dit is maar 'n moeilike storie.
Groetnis
Jan Rap2016-08-09Mostert en Steyn het Afrikaans gepraat soos dit hoort want hulle is Afrikaanssprekend. Baie, BAIE mense in Australië, die VK en Nieu-Seeland verstaan Afrikaans en vir die wat nie verstaan nie kan hulle onderskrifte sit of, soos met die Argentyne (of Fed
F C Boot2016-08-08Beste Bettina
Jona was ongehoorsaam aan God se opdrag en het gevlug, die bemanning wou hom nie oorboord gooi nie. Hulle het gebid en God gevra om hul nie te straf nie, want het hul gereken dat as hul Jona oorboord gooi sal hy verdrink en hul wou nie sy d
Philmari Cremer2016-08-08Hi... ek is opsoek na die september 2015 vraestel 2 se memo spesifiek die mpumalanga vraestel, kan j my asb help daarmee, kry die memo glad nie in die hande nie!
Angus2016-08-08Beste FC Boot,
SêNet is nie maar net 'n plek waar ons web-adresse uitruil nie; kyk na die naam. Hier sê ons ons sê. Ons wil by jou, FC Boot, weet wat die waarheid is, nie wat een of ander joernalis dink in een of ander terroristebladjie nie.
Jy sa
Nola Doré2016-08-08Rob Antonissen se boekery, vleuelklavier, etlike manuskripte en foto's, word beslis nog by NALN bewaar. Die omvang van die versameling is so dat alles nog nie ontsluit is nie, maar dit is beskikbaar vir besigtiging.
Tharina2016-08-08Baie interessant! LitNet moet beslis oorweeg om hierdie 'n jaarlikse kompetisie te maak en so aan te hou om Afrikaanse navorsing uit te stal. Maar waarom die hele tyd die datum van die kortlys uitstel? Gee dan eerder van die begin af 'n realistiese datum.
At Fourie2016-08-07Baie insiggewend. Vir my het die vrou, vanaf die vroegste tye 'n baie belangrike rol gespeel in die opheffing van die mensdom. Vroue is die juwele van die mensdom. Hoe dan anders? Dit is juis die vrou wat die mensdom onder haar hart gedra het vir nege maa
Marianne de Jong2016-08-07Vir my as student in Afrikaans-Nederlands op Stellenbosh was sy resensies soms byna radikaal. Hy was die eerste literator wat Die ysterkoei moet sweet met die verskyning daarvan in 1967 sonder aarseling verwelkom en hoog aangeslaan het vir die vernuwing
Ena van der Walt2016-08-07As bibliotekaris van NALN, het ek destyds baie kontak gehad met Ena Jansen. Ek bly nou in George en my seun het aangebied om vir my en my man Dux van der Walt, na LitNet se vergadering op 13 Augustus te neem. Dra asseblief my groete aan haar oor.
Jopie de Beer2016-08-07Pragtig geskryf. Ek soek hulp. Ek het pas 'n historiese roman geskryf wat op 'n ware gebeurtenis tydens die ABO plaasgevid het. Wie kan ek nader vir 'n resensie? Moontlik ook in Nederland. Julle hulp sal werklik waardeer word.
Niel2016-08-05Sakkie, ek twyfel of die 'skouerskuur'- storie enige waarheid inhou. Wim het in 1977 by PRG sy matriek afgehandel, terwyl Jan vroeg in 1978 reeds tot die Balie toegelaat is. Dit veronderstel 'n ouderdomsverskil van ten minste vyf jaar en ek twyfel of hul
Jakkie Heunis2016-08-05Beste Sakkie
Ek dink jou bronne het die kat aan die stert beet.
Ek is een van Jan Heunis se broers en die enigste een van ons wat saam met Wim in die klas by Paul Roos Gimnasium was.
Ek het Wim en sy familie nog altyd as vriende beskou en is nie bewus
Danie Rossouw2016-08-05Sakkie, ek is bevrees jou feite is verkeerd. Jan Heunis is in meer as een opsig Wim se senior. Om mee te begin was Jan al bykans reeds afstudeer en toegelaat as ’n Advokaat toe Dr Wim destyds in 1977 op Paul Roos aan sy matriek gewerk het. Jan was bowen
Naòmi Morgan2016-08-05Goeie vrae en uitstekende antwoorde, net betyds voordat die boek Dinsdag op Vrouedag by die Vrouemonument in Bloemfontein vrygestel word. Ons sien almal baie uit; dis seker geografies die naaste wat 'n mens aan Emily in Suid-Afrika kan kom.
Gustaf Pienaar2016-08-05Dankie dr Steyn vir u waardevolle bydrae.
Ek moedig LitNetters aan om die skakel (hierbo) na u interessante artikels te volg. Self was ek nie voorheen daarvan bewus nie.
Groot waardering, nogmaals.
Gustaf Claassens2016-08-05Tyd en navorsing bring meesal nugterheid. Soos Carl van der Merwe met sy boek "Donkerstroom oor Eugene Marais, doen Elsabe Brits almal 'n guns met hierdie boek. Dit werk met feite en nie "mites" nie. En al is dit ietwat van 'n ontnugtering vir baie (veral