Kommentaar

Boekbekendstellingsindrukke en foto's: Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry

Sarie 2016-08-24 Wat is die verskil tussen 'n plaasboer en 'n boer?

Midlands Literary Festival: Programme

Debra Evans 2016-08-23 Debra Evans

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Philippus 2016-08-23 Ja, die lied het my ook geraak. Ook die sangers. Daar is iets so eg aan die woorde, die misterie van my menswees draal daarin.

Treurmares by RSG

Angus 2016-08-23 Beste Jan, Die Engelse spel dit Japanese. In Afrikaans is dit Japannese (mv) en Japannees (ev) Ek sal vir jou die spelreëls uitlê indien jy graag wil weet waarom. Jare gelede, toe ek so elf, twaalf was, het ek twee Afrikaanssprekende maatjies gehad, t

In die gesig gevat

Jan Rap 2016-08-23 Hans Pienaar ... oukei.

Treurmares by RSG

Panda 2016-08-23 Ja — en een van die omroepers van RSG wat verslag gedoen het oor die Olimpiese Spele in Rio, het na Dafne Schippers verwys as die Duitse atleet ipv die Nederlandse atleet. Weet klaarblyklik nie wat die verskil tusssn "Dutch" en "German" is nie.

Treurmares by RSG

Reusedwerg 2016-08-23 Jan, jy het nog niks gesien nie. Hou vas HKGK vir die stasietjie.

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

sanet Gouws 2016-08-23 Now this is an interesting story. Did he get any money for the song, Master Jack, that he wrote? Certainly Four Jacks and a Jill must have made a lot of money with that song.

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Carel Jooste 2016-08-23 Dis wonderlik interessant vir die van ons wat hierdie onthou. Glenys Lynne met so 'n dromerige kleuterstemmetjie sing hierdie eienaardige teks. Ek onthou goed hoe die 'betekenis' van die lirieke in ons huis ter sprake gekom het en hoe my pa heeltemal buit

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

William 2016-08-23 Baie interessant, onthou die jare goed van die Four Jacks and a Jill, was seker min of meer selfde ouderdom. Wat sou van hulle geword het? Onthou hulle het 'n "Time Share" ontwikkeling, pragtige oord gewees in Sedgefield begin, 'n paar keer daar vakansie

Treurmares by RSG

Jaco Fourie 2016-08-23 Jan "Ook gebruik omroepers en -sters glad nie meer die hoflikheidsvorm nie, hulle ‘jy en jou’ sommer almal" Die Engelse hoflikheidsvorm "Thee" en "Thou" het lankal verval. Mag dit dan ook nie met Afrikaans gebeur nie?

Engels se ontwikkeling

Angus 2016-08-23 Beste Jan, Ek sien jy probeer ander mense hier op SêNet boelie, as jy dink ek kyk nie. Groete, Angus

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 8 deser

Angus 2016-08-23 Beste Jan, Jy het woordeboeke daarvan beskuldig dat hulle woorde opneem wat verkeerdelik deur genoeg mense gebruik word. Ek wil by jou weet na watter woorde verwys jy, en in watter woordeboeke tref jy dit aan. Jy het die woord ‘sondebok’ genoem, en e

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Johann Fourie 2016-08-23 Was ook een van my gewildste liedjies gewees in daardie tyd en een van my gunsteling groepe maar hierdie was nou 'n verrassing. Snaaks dat van ons feeste huidiglik nie hom nader en erkenning gee nie. Dankie David.

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Roland Bergh 2016-08-23 Piet Botha het die liedjie op 'n baie mooi manier weer laat herleef op sy nuwe album A Handful of Rain.

Engels se ontwikkeling

F C Boot 2016-08-23 Beste Tiens Baie dankie vir die inligting.Dit het my nuuskierigheid geprikkel om te kyk wat die Encyclopaedia Britannica daaroor te sê het. Daar is 'n lang artikel met baie verwysingsbronne en dus ongeskik vir plasing hier. Die volgende met erken

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Rentia 2016-08-23 Dankie Jan, lekker gelees. Groete.

In die gesig gevat

F C Boot 2016-08-23 Beste Angus Nee jy het nie, maar jy het dit wel laat deurskemer in jou skrywe, want wat is nou eintlik die nut van evolusie as dit nie iets voortbring nie wat beter aangepas is by sy omgewing as wat dit in sy vorige vorm was? Kyk maar gerus na die prentj

Rede tot kommer?

Jaco Fourie 2016-08-23 Reusedwerg Dankie vir jou respons. Ek neem kennis, met waardering, van jou gevoel oor die saak.

Engels se ontwikkeling

Jaco Fourie 2016-08-23 Tiens 'n Baie interesante en insiggewende uiteensetting wat waardeer word.

Aangebore wysheid

Trienie 2016-08-23 Goed gestel! Wys jou net hoe 'n dier van die mens verskil. Die dier besit nie 'n gees of gewete nie.

Kinderteateronderhoud oor voorgeskrewe boek se Vlooi en die sneeuman

Annenine 2016-08-22 Hi is daar vertoning in die Johannesburg of Pretoria omgewing asook miskien datums? Groot asseblief ek het 'n vyfjarige dogter wat lewe vir vlooi.

Dank die hemel vir die Afrikaanse media

francois verster 2016-08-22 Om by Mnr Vosloo aan te sluit: daar is nog 'n storie oor koerante in SA te vertel. Mag dit nooit onderdruk en verswyg word nie. Grenslit, oor die Bosoorlog en die binnelandse konflik ook, geniet nou aandag, maar die konflik van kulture (onder die dekmante

ATKV-Tienertoneel: Opoffering bring uitstekende resultate vir jong leerders

jeronica boois 2016-08-22 Ek wil graag drama doen; het aansoek gedoen, maar het nog niks terugvoering gekry nie.

Ou laai

Jan Rap 2016-08-22 Natuurlik; wat gebruik jy anders as woorde?

Engels se ontwikkeling

Jan Rap 2016-08-22 Hallo Tiens 'Dollar' kom bloot van 'daalder' af (en die uitspraak is dieselfde!). Die mense wat Gallies, Iers en Wallies gepraat het was, en is nou nog, Kelte. Hulle is eintlik 'n ander ras as die Engelse en daardie tale wat hulle praat toon weinig oo

Rede tot kommer?

Reusedwerg 2016-08-22 Jaco, gesien in die huidige situasie waarin ons land verkeer, is dit maklik om die kuikens te tel voordat die eiers gelê is. Die sosiale, maatskaplike en ekonomiese manipulering van ons land is duidelik sigbaar. Selfs ek kom dit agter wat in die land aa

In ie gees van ie volk se stem!

Dawie 2016-08-22 Pragtig gestel. Ek gee sommer 1000 duim oppe vir hierdie translation.

Waar kom die naam Olimpiese Spele vandaan?

F C Boot 2016-08-22 Daar is baie legendes. Eintlik was die spele maar godsdienstige aangeleenthede ter ere van die gode wat op berg Olympus gewoon het. Encyclopaedia Britannica bevat die volgende omskrywing: Modern Greek Óros Ólimbos, mountain peak, the highest (9,570 fe

Ommietafel: Afrikaans is nie die “issue” nie

Johannes Comestor 2016-08-22 Dit lyk vir my asof Ada hier halsoorkop ingestorm het in 'n saak waaroor reeds dikwels op LitNet en elders geskryf is. Ná 1994 het dit tradisie by Afrikaanse instansies soos die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en die Afrikaanse Taalraad (ATR) ge

In die gesig gevat

F C Boot 2016-08-22 C M Jou arme ding waar sê ek dat wetenskaplikes lieg.

In ie gees van ie volk se stem!

audrey 2016-08-22 My suster di ... 😆😆😆😆

In ie gees van ie volk se stem!

Lua 2016-08-22 Ek is trots op ju Olivia j maak die Afrikaaps weer oop en niemand kan dit doen soos j nie mense probeer net die "Afrikaaps " engels gooi maar ek se ju j is die beste al se wie wat hule sal nie beter as j kan wees of raaki so Go Olivia Go ... Whooop Whooop

Fokusberoep: Entrepreneur

abraham 2016-08-22 Ek stel belang maar het geen geld.

Aangebore wysheid

F C Boot 2016-08-22 Yep- want jy en jou brak het geen benul van wat 'sonde' is nie.

In die gesig gevat

Angus 2016-08-22 Beste FC Boot, Jy lees en dan maak jy sommer jou eie gevolgtrekking. Nêrens het ek enige aanduiding gegee dat evolusie vooruitgang is nie. Evolusie is aanpassing by omstandighede en die gevolg is verandering. As bestaan van die geen vereis dat die veran

In die gesig gevat

Hans Pienaar 2016-08-22 Jan Rap ... ag los dit maar.

Einstein-kompetisie: Theunis Smit

Lianda 2016-08-22 Positiewe uitkyk op harde werk! Dit is duidelik dat Theunis omgee hoe mens en omgewing harmoniseer (of veronderstel is). Water IS lewe! Daardie spekboompies? Selfs vegetariërs sal die uitkoms wil sien :-)

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 3 deser

Jaco Fourie 2016-08-22 Jan Mbt tot jou respons hierbo: Par 1: Die ABO bittereinde generaals Louis Botha en Jan Smuts het die Unie Van Suid-Afrika deur slim diplomasie vir die Afrikaner ingepalm in 1910, en sedertdien het Afrikaners die hele Suid-Afrika polities ononderbroke t

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Dean 2016-08-21 Ek is opsoek na graad 6 sw take en vraestelle asb. dankiee
Top