Hi
Ek is op soek na die boereraat-boek van Danie Smuts.
Ek kry dit nie op die rakke nie.
Groete
Marchell
Marchell, het jy ’n idee wat die teks se titel is? – Maggie
6Hi
Ek is op soek na die boereraat-boek van Danie Smuts.
Ek kry dit nie op die rakke nie.
Groete
Marchell
Marchell, het jy ’n idee wat die teks se titel is? – Maggie
6
Kommentaar
Ek is opsoek na die boek van The Louws of Louwvliet.
Goeie dag. Ek is op soek na 2 boeke wat nie meer in druk is nie. Die eerste titel is : Honoris Crux Ons dapperes. Our Brave. Skrywer: At van Wyk. ISBN 0797100040. Die tweede boek is Cottage Furniture in South Africa. John Kench. ISBN 0-8677351-8
Soek enige van 2 eksemplare van die boek Menslief ek hou van jou of altwee. Tweedehands ook reg.
Goeiedag. Ek is op soek na die boek me die titel:"Praat daaroor" geskryf deur Dr Nico Roos sielkundige. Dit handel oor molestering. Wil vir iemand gee as geskenk. Kan tweedehands wees.
Ek soek na 'n eksemplaar van Die Louws van Louwvliet.
Ons het 'n hele reeks Grensvegter-boekies van jare terug. Dalk iemand wat belangstel teen 'n prys? Of weet van iemand wat dit versamel?