So, jy gaan reël met webvoet of staatsveiligheid of een of ander IT-maatskappy dat jou wyshede nie my rekenaar bereik nie?
Ook, verkeer jy onder die indruk dat jou plasings noodwendig onkunde verdryf?
CM
Dit is soos Genesis 6 vers 6: Jy wil nie verstaan wat jy lees nie.
Feit van die saak is, elke Sondag klim my buurman, sy vrou en drie kinders met lang gesigte en Bybel en skreeubybeltjie onder die arm in hulle ou tjorrie, op pad kerk toe.
Dan kom hulle met nog langer gesigte terug, want dominee het hulle vertel hoe vrot van die sonde en ellende hulle is. Hulle is daarmee gebore, en sal daarmee sterwe.
Dit alles, terwyl ek die lentesonnetjie langs die swembad geniet.
Beste Angus
Jy sê hulle kom met lang gesigte terug van die kerk af? Eienaardig want die dominees is juis die ouens wat nie 'alarmisties' wil wees nie. Hulle, saam met sekere politici en sakeleiers, is in 'n groot mate, BAIE groot mate, met hulle verskoningvraery vir sogenaamde apartheid, verantwoordelik vir die onmin en veragting wat die swartes jeens ons koester.
Aan die ander kant, miskien besef jou buurman hierdie goed en die kerksessie herinner hom net elke keer aan hierdie waansin van die (oorgrote meerderdeheid van) predikante.
Groetnis
Jan Rap
Kommentaar
Die voortbestaan van bedremmelde wesens word verseker deur hul bedenksels van sondes. so sê CM -wel as die skoen jou pas trek dit aan CM
Waak net teen meerderwaardigheid CM; die wat jou sienings nie deel nie is nie Untermenschen nie.
Jan Rap: Moet ek jou dan onkundig laat?
Jan Rap: Jy is nie verplig om te lees nie.
CM, natuurlik hoef ek nie te lees nie maar dis tog my morele plig om jou te verhoed om die pad byster, en/of onsin kwyt, te raak.
Jan Rap: Ek laat jou liefs onkundig. Jy het geen verpligting om verstandig te raak nie.
So, jy gaan reël met webvoet of staatsveiligheid of een of ander IT-maatskappy dat jou wyshede nie my rekenaar bereik nie?
Ook, verkeer jy onder die indruk dat jou plasings noodwendig onkunde verdryf?
Dit is soos Genesis 6 vers 6: Jy wil nie verstaan wat jy lees nie.
Dis soos Jan Rap 6-9-2016 11h52 sê: Jy weet nie wat jy skryf nie.
Jan Rap: Hopelik sal jy mettertyd poog om te verstaan wat jy lees.
CM, NIEMAND verstaan iemand wat nie self weet wat hy kwytraak nie.
Ek is onder geen indruk nie. Dit is duidelik tot jou voordeel om voort te gaan met die lees.
Feit van die saak is, elke Sondag klim my buurman, sy vrou en drie kinders met lang gesigte en Bybel en skreeubybeltjie onder die arm in hulle ou tjorrie, op pad kerk toe.
Dan kom hulle met nog langer gesigte terug, want dominee het hulle vertel hoe vrot van die sonde en ellende hulle is. Hulle is daarmee gebore, en sal daarmee sterwe.
Dit alles, terwyl ek die lentesonnetjie langs die swembad geniet.
Beste Angus
Jy sê hulle kom met lang gesigte terug van die kerk af? Eienaardig want die dominees is juis die ouens wat nie 'alarmisties' wil wees nie. Hulle, saam met sekere politici en sakeleiers, is in 'n groot mate, BAIE groot mate, met hulle verskoningvraery vir sogenaamde apartheid, verantwoordelik vir die onmin en veragting wat die swartes jeens ons koester.
Aan die ander kant, miskien besef jou buurman hierdie goed en die kerksessie herinner hom net elke keer aan hierdie waansin van die (oorgrote meerderdeheid van) predikante.
Groetnis
Jan Rap
Angus
In sonde ontvang en gebore seg jy - moet seker so wees want kyk nou net hoe lekker skinner jy van jou bure hierop SêNet.
Angus: Om die dooie dood het predikers al vir eeue geen goeie word vir die lewe nie.