Kommentaar

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

LitNet 2016-08-11 Hallo Ilze, hier is 'n skakel na 'n wiskundehersieningsvraestel vir graad 7: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-junie-graad-7-senior-fase/. Vir nog vraestelle en studiehulp, kyk asseblief hier: https://www.litnet.co.za/category/akadem

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

LitNet 2016-08-11 Hallo Philmari, ons het algemene graad 12-wiskundevraestelle - sien van hier af: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/page/2/ (en blaai verder). Daar is ongelukkig nie spesifiek 'n memo op LitNet beskikbaar vir die

Resensie: I Have Life: Alison's Journey, soos aan Marianne Thamm vertel

Yolinda Thomas 2016-08-10 Ek het vir Allison ontmoet toe ek na George verhuis het en sy beeld die krag uit van 'n vrou wat oorleef het om haar storie te vertel en alle vroue weer die moed te gee om nie te gaan lê nie. Om op te staan en aan te gaan met jou lewe. Sy is 'n sterk vr

In die gesig gevat

Jan Rap 2016-08-10 CM ja, dit kan vertolk word dat ek bietjie snydend teenoor Darwin was en dit was glad nie die bedoeling nie; Darwin was 'n wetenskaplike by uitstek. Ek het dit eintlik teen diegene wat die evolusieteorie blindelings aanhang met 'n veel sterker geloof as

Intertekstuele gesprek vat Suid-Afrikaanse landskap vas

Anzie 2016-08-10 Goeiedag Waar kan ek vrae en antwoorde vir hierdie bundel kry?

Klusief; eks- of in-

Angus 2016-08-10 My huishulp se naam is Elsie (dit staan so in haar ID-boek), en haar broer wat my tuin behartig, is Johannes. Hulle het nog 'n ouer broer, Lukas.

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

francois verster 2016-08-10 Vroue is vroue, mans is mans, maar almal is individue. Ons moet elke lewende wese respekteer. Maar At, hoe de joos kan jy beweer vroue is uniek? Die feit dat jy die meervoudvorm gebruik ... oukei, jy bedoel seker elke vrou is uniek. Reg genoeg. Maar betek

DA/EFF koalisie?

Reusedwerg 2016-08-10 Dit is 'n goeie punt wat jy daar maak. Mens kry snaakse bedmaats in die politiek. Dit gaan hier om eie gewin. Daar gaan die volgende twee weke 'n oor en weer gevryery en geheulery afgee wat nog nie in die land gesien is nie. Ek het nie 'n baie hoë dunk v

Leer saam met Storiemuis 4 en wen!

Estelle Haasbroek 2016-08-10 Sal graag n Storiemuis wen.

Leer saam met Storiemuis 4 en wen!

Estelle Haasbroek 2016-08-10 Storiemuis

Leer saam met Storiemuis 4 en wen!

Irma Loots 2016-08-10 My kinders het met Storiemuis groot geword en nou is ons besig om die nuwe reeks vir ons eerste kleinkind bymekaar te maak!

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

Sanet Kleynhans 2016-08-10 Vreeslik dankie - ons waardeer dit opreg

In die gesig gevat

F C Boot 2016-08-10 Yep. Een ding is seker: as jy as 'n donkie gebore is jy nie as 'n perd sal doodgaan nie.

In die gesig gevat

Angus 2016-08-10 Beste Jan, As jy die gate uitwys, dan kan ons dit bespreek. Die Bybelse skeppingsverhaal was eens voldoende vir die wetenskap, maar nie meer nie. Tot dusver werk die evolusiemodel nog die beste. Die gateprobleem van die kreasionis is oneindig. Sodra een

VF+ nou uitgedien?

F C Boot 2016-08-10 Beste Jaco Die verskuiwing is 'n noodsprong soos in 1994. In die verkiesing het die FF 595 640 op Provinsiale vlak getrek teenoor 424 555 op Nasionale vlak. Die meer as 171 000 stemme is na die NP wat die party in staat gestel het om aan die vereiste 20

DA/EFF koalisie?

F C Boot 2016-08-10 Beste Jaco Die EFF het dit duidelik gemaak dat hul nie daar is om wat hul beskryf as 'wit kapitaal' se belange te bevorder nie.

Mites, leuens, valshede, onsinnighede, halwe waarhede en snert

F C Boot 2016-08-10 Beste Angus Uit die mond van die suigeling sal jy die waarheid hoor, maar in hierdie geval kom dit uit die mond van 'n swart joernalis.Die waarheid is nie die eiendom van enigiemand nie. Groete

Leer saam met Storiemuis 4 en wen!

Martie van der Merwe 2016-08-10 Ek sou graag Storiemuis 4 wou bekom vir my kleinseun. Oulike boekies in Afrikaans.

Breypen

Josiah Meyer 2016-08-09 Jou skryftalent is iets besonders, Jemima.

In die gesig gevat

CM 2016-08-09 Daar is vele dinge wat jy nog moet agterkom. Daar is duidelik 'n moedswilligheid in sekere kringe om doelbewus onkundig te bly.

In die gesig gevat

CM 2016-08-09 Beste Angus, Diegene wat kwansuis soek na die waarheid, weier om te weet wat waar is. Dit bly verbasend hoekom opvoeders sekere dele van die geskiedenis misken. Dit word seker verbloem vir eie gewin. Groete. CM

In die gesig gevat

CM 2016-08-09 Vanwaar die verspotte weiering om te weet van Darwin?

Miskien kan iemand help

Jan Rap 2016-08-09 Beste Angus Jou verklaring maak sin, beslis meer si as wat 'n foton vir 13 miljard jaar kan reis; ek sal nog bietjie dink daaroor. Terloops, het jy nie dalk 'n vingerfoutjie gemaak in jou si wat ,et 'eersgenoemde' begin nie? Groetnis Jan Rap

In die gesig gevat

Jan Rap 2016-08-09 Beste Angus Die evolusieteorie is vreeslik vol gate. Die feit dat vir geswore aanhangers enige alternatief nog meer gate het is natuurlik nie noodwendig die rubberstempel vir die geldigheid van die teorie nie. Dit is maar 'n moeilike storie. Groetnis

Mites, leuens, valshede, onsinnighede, halwe waarhede en snert

Jan Rap 2016-08-09 Netso, FC Boot. Die skrif was al teen die muur met De Klerk se 'bekering'.

Bravo Franco Mostert!

Jan Rap 2016-08-09 Mostert en Steyn het Afrikaans gepraat soos dit hoort want hulle is Afrikaanssprekend. Baie, BAIE mense in Australië, die VK en Nieu-Seeland verstaan Afrikaans en vir die wat nie verstaan nie kan hulle onderskrifte sit of, soos met die Argentyne (of Fed

Breypen

Willem Boshoff 2016-08-08 Fantastiese gedig! Met so min woorde, 'brey' jy iets heel besonder. Dankie, jou gedig het my laat glimlag en laat dink.

Munisipale verkiesings 2016, die ANC en die Jona in hulle midde

Sarie Sitkamer 2016-08-08 Oooh mooi geskryf - presies soos wat ek dit onder baie mense aanvoel.

Munisipale verkiesings 2016, die ANC en die Jona in hulle midde

F C Boot 2016-08-08 Beste Bettina Jona was ongehoorsaam aan God se opdrag en het gevlug, die bemanning wou hom nie oorboord gooi nie. Hulle het gebid en God gevra om hul nie te straf nie, want het hul gereken dat as hul Jona oorboord gooi sal hy verdrink en hul wou nie sy d

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

Philmari Cremer 2016-08-08 Hi... ek is opsoek na die september 2015 vraestel 2 se memo spesifiek die mpumalanga vraestel, kan j my asb help daarmee, kry die memo glad nie in die hande nie!

Mites, leuens, valshede, onsinnighede, halwe waarhede en snert

Angus 2016-08-08 Beste FC Boot, SêNet is nie maar net 'n plek waar ons web-adresse uitruil nie; kyk na die naam. Hier sê ons ons sê. Ons wil by jou, FC Boot, weet wat die waarheid is, nie wat een of ander joernalis dink in een of ander terroristebladjie nie. Jy sa

Rob Antonissen (1919–1972)

Nola Doré 2016-08-08 Rob Antonissen se boekery, vleuelklavier, etlike manuskripte en foto's, word beslis nog by NALN bewaar. Die omvang van die versameling is so dat alles nog nie ontsluit is nie, maar dit is beskikbaar vir besigtiging.

Einstein-kompetisie: 212 Afrikaanse Einsteins

Tharina 2016-08-08 Baie interessant! LitNet moet beslis oorweeg om hierdie 'n jaarlikse kompetisie te maak en so aan te hou om Afrikaanse navorsing uit te stal. Maar waarom die hele tyd die datum van die kortlys uitstel? Gee dan eerder van die begin af 'n realistiese datum.

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

At Fourie 2016-08-07 Baie insiggewend. Vir my het die vrou, vanaf die vroegste tye 'n baie belangrike rol gespeel in die opheffing van die mensdom. Vroue is die juwele van die mensdom. Hoe dan anders? Dit is juis die vrou wat die mensdom onder haar hart gedra het vir nege maa

Rob Antonissen (1919–1972)

Marianne de Jong 2016-08-07 Vir my as student in Afrikaans-Nederlands op Stellenbosh was sy resensies soms byna radikaal. Hy was die eerste literator wat Die ysterkoei moet sweet met die verskyning daarvan in 1967 sonder aarseling verwelkom en hoog aangeslaan het vir die vernuwing

Uitnodiging: Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry

Ena van der Walt 2016-08-07 As bibliotekaris van NALN, het ek destyds baie kontak gehad met Ena Jansen. Ek bly nou in George en my seun het aangebied om vir my en my man Dux van der Walt, na LitNet se vergadering op 13 Augustus te neem. Dra asseblief my groete aan haar oor.

Resensiekliniek: Aanlyn-weergawe

Jopie de Beer 2016-08-07 Pragtig geskryf. Ek soek hulp. Ek het pas 'n historiese roman geskryf wat op 'n ware gebeurtenis tydens die ABO plaasgevid het. Wie kan ek nader vir 'n resensie? Moontlik ook in Nederland. Julle hulp sal werklik waardeer word.

Reël 43-aansoeke by egskeidings

Jacky 2016-08-06 Kan julle my sê wat staan my te doen?

Drange

Francois Meyer 2016-08-06 Baie dankie aan elkeen wat kom saamlees het! :)
Top