Kommentaar

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Hannes Nel 2016-07-20 Natuurlik maak ek ten sterkste beswaar. Wat my egter bekommer is dat gekke optrede soos hierdie, wat ongestraf voortgaan, net nog meer onderstreep hoe magteloos ons is om orde in ons land te help handhaaf.

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Anton Muller 2016-07-20 Marlene has completely lost the plot. Shem. Like old Breyten, she offers no actual critique of her university's language policy, simply psycho-babble, reflecting self-induced pain - visceral pain, that is.

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

JAN RAAP 2016-07-20 O ja , dis net ’n kwessie van integriteit. Harde werk is outyds , steel is makliker , veral as jy steel van die rykes en gee aan die armes. Die siklus is nuut . Vroeg in vroeg uit . Ontsnap voordat " the tide changes " en jy gevang word .

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Desmond Painter 2016-07-20 'n Skitterende analise van ideologiese verwarring, politieke en kulturele verbeeldingloosheid, elitistiese self-afsperring en gepaardgaande uitsettings, a-teoretiese en anti-intellektuele moedswilligheid, en die versaking nie net van veeltaligheid nie, ma

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Johann Swart 2016-07-20 As ons hierdie diktatuur oogluikend gaan toelaat gaan ons uiteindelik met iets sit wat apartheid na 'n Sondagskoolpiekniek sal laat lyk.

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Ben Burger 2016-07-20 Die SAUK is ‘n openbare uitsaaier en nie ‘n Staats-uitsaaier soos PRAWDA in die ou Sowjet Unie nie. Ongelukkig het die nuwe Regering die SAUK oorgeneem by die ou Regering en "besit " dit nou . Hul sien dit duidelik in dieselfde lig as die Polisie en d

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Cilliers van Niekerk 2016-07-20 At least you evoke good company, Marlene. You remind me of Camus's judge-penitent Jean-Baptiste Clamence in The Fall (do you, also, hear the sound of distant laughter?) and of Beckett's Celia in the novel Murphy, who instead of a sign to have Murphy do ri

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Victor 2016-07-20 Hoe kan Zuma hierdie toelaat om in 'n demokratiese land te gebeur? Mag hierdie die ommeswaai bring om van die ANC diktatorskap ontslae te raak.

Klierkop: "Ek sal nooit aard op die verhoog nie"

chris chameleon 2016-07-20 Klierkop se toonsettings van Breyten Breytenbach se gedigte, soos dit op sy album 'waar olifante huppel' verskyn, is een van my gunsteling Afrikaanse cd's van alle tye. Briljante werk wat my na die duisendste luister steeds elke keer in vervoering het.

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Bets Smith 2016-07-20 Ek teken ten sterkste protes aan en is gewillig om 'n petisie te onderteken as daar een opgestel word.

’n Derde mag

Reusedwerg 2016-07-20 Jan jy weet nie hoe reg jy is nie. Ek weet nie wat alles in die land aan die gang is nie maar iets ruik soos 'n rot. Ek maak die bewering dat ons weer 'n kolonie is. Daar is "groter lande" met baie groter ekonomieë wat die land "beheer". Dit werk soos in

Grade van Engfrikaans

Angus 2016-07-20 Met die ontstaan van Afrikaans het dit net so walglik vir die Nederlander geklink. Dit is uitgeskel as kombuistaal en slawetaal. Nadat hierdie kombuistaal veredel is, is dit die trots van die Afrikaanssprekende.

Uitnodiging: Stuur jou liefdeskortverhaal as voorlegging vir nuwe Hartlam-bundel

Marianne Venter 2016-07-20 Baie dankie vir die geleentheid. Die sleutelbord roep!

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Annemarie 2016-07-20 Dit is hartseer. Die kommer is besig om elke dag meer en meer soos 'n donker wolk in my saam te pak, want waar gaan alles eindig?

Dink anders oor sosiale geregtigheid

Chris 2016-07-20 Sosiale geregtigheid “is in the eye of the beholder". Kyk na die video van Dr Greg Stanton, ‘n professor in konstitusionele reg en ’n pre-94 Anti-apartheid-aktivis wat onder andere deel was van die span (aan die ANC kant) wat die RSA Grondwet help s

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Gustaf Claassens 2016-07-20 Vryheid van spraak is 'n Gronwetlike reg en in beskaafde demokrasieë ook deel van 'n Handves van Menseregte wat deel uitmaak van ons onderhandelende Grondwet. Dit is almal se plig en verantwoordelikheid om hiervoor op te staan en ons misnoë uit te spree

Taal of dialek?

Jaco Fourie 2016-07-20 Ou Maat, Eers definieer en koppel jy 'n "taal" aan die besit van 'n grondgebied en weermag, en daarna na 'n gewraakte en sinnelose tirade sê jy: "Daar is seker ... geen definisie nie". Jy het jou heil in Australië gevind. Hoekom nog gepla oor die Afri

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Pieter Engelbrecht 2016-07-20 Al hierdie beswaarstories sal niks maak nie en dien eintlik niks anders nie as net 'n uitlaatklep vir frustrasie. Wees meer innoverend en begin 'n boikot van alle produkte wat op RSG, en die ander kanale ( waar mense afgedank is), adverteer word.

Taal of dialek?

Jaco Fourie 2016-07-20 And your point is?

Ons kan heelwat by Orania leer

Hanna 2016-07-20 Wat is julle bank se naam en besonderhede asb?

Nog steeds is dit der einde niet

F C Boot 2016-07-20 Beste Reusedwerg Die ongeregtighede van die Apartheidsregering in bestempel as 'n 'crime against humanity' en wêreldwyd veroordeel en het selfs aartsbiskop Tutu tot trane gedwing. Maar die wreedhede van die ANC is goedgepraat onder die dekmantel van 'n

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Leandra Stander 2016-07-20 Ek teken ten sterkste beswaar aan.

Dink anders oor sosiale geregtigheid

conrad steenkamp 2016-07-20 Heeltemal in die kol.

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Sansonette van Schalkwyk 2016-07-20 This is a sad day. I think of so many who have fought and died to not have this as part of governance. This SHOULD not happen!

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Lynelle 2016-07-20 Ek ondersteun hierdie protes heelhartig ! Hierdie joernaliste is van die beste in die land en kan sekerlik vandag nog in ander poste instap, maar dit verander nie die beginsel dat hulle onregverdelik uitgeskop is nie. Suid-Afrika moet hulle ondersteun. Di

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

suzette Booyens 2016-07-19 Hierdie saak verdien die hoogste aandag. Die afdankings moet teruggetrek word. Dit raak die wese van die demokrasie en persvryheid.

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Jean Joubert 2016-07-19 Hanno, dankie vir hierdie webskakel na die artikel wat ek nou gelees het. Dit bied inderdaad waardevolle en belangrike stof tot nadenke (soos 'n vars bries) al is dit nie noodwendig prakties toepasbaar of eenvoudig oordraagbaar na ons huidige harder Suid-

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Dorothy Nortje 2016-07-19 Icasa is a chapter 9 organisation, and thus its findings are binding. Like the President and the Public Protector, Motsoeneng has chosen to ignore Icasa and the matter will probably have to go to the Constitutional Court. It is our constitutional right to

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Frans 2016-07-19 Nuus - inligting - bemagtig. Daarsonder is ons tot weinig in staat en kan nie ingeligte besluite maak nie.

Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

Lizl Scheepers 2016-07-19 Kan jy asb vir my vraestel vir gr 9 Afrikaans eerste additionele taak en memo epos? Ek kry dit nie dat dit download nie. Baie dankie

PEN Afrikaans maak kapsie teen SAUK-sensuur

James Slabbert 2016-07-19 Ek ondersteun PEN. Jy het my stem.

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Liesel 2016-07-19 Die apartheidsregering het sy burgers in die donker gelaat oor wat regtig in die land aangaan en wou net 'n rooskleurige prentjie vir ons verf om hulle skandes mee weg te steek. Goeie mense het geoffer wat jy vra met hulle lewens vir die beëindiging van

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Johann Potgieter 2016-07-19 Watse "kommentaar" ...?

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Narike Lintvelt 2016-07-19 Verregaande. 'n Swart dag vir demokrasie en persvryheid in SA.

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Natasja 2016-07-19 Godskreiende skande. Dis eerbare mense met gesinne om te voed. Slagoffers van 'n waansinnige beleid.

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Hazel Woodward 2016-07-19 This is an absolute disgrace and should NOT be tolerated by the international community.

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Johan 2016-07-19 Almal moet saam staan teen die SAUK ter wille van dié mense.
Top