F C Boot2016-07-17In Nederland is daar ongeveer 260 dialekte, waarvan Fries nou 'n amptelike onderwystaal is. Is so iets plaaslik moontlik?
"Fryske taal beskikber yn Google Translate
De Fryske taal is de nijste taal dy’t tafoege is oan Google Translate. It is no m
F C Boot2016-07-17Reusedwerg
As dit moontlik is koop die boek ‘Inside Quatro’ Uncovering the exile history of the ANC and Swapo deur Paul Trewhela aan.
Jy sal daarin kan lees dat Suid Afrika se huidige probleme in verband met korrupsie ens sy oorsprong het by die 'AN
Ronell2016-07-17Die artikel oneindig interessant gevind. Nou weet ek ook wat ek as rigting wil kies om honneurs te studeer.
I am a Senior Educational Specialist at GDE in Gauteng. I'd love to stay in contact.
Ina Vogel2016-07-16Ek het 'n baie onaangename ervaring gehad waar Nederlanders my gevra het om asseblief nie my taal te praat nie en het soveel minagting vir my en my taal gehad dat ek dit nooit met hulle sal praat nie. Ongelukkig het ek nie ervarings met Nederlanders wat
Johan Neveling2016-07-16Wat 'n belewenis! Treinrit vanaf Pretoria na Kaapstad op die 6de Junie 2016. Was nog al die jare my droom vandat ek destyds 1969 - 1973 by die Suid-Afrikaanse Spoorweë as vakleerling op die diesellokomotiewe gewerk het. Uiteindelik het my droom waar gewo
ruby titus2016-07-16Ja can baie relate met jou, by die skool was die Engelse kinders met gladde hare die witbroodjies. Gladde hare is nou een ding wat totaly Kaap is, dis GHD's en Brazillian, KROES is 'n VLOEKWOORD in HOOFLETTERS.
Hanno Visagie2016-07-16'n Christusdissipel sal nie sy kind stuur na 'n universiteit waar prominente posisies beklee word deur bv ateïste, Moslems en homoseksueles nie.
Rina Kotze2016-07-16Wat ’n wonderlike projek! Ekself het al in die jare negentig ernstig begin soek na ’n antwoord. Ek glo dat leerders en studente veel meer as net geheue nodig het in leer en ontwikkeling en het as skoolvoorligter en studentevoorligter gereeld breingim,
Suidpunt2016-07-16Ek weet nie wat die groot bohaai oor die Christendom is nie. Ons almal weet tog in België tel geloof weinig. Tog staan die Christendom van die topwêreldklas Katolieke Universiteit van Leuven bankvas in sy identiteit: "Vanuit haar christelijke mens- en w
Wilhelm Fourie2016-07-16Dear Robert
I appreciate the fact that you have answered. An answer in English is absolutely OK (we are not anti-English, but pro-Afrikaans!). The support from English speakers for Afrikaans is heart-warming!
Groete,
Wilhelm
Dr IL J van Vuuren2016-07-15Ek het lid geword in 1980! En wonderlike boeke by my versameling van 60 jaar gevoeg. Baie baie bly Leserskring herleef. Baie sterkte. My twee groot liefdes: Ons vaderlandse geskiedenis en ons Afr literatuur. Dit was ook die tema vir my D-studie.
Mnr Smit2016-07-15Hoeveel 30 jarige Afrkiaanssprekendes kan 'n gesprek volhou in Afrikaans? 30%? Minder? Hoe kan 'n mens van hulle verwag om dit te doen wanneer hulle oorwegend (of somtyds uitsluitlik) in Engels werk, TV kyk, boeke lees ens. Hoeveel van hulle kan 'n e-pos
Cilliers van Niekerk2016-07-15My vraag sou wees: Makliker vir wie? Ons praat tog oor opname van die ontluikende variant deur die Hollanders, dan nie? En húlle sou wel die variant verstaan, maar waarom dit praat, indien nie soos ek bo voorstel nie?
Wat demografie betref, sien asb my
Philo2016-07-15Sjoe! Die stuk is mooi geskryf, hoor? Baie gelag. Ka' ek vra of dit wa' is dat die vroume'se vanni Bo-Kaap hulle hare moet indraai om na die mall te ga' loep en shop? LOL.
Maryna Griesel2016-07-15Die woord "Christelik" is regtig nie nodig nie, Christene kan mos hulle geloof self uitleef sonder om studente van ander gelowe te vervreem! 'n Afrikaanse, Christelike, Moslem, Hindu, Boeddistiese, ens ens. Universiteit! Kan ons regtig nie net in vrede
Gustaf Claassens2016-07-15Dr Hedwig van der Westhuizen se argument is in die kol en maak sin. Dit behoort hier uitsluitlik te gaan oor tersiêre onderrig in die TAAL van jou keuse, iets wat Afrikaanses toenemend ontsê word. Niks meer, niks minder nie. Om taalonderrig nog verder t
Johannes Comestor2016-07-15Dan Roodt kan ons gerus vollediger inlig oor sy teorie oor die ontstaan van Afrikaans, bv die rol wat die skeepstale van destyds gespeel het. Die indruk wat ek het, is dat sommige Afrikaanse taalkundiges, bv Gerhard van Huyssteen, eerder polities korrek a
F C Boot2016-07-15Westerse demokrasie het 'n lang pad geloop van die Griekse stadstate tot vandag en lê daar duisende jare van geskiedenis daaragter tot vandag.
Waarom is mense verbaas dat dit nog nie inslag gevind het nie in 'n demokrasie wat beheer word deur mense met
Hans du Plessis2016-07-15Dankie Leopold. Ek stem saam dat ek die verskil tussen hedendaagse Afrikaans en Nederlands oorbeklemtoon. Ek sien nou ek het die verskil as ontstaansfaktor gestel, maar eintlik was dit bloot die een ding wat my weer oor die ontstaan laat dink het. Jou opm
Dr Jannie Botha2016-07-15Drie hoera's vir die persone by hierdie projek betrokke. Dit is sinvoller om leerders se vaardighede te ontwikkel en daarmee saam, of selfs daarna, die vakinhoud. Dit verhoed dat hulle met papegaai-leer 'n matrieksertifikaat kan verwerf en dat hulle goed
Dan Roodt2016-07-15Jan Deloof, baie goed om van jou hier te hoor! Dit is wel so, dat die invloed van Nederlandse en Vlaamse dialekte op Afrikaans nog nooit na behore verreken is nie, behalwe die werk wat Raidt en voor haar J du P Scholtz gedoen het.
Vanweë die internet ga
Marlize2016-07-14In die boek, Iewers vlieg daar fairy dust was ek soooooo kwaad toe ek hoor Almien het haar geld verloor op Lelanie wat ’n DStv wil koop! Dis so simpel dat Almien niks daaraan doen nie ek sal al lankal vir Lelanie aangeval het. Ek meen R30 000 na R200?
Charles2016-07-14Die oorspronklike was in Afrikaans:
LANDSKAP
========
My verliese is 'n stil landskap
van perfekte ruïnes
wat 'n bariton lewe neurie
met hipnotiese harmonie
in sagte lig
vol blare en boombasmos
Dit is my huis-
waar puin vervorm in
boorde, held
Cilliers van Niekerk2016-07-14Mens sou kon byvoeg en verfyn:
Op die plase was daar (as die reël, sou ek raai) Khoi-houvroue, en dus ook speelmaats vir die Hollandertjies, en die spreektaal sou niks anders as die ontluikende Afrikaans kon wees nie. Of nét die Khoivroue en hul kinde
Jan Deloof2016-07-14Meepraten over het ontstaan van het Afrikaans kan ik niet; ik ben daarin totaal onbevoegd. Maar ik kan u wel een paar dingen uit de eerste hand vertellen over hoe begrijpelijk Afrikaans is voor Nederlandssprekenden, en vice versa. In de bovenstaande tek
Angus2016-07-14Beste Jan,
Die enigste rede waarom 'n woord in die woordeboek beland, is gebruik. Samestellers van woordeboeke het dit nog deur al die eeue heen toegepas. Hulle sit elke dag ure lank en lees koerante, tydskrifte, ens, om nuwe woorde op te spoor vir die v
George Bekker2016-07-14Was nie 'n groot Verwoerd-fan nie, seker omdat ek bedenkings gehad het of sy beleid ekonomies kan werk. Wil nie onluste veroorsaak nie, maar swartmense is groot dank aan hom verskuldig. Voor Verwoerd was swart onderwys in die hande van Engelse kerkskole.
Shalmeim Christians2016-07-14Indien dit slegs GRATIS is sal u so goed wees en vir my alle leerareas graad 3 email vir 3de en 4de kwartaal.sal opreg waardeer word.
Hans du Plessis2016-07-14Die demografie van die vroeë Kaapse gemeenskap dui myns insiens daarop dat die Nederlandse amptenare verreweg in die minderheid was. Die matrose en soldate het ook nie almal (dieselfde) Standaardnederlands gepraat nie - as daar toe al iets soos Standaard
Leopold Scholtz2016-07-14Ek het groot respek vir Hans du Plessis en waardering vir die werk wat hy doen. Ek meen egter, met alle respek dat hy te veel maak van die onderlinge "onverstaanbaarheid" van Afrikaans en Nederlands. Op sigself is dit korrek; ek het dit self al hoeveel ke
Loumarie Williams2016-07-14Ek het nog altyd oor die beroep gewonder. Baie dankie vir inligting wat ek kon gebruik. Is daar enige voorstelle waar om te gaan studeer en presies wat om te studeer vir 'n televisie-aanbieder.
Hennie Nel2016-07-14Ek bewonder jou vir jou standpunt dat jy en jou familie die Here wil dien en dink dit is bewonderingswaardig dat enigiemand sy saak so sterk wil stel. Ek verstaan egter nie hoekom 'n mens nie jou Christenskap kan uitleef saam met mense van ’n ander gelo