Kommentaar

Stompsinnige vasberadenheid

F C Boot 2016-07-27 Jy het nie veel verder gevorder as dit nie.

Rocking the Daisies: Treurige soeke na ontsnapping

Riana 2016-07-27 Ek sal ook so maak!

Antwoord op Angus se twee stukkies kommentaar onderaan my brief van 14 deser

Angus 2016-07-27 Beste Jan, As jy so in die algemeen verduidelik, sonder voorbeelde, help dit my niks. Jy skryf bv: "Omdat hierdie woorde dan nou so algemeen ‘verkeerd’ gebruik word, swig woordeboekmakers naderhand en neem die woord in die woordeboek op as sou dit

Marita van der Vyver oor idees, 'n skryfkamer van haar eie en Dis koue kos, Skat

Alvida 2016-07-27 Goeie vrae saamgestel en goed uiteengesit in maklike skryftaal deur Yolanda Wessels. Dus kan jy skryf en droom oor enige plek en van uit enige land. Just let it bleed through your mind, pen and typewriter.

Op soek na die vuurtoring

Alvida 2016-07-26 Pragtig geskryf. Kon my daarmee vereenselwig. Hou aan skryf.

Ek is opsoek na werk op die internet

davey 2016-07-26 Hou hiervan.

Skemeraand oor Jonkershoek

Carma Shaw 2016-07-26 Baie dankie dat julle my gedig hier geplaas het. Ek waardeer dit baie. :-)

Einstein-kompetisie: Wimpie Wasserman

Elanie Pelser 2016-07-26 Well done Wimpie!

Taal of dialek?

Jaco Fourie 2016-07-26 Duisterwester Terloops. Die feit dat die Engelsman, die Hollander, die Fransman en enige ander wêreldtaal vir my sê dat Afrikaans 'n taal is en nie 'n dialek nie, is vir my genoegsaam. Om jou definisie van taal en dialek soos jy hierbo aangegee te be

Taal of dialek?

Jaco Fourie 2016-07-26 Duisterwester. Jy skryf: "Jy verstaan wat my case is, right?" Dead right. When cornered, you run away, as above, instead of facing up to your own blunders.

Ek mis jou

Carma Shaw 2016-07-26 Dis baie seer, maar baie goed. Welgedaan.

Boekresensie: All the way to an independent Namibia deur Dirk Mudge

Johannes Comestor 2016-07-26 Is of was inklusiewe politiek bevrydend of verswelgend? Dit hang af van hoe 'n mens daarna kyk. Van die mense wat by die grondwetskrywing in Namibië betrokke was, onder andere Marinus Wiechers, het dieselfde vir die nuwe Suid-Afrika gedoen en fouteer deu

Onderhoud met Gerhard van Huyssteen – nuwe voorsitter van die Taalkommissie

Johannes Comestor 2016-07-26 Gerhard van Huyssteen verskil van voorgangers, soos Tom McLachlan en Ernst Kotze, deurdat hy nie bereid is om aan die Afrikaanse taalstryd deel te neem nie en selfs deelname ontmoedig. Eintlik beteken polities verantwoordelik vir hom polities korrek. Dit

Smoke break

Hugo Steenkamp 2016-07-26 Pragtig.

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

Salome van Rensburg 2016-07-26 Ek is 'n grad 10 mamma en ons wil ons hare uit ons kop uitrek ons het al alles probeer ekstra wiskunde klasse, emosionele behandeling, breek van vloeke en bindings en niks maar niks help nie, blykbaar kan hy wiskunde doen en goed doen maar kom eksamen dan

Persverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch

Mathilde Du Plessis 2016-07-26 Ek bewonder die persoon wie homself onttrek uit situasies wat hom teen die bors stuit. Dié bewys van integriteit word al hoe skaarser. Ons knak ons knieë om die speelveld gelyk te maak, maar vergeet dat Afrikaans grondwetlike bestaansreg het en die moed

Taal of dialek?

Duitswester 2016-07-26 Jaco, steeds hardloop jy in alles vas behalwe die paal wat jou sal laat stel of dit 'n taal of dialek is, in jou opinie bygesê. Maar dit nou daar gelaat, verdere gesprek is nie nodig nie, onderwerp toe, sou jy wou aangaan, kry ander deelnemers. Jy vers

Vry!

Elsabe Bester 2016-07-26 Die skrywer slaag daarin om die leser met slim woordspeling en diep insig in die onderwerp van die begin af te boei en die pyn self te laat ervaar.Die ontknoping belig die titel en die leser kan deel in die bevryding van die karakter. Die tema van reg tee

Persverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch

Johannes Comestor 2016-07-26 Jan Heunis het aan die US alles in sy vermoë ten behoewe van Afrikaans gedoen. Dit is begryplik dat hy hom nie langer met diegene in beheer van die bestuur en die raad wil vereenselwig nie.

Persvrystelling: "ʼn Kans in Afrikaans!" praat met die US-bestuur oor taalbemagtiging

Johannes Comestor 2016-07-26 Hierdie nie-inklusiewe afvaardiging is geweeg en te lig bevind.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Daleen 2016-07-26 Baie dankie - dit word waardeer!

Taal of dialek?

Duitswester 2016-07-26 Dankie Jan. Jou opinie is interessant. Duitswester

Persverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch

SAKKIE 2016-07-25 Die twee oud-Paul Roosers se skouerskuur kom blykbaar al van skooldae af aan. En Jan was volgens oorlewering nog altyd aan die agterspeen en die een wat 'n appeltjie met Wim te skil het. Wie gaan die storie vertel? Hier is dalk meer aan die gang as net d

Onderhoud met Gerhard van Huyssteen – nuwe voorsitter van die Taalkommissie

marie ras 2016-07-25 Watter woordeboek is aan te beveel vir nuutste Afrikaanse woord- en spelreëls?

Klagtes en malligheid

F C Boot 2016-07-25 Sonder 'n klaer is daar nie 'n saak nie.

Pensioenaansoek, kategorie 83

Louis Nell 2016-07-25 Ons wrede wêreld... Marlize, ek het jou storie baie geniet. 'n Mens kan die empatie en die amperse wanhoop voel in jou verhaal. Baie van vandag se werklikhede op so baie vlakke, is pragtig vasgevang in jou storie.

Taal of dialek?

Jaco Fourie 2016-07-25 Duisterwester Enigiemand kan 'n mening enige deel van die wêreld oor Afrikaans lug, maar sodanige mening sal gekritiseer word indien nie logies of sinvol uiteengesit nie soos in jou geval hierbo. Jou emosionele uitbarsting onmiddellik hierbo teenoor Afr

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Nicky jordaan 2016-07-25 Kan u asb vir my gr 5 en 6 wisk vraestelle stuur

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Gustaf Claassens 2016-07-25 Veelkantig skitter die taal ... en bydraes soos die is nooit te laat nie. Afrikaans is 'n tuistetaal met baie vertrekke, veeldoelig en anders. Gesinslede het hulle eie voor-en -afkeure; party bly tuis, kom vroeg in en ander laat. Kos op die tafel in snoe

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Waldemar Gouws 2016-07-24 Cilliers, as niemand anders nou iets wil opmerk oor jou Camus en Beckett verwysings nie, sal ek dit dan maar doen. Om vir Marlene van Niekerk met die hoofkarakter van "Die Val" te wil vergelyk, spruit uit 'n (redelike sterk) wanbegrip van Camus se verhaal

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Maria Snyman 2016-07-24 Wiskunde, geometrie, die Grieke ... filosofie, die akademie ... die geesteswetenskappe, tale ... Ek dink die volgende stukkie skrywe van Anne Carson uit haar werk Economy of the Unlost is relevant - Carson (1999:42-43) skryf oor die woord kosmos: Wisk

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Wessel Pieters 2016-07-24 'n Artikel goed deurgedink met in diepte kritiek en selfinsig en ook kritiek van iemand aan die kant van die ideologiese gesigspunte (lees berg) sonder om rêrig oorweging te gee aan wat in die Groot Karoo aangaan. Al die filosofiese gedagtes en eie "sond

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

WL van der Merwe 2016-07-24 Eventually someone to step in the shoes of Mohammed Ali: she dances like a butterfly, but stings like a bee. Great, super great! Marlene is 'n doring!

The future of Stellenbosch and Pretoria universities

Johanna van Warmelo 2016-07-24 The problem at hand is the perceived oppression of Afrikaners through the introduction of a controversial language policy. One will never solve the problem by focusing on the problem. Such an approach will only generate more problems, more conflict, more

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Zani 2016-07-24 Ek sou ook wou weet of daar iets gedoen kan word om Oscar uit die tronk te kry Yolande. Dan wonder ek ook soms hoe sou die saak verloop het sonder die lewendige uitsending. Vir Oscar voel ek was dit erg om so blootgestel te word en sommige mense kon hul v

Persverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch

Eduard Greyling 2016-07-24 Bravo en 'n mens kan dit nie beter stel as Marlene nie, veral in sake die geleenthede vir agtergeblewendes.

Van Calvinisme tot Romantiek: Die invloed van die Bybel op die skrywerskap van Hennie Aucamp

Prof Vincent Gray 2016-07-24 Dear Lina, I have had a long interest in the influence of Calvinism on Afrikaner culture and Afrikaner self perception. I spent a year in 1977 working at the Summer Grain Centre in Potch during which time I was embedded deeply in the Potchefstroom Afrika
Top