Kommentaar

Shortlist and press release: 2016 Nielsen Booksellers’ Choice Awards

Mary Sadler 2016-07-14 Om genomineer te word is al 'n grootse prestasie en seker die droom van elke skrywer. Veels geluk aan julle ses!

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Rita Leven 2016-07-14 Ek het heel toevallig hierdie LitNet-webwerf op my Bakkiesblad raak gelees. Ek is ewig dankbaar aan die persoon/instansie wat dit daar beskikbaar gestel het. Dankie.

Afrikaans, gekry of gemaak?

Jaco Fourie 2016-07-14 Dit sou interesant wees om Dan Roodt se indrukke te lees ivm die skakel "Kaap se dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit" https://www.litnet.co.za/kaapse-dinkskrum-pleit-vir-oop-inklusiewe-afrikaanse-universiteit/#comment-84949

Nog steeds is dit der einde niet

Jaco Fourie 2016-07-14 Reusedwerg Dankie vir hierdie skakel. Wys net hoe party swartes heel ontnugter is.

Granddad Verwoerd

Jaco Fourie 2016-07-14 Panda. Juistement! Dankie hiervoor.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Rita Leven 2016-07-14 Renea, thank you for your time. To cut to the chase, my opinion in this matter will not change, neither will yours or anyone else's including all those legal eagles. I remain of the opinion that many factors which could give rise to a steeper sentence ha

Antwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief ‘Woordeboeksamestellers’

Angus 2016-07-14 Beste Jan, Ek kan sommer sien jy verstaan nie ʼn woord wat ek skryf nie. Daar is ʼn verskil tussen Woordelys en spelreëls en ʼn verklarende woordeboek. Dit verskil ook van ʼn vertalende woordeboek. Dit staan enigeen vry om ʼn woordeboek te skryf; elke

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Willem 2016-07-14 Ek is 'n aspirerende student om in Afrikaans te studeer by Stellenbosch volgende jaar. Die universiteit kan nie Christelik wees nie. Net sekulêr. Dit beteken nie daar kan nie gesprekke wees oor godsdiens nie. Dit beteken nie mense is nie vry om te dink

Afrikaans, gekry of gemaak?

Dan Roodt 2016-07-14 Naskrif: Die feit dat Nederlands en Afrikaans nie onderling verstaanbaar mag wees nie, of dan meer op skrif as andersins, bewys eintlik niks, want daar is vele soorte Engels wat ook nie onderling verstaanbaar is nie. In Frankryk word Québecois-Frans op T

Mense agter boeke: Jaco Botha gesels met Lana Barnett – uitvoerende hoof van Leserskring / Leisure Books

Jacobs H. C van Wyngaarden 2016-07-14 Ek hoop regtig dat die keuse wyd sal wees.En minder resepteboeke en pienk boeke in die katalogus sal wees. Ook dat die IT-outjie kundig,simpatiek en vriendelik sal wees.En dat e-boeke volop, bekostigbaar en aflaaibaar sal wees. Nie soos die boek wat ek ge

Granddad Verwoerd

Reusedwerg 2016-07-14 Panda, ek dink daar is 'n spreekwoord wat lui, " as jy 'n hond wil slaan, sal jy altyd 'n stok kry". Dit is 'n sprekende voorbeeld van bly liewers stil en laat almal oor jou wonder as om jou bek te rek en almal se vermoede word bevestig.

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Johannes Froneman, woordvoerder van prof. Dan Kgwadi 2016-07-14 Theuns Eloff is reg. Afrikaans is vir die afsienbare toekoms veilig op die Potchefstroomse kampus van die NWU. Een rede is dat ons meer ruimte vir Engelse parallelle klasse geskep het.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Chris Marnewick SC 2016-07-14 Ek meen Gustav Pienaar se artikel kwalifiseer. Dan is daar Proff Snyman en Burchell, en as 'n mens mooi lees in sy boekresensie, regter Denis Davis. En hulle is dit almal eens dat die Appèlhof se uitspraak verkeerd is - op regspunte, nogal. So daar het j

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Chris Marnewick SC 2016-07-14 As die hof bevind het dat Pistorius met voorbedagte rade vir Reeva vermoor het sou dit inderdaad lewenslank gewees het. So mens kan dit vandaar af self uitwerk.

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Jaco Fourie 2016-07-14 Dr Hedwig vd Westhuizen. Ek kan net "HOOR! HOOR!" op jou kommentaar respondeer.

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Jaco Fourie 2016-07-14 Hanno Visagie Geen probleem dat jy jou Here dien nie. Die argument gaan of die woord "Christelik" van toepassing hoort te wees al dan nie in die beskrywing van die voorgestelde universiteit, gesien dat die Christelike geloof dalende syfers onder Afrik

Afrikaans, gekry of gemaak?

Dan Roodt 2016-07-14 Hier is baie hipoteses, maar maar min bewyse. Die polities korrekte "kreoolse teorie" het nog nie verder gevorder as Valkhoff se bevooroordeelde boekie uit die sewentigerjare, waarna die skrywer ook verwys nie. Edith Raidt het Valkhoff se teorie grondig

Leopold Scholtz se Kruispaaie, bruin mense en die huidige taalherrie

Jason Lloyd 2016-07-14 Johannes Comestor dit sal help as jy jou identiteit bekend maak. Jong, hoekom is jy bang vir identiteit of dra jy 'n kopdoek? Jy lees ook nie reg nie; ook nie fyn nie ...

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Dr Hedwig van der Westhuizen 2016-07-14 Dit is wonderlik en dankie vir julle wat die voortou neem! Moet asseblief nie uitsluitende besluite neem nie. My geloof is belangriker as my taal vir my - maar hier gaan dit oor die taal, kultuur en die behoudende waardes wat baie Moslems, Christene en a

Uit die argief: Hare verskrik

Lizette 2016-07-14 Fantasties geskryf! Ek’s tans woonagtig in Cayman Islands en net voor ek die lees, het ek ’n blog gelees van ’n meisie wat van Cayman afkomstig is oor presies dieselfde onderwerp. Sy blog oor gesondheid en fiksheid. Is so Engels soos wat jy kan kry

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Jaco Fourie 2016-07-14 Indien Akademia nie slaag nie, is die Afrikaanse taal op tersiêre vlak moontlik finaal verdoem, dus is daar geen alternatief as om te sorg dat dit slaag nie.

Suid-Afrika: ons goeie stories

rehana mohamed 2016-07-14 Baie goed!

Oor die appèlhof en die howe vir klein eise

Piet van der Merwe 2016-07-13 Art. 36 van Kleineise wet: Tersydestelliing. Meer hieroor asseblief.

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Tobie Wiese 2016-07-13 Ja asseblief. Hou dit oop en inklusief! Wat van die Moslems van die Bo-Kaap wat die taal begin het?

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Hanno Visagie 2016-07-13 "Tydens die gesprek was dit veral opmerklik hoeveel gespreksgenote in Stellenbosch ongemaklik was met een van Akademia se waardes, naamlik dat dit ʼn Afrikaanse Christelike universiteit moet wees. Hoewel Akademia toegee dat die universiteit moet oop wees

Rede tot kommer?

Jaco Fourie 2016-07-13 Ek vir een glo nie om eiers te tel voordat hulle gelê is nie.

Afrikaans, gekry of gemaak?

Cilliers van Niekerk 2016-07-13 Heel interessant, maar na my mening gaan al die gestelde hipoteses mank aan 'n geloofbare oordragsmeganisme. Byvoorbeeld: In die kontakhipotese, watter rede sou meerderwaardige Nederlandse koloniste hê om die Khoi se namaaksel aan te leer? En daarsonde

Uit die argief: Hare verskrik

Lizette Booys 2016-07-13 Briljant Shimmy! Love dit.

Uit die argief: Hare verskrik

Jozeen Stevens 2016-07-13 Mal hieroor. Jou kommentaar is so relevant, and on point! Ek het baie laat tot die besinning gekom om my hare te appreciate in hulle natural state, en ek kannie sien hoe ek terug sal kan gaan na "gladde" hare nie. I've embraced my kroeskop!

Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 23 Junie 2016

Jan Rap 2016-07-13 Beste Angus Hoekom vra jy waarom FC Boot nie 'tot opdatumbringende programmatuur' gebruik het nie ipv 'updates vir sagteware'? Jy moes gevra het hoekom hy nie 'bygewerkte programmatuur' gebruik het nie.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Rita Leven 2016-07-13 Waar is al ons regsgeleerdes se ontledings nou?

Refleksie

Dave 2016-07-13 Puik gedig Marli!

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Sambok Viljoen 2016-07-13 Ek dink ook die christelike woord kan uitgelaat word, maar ek weet as daar ander gelowe deelneem, gaan daar wrywing ontstaan. As daar hardop gebede om 12nm by die koshuis geskree word, gaan die vet in die vuur wees. Ek wonder ook of die biologiese we

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Rita Leven 2016-07-13 Suzelle, thank you for engaging in this matter. Don't know whether you are in any way attached/involved with the legal profession - I am not, but that’s beside the point. Entering into the debate, since that is what this entire page is about can only en

Uit die argief: Hare verskrik

Loraine 2016-07-13 Dit is 'n nalatenskap van die ou pencil-test in Apartheidstye. Daar is soveel shame geskep deur die ou drolle. Ek is mal oor die natuurlike look. Hair pride gaan nog 'n nuwe trend word, ek sê jou.

Uit die argief: Hare verskrik

rehana mohamed 2016-07-13 O,hoe lekker om te lees! Het my trug geneem na my kinderjare ... ja,ek het net so ouma gehad! Fantasties!

Ouderdom

F C Boot 2016-07-13 In die Bybel lees ons: Psalm 90:10 As for the days of our life, they contain seventy years, Or if due to strength, eighty years, Yet their pride is but labor and sorrow; For soon it is gone and we fly away. In die Bybel in hedendaagse Afrikaans is dit

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Jaco Fourie 2016-07-13 Lizelle Ek persoonlik dink jou vraag is vermetel. Hoekom brei jy nie uit om te vra of sy nie van sy ander bates op beslag kan lê nie?

Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 23 Junie 2016

Angus 2016-07-13 Beste FC Boot, Eintlik trek ek maar Jan Rap se Anglisistiese been. Groete Angus

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

Jaco Fourie 2016-07-13 sda Wow! Hierdie skakel was twee jaar terug geskryf, maar nietemin sal ek u graag wil beantwoord. (sda? ’n afkorting vir Sewendedags Adventis?) Net om enige misverstand aan u kant uit die weg te ruim, ek is nie ’n Christen wat die bybel wil vertolk
Top