Einstein-kompetisie: Anneke Schoeman

  • 2

Anneke300Naam: Anneke Schoeman

Departement: Dierkunde en Entomologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Ek is die luistervink tydens miskruiers se chemiese geflikflooi en ontrafel só hoe hulle sedert die oerjare flankeer.

Studievlak: Honneursstudent

Universiteit: Universiteit van Pretoria

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top