Einstein-kompetisie-foto’s: Miskruiervang in die mis
2016-09-06Anneke Schoeman se kewerkoors het almal aangesteek. Hier deel sy foto's van 'n onlangse besoek aan die Mount Sheba-natuurreservaat.
Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Anneke Schoeman
2016-09-02Anneke Schoeman is pas as die wenner van die Einstein-kompetisie aangewys. Imke van Heerden het met die jong Einstein oor haar liefde vir insekte gesels.
Einstein-kompetisie: Anneke Schoeman
2016-06-06Dit is Anneke se droom om eendag haar wetenskaplike en taalkennis saam te smelt en aan te wend om 'n belangstelling in en liefde vir die wondere van die natuur by Jan Alleman te kweek.
