Smoke break

  • 2

Naweke gaan lui verby
soos die langsame inaseming
van ‘n sigaret se rook

die inhou
en dan stadige
uitblaas

Sondagaand.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top