Kommentaar
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Rita Leven 2016-07-08 Snert! Moord Bly moord.
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
J. Oberholster 2016-07-08 Waarom is die getuienis van die buurvrou wat 'n vrou se geskree gehoor het, geïgnoreer? Roux kon nie die getuienis van die akoestiese ingenieur wat hy gehuur het en wat bevind het a) 'n mens sou die geskreeu kon hoor en b) 'n mens sou kon onderskei tusse
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
J. Oberholster 2016-07-08 But he was found guilty of murder ...
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Annemie Triegaardt 2016-07-08 Dankie Chris, nou weet ek ek was nie al een wat so geredeneer het nie. Dis vir my interessant hoeveel regslui daar ewe skielik in ons land gebore is. Dankie tog ons het nie 'n jurie-stelsel nie. Ek persoonlik voel vir Oscar wat 'n proefkonyn van ons regsg
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Greg McManus 2016-07-08 Tjoe! Lees die Regters van die AP dieselfde teks of het hulle net geraai? Wat duidelik is is dat die reg oop is vir verskeie interpretasies en dit kan nie goed wees nie.
Landscape
Willem Boshoff 2016-07-08 Gorgeous poem Charles. So devastating and yet elegant in equal measure.
Uitnodiging: Kaapse bekendstelling van 1795 deur Dan Sleigh
Dr IL J van Vuuren 2016-07-08 Kan nie wag Nie! Wie is die uitgewer?
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
B. SMIT 2016-07-08 Ek het een aand so geskrik deurdat iemand deur my venster aan my been gevat het terwyl ek besig was om aan die slaap te raak. Ek het só geskrik en my hart het so in my ore geklop dat ek niks en niemand gehoor het nie ... in die proses het my broer probee
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Derick 2016-07-08 Ek het al die kommentare gelees en vra myself nou af - as die SCA verkeerdelik ingemeng het met betrekking tot die feite en - as daar vraagtekens is oor die korrekte interpretasie v " dolus eventualis" op grond waarvan weier die CC om in te meng? Gaan dit
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
MR Meiring 2016-07-08 Ai tog. Hoekom gaan sy badkamer toe laat in die nag met selfone en sluit die deur. Ek dink ook maar aan die getuienis van die Staat aan die begin van die verhoor, ek was geneig om hulle te glo. Moes hy nie vasgestel het waar sy was voordat hy geskiet het
Nabydood-ervarings: ’n kritiese ontleding van buiteliggaamlike waarnemings tydens hartstilstand
Babs Basson 2016-07-08 Pieter, hierdie gesprek gaan baie draaie maak, dink ek. Dit raak vir seker die aannames ten opsigte van die veelbesproke menslike bewussyn aan, op sowel die religieuse as filosofiese terreine en die kwantum-fisika. Ek volg graag die gesprek.
Die rekenaarvirusse!
Angus 2016-07-08 Beste Raed-na-Gael, Hier is die beste raad wat jy ooit sal kry: smyt jou rekenaar op die ashoop, en kry vir jou 'n nuwe. Laai dit met egte programmatuur, en laat my weet hoeveel gryshare ek jou gespaar het. Jou probleem het al met Adblocker begin. Dit7 Dae: Meyer ken die kuns van woordverleiding
Chris 2016-07-08 Ek is versot op Afrikaans. Ons moet die taal behou.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
mariaan steyn 2016-07-08 Ek het n graad 5 seun. En soek asb vraestelle in sy leervakke asook tale rn wiskunde. Sal waardeer word
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Suzelle 2016-07-08 Well said! Agree 100% with you.
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Chris Marnewick SC 2016-07-08 "...berekende optrede..." Ja Cilliers, dit is juis die reg se definisie van wat dan bedoel word met "berekende optrede" vir die doeleindes van die strafreg wat hier tersake is. Miskien moet jy maar tog tyd maak om Burchell se boek te lees, of miskien
The future of Stellenbosch and Pretoria universities
Pienkes du Plessis 2016-07-08 As ek maar hierdie artikel kon skryf! Wat 'n skerp insig het die man nie.
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
su 2016-07-08 Hiermee stem ek heelhartig saam.
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Chris Landsberg 2016-07-07 Onthou ek nou die ou legendarise Prof Van Oosten.
Ere aan Adam Small
anita engel 2016-07-07 Sune vanaand lees ek wat jy skryf en sien hoe ek saam kan praat en jy tot my siel deurdring. Ons is verewig met ons moedertaal in gegee met die bottels melk en leer loop en tel en skryf. Ek kan nie anders om myself te ontdek en my eie ek te erken in my di
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Cecily 2016-07-07 Ek voel jammer vir Oscar. Net oor hy ’n opebare persoon is, gee niemand die reg om hom soos ’n hond te skop nie. Wat gebeur as die staat appelleer teen die ses jaar? Staan hul ’n kans om 15 jaar te kry of sal hul vir eens die man nou in vrede los? A
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Wonder 2016-07-07 Ek stem saam jou niemand weet wat deur sy kop gegaan het nie. Ek het ook eenkeer gedroom skelms breek in by ons en dit was die mees vreesaanjaende gevoel. Ek het so gebewe in my slaap, my hele liggaam het geruk van angs. My man moes my wakker maak en vra
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Anita Stanley 2016-07-07 Ek is geen regsgeleerde nie maar hierdie uiteensetting verwoord presies wat ek nog die hele tyd instinktief gevoel het maar nie in soveel woorde duidelik kon uitdruk nie.
Huldeblyk aan die laaste Afrikaanse denkers
Jean Joubert 2016-07-07 Felix, dankie vir hierdie wekroep. Nou waar sal ons begin om eers te praat "oor hoe ons die werkswinkel, die hof, die restaurant gaan verafrikaans"? Dis so 'n geldige punt en die onbegonnenheid van vooruitsigte vir vordering daarmee dui op die omvang van
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Miemie Taljaard 2016-07-07 So 'n verbeelde inbreker is rede om 'n ware persoon dood te skiet. Indien die doodstraf afgeskaf is, waarom word daar na 'n rede/verskoning/verklaring gesoek om 'n onskuldige persoon dood te skiet? Wette verander omdat hulle nie meer die waardes van die gSuid-Afrikaanse vuurwapenwetgewing onder skoot: Hoe koeëlvas is die Wet op Beheer van Vuurwapens 60 van 2000?
francois verster 2016-07-07 Ek sit met presies daardie probleem - ek het my pistool sedert 1986 en vergeet toe om die lisensie te hernu. Nou is my heraansoek afgekeur en die polisie sê hulle sal my pistool kom haal, wanneer dit hulle pas. Ek is aangeraai om dit in hulle bewaring te
Uitnodiging: Kaapse bekendstelling van 1795 deur Dan Sleigh
Evert Vlok 2016-07-07 Bietjie laat uitnodiging ontvang.
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Susan Grobler 2016-07-07 Die kwessie rondom die afvuur van vier skote is nooit deur die verdediging aangespreek nie. Almal wat formele vuurwapenopleiding ondergaan (polisie ingesluit) leer dat 'n mens twee "double shots" vuur. Vier skote is dus algemene praktyk.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Colette Pretorius 2016-07-07 Dankie Prof Wannie. Jy en jou genote het reg opgetree. Die maak mens vreeslik hartseer.
The future of Stellenbosch and Pretoria universities
Cornelius van Oudorp 2016-07-07 "... the government’s decision to transform Stellenbosch University and Pretoria University into English-language universities." This is not my field of expertise and I do not follow the relevant processes in detail. No doubt some or other governme
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Corlia Fourie 2016-07-07 Dankie, Gustav Pienaar. Vir my was die hele verhoor en die massahisterie onder ons mense soos iets uit vervloë tye toe mense in die openbaar tereg gestel is. En die hele dorp staan en kyk het hoe die koppe afgekap word en dit daarna op pale by die dorpsm
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Yolande 2016-07-07 As ek mag vra, is daar nou niks wat gedoen kan word om Oscar uit die tronk te kry nie? Hier is egter baie goeie verduideliking oor hoekom Oscar eintlik terug tronk toe is! Dit gaan lankal nie meer oor moord nie maar oor Oscar en ek dink hy is wreed van sy
Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!
Mary Sadler 2016-07-07 "Daai mengelmoes van Khoi, Nederlands, Malay, Duits, Xhosa en die ander." Ek het met belangstelling die stuk gelees, op soek na regverdiging van hierdie stelling en van Kaapsafrikaans as 'n "eie taal", maar al wat ek gesien het was Afrikaans met 'n ander
The future of Stellenbosch and Pretoria universities
Leopold Scholtz 2016-07-07 Actually, it is not the Government's decision to anglicize these two universities. It is the university authorities themselves, with the active connivance of several Afrikaans-speaking academics who wish to curry favour with the Government. But this is a
Waarheen kan ons vlug?
Reusedwerg 2016-07-07 Varkspek goeie vraag. Ek wou nog altyd Pategonië toe gaan. Alaska lyk ook nie te sleg nie. Ek sal enige dag Noorweë toe. Ek dink Reunion, Mauritius of die Seychelle is ook 'n opsie. In Suid-Afrika sal ek op Elders gaan bly. Die son skyn altyd daar of di
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
margaret hodges 2016-07-07 I am so grateful to the judge who rightly knew this was not murder. The media turned this trial into a circus.