Kommentaar

Huldeblyk aan die laaste Afrikaanse denkers

Helize van Vuuren 2016-07-05 Waar is die huldeblyk? Lyk na een lang verbitterde tirade. Soos NP van Wyk Louw geskryf het, "mis is daar en mis is daar genoeg", anno 1962 in TRISTIA. Waarom dan so 'n eindelose galbrakery? Gedenk liewer Maarten Versfeld, Degenaar, Leipoldt, Van Wyk Louw

Suid-Afrikaanse vuurwapenwetgewing onder skoot: Hoe koeëlvas is die Wet op Beheer van Vuurwapens 60 van 2000?

Ludwig Visser 2016-07-05 Daar was in 'n stadium 'n hofbeslissing dat die ou groen lisensies wat uitgereik en destyds in 'n mens se ID-boekie geplak is, nog steeds geldig is. Bestaan hierdie reëling nog? As 'n lisensiehouer net 'n week laat is met die hernuwing van sy lisensie,

Huldeblyk aan die laaste Afrikaanse denkers

Jaco Fourie 2016-07-05 Ag nee wat. Ek raak sommer gatvol vir skrywers soos hierdie een wat kerm en kla, sonder om enige positiewe alternatiewe aan te bied. Hy buit die geleentheid suiwer uit om 'n sekere deel van die Afrikaner gemeenskap aan te val, vanuit sy eenogige ideologie

US-taalbeleid: Die syfers vertel ’n storie

Marius 2016-07-05 MISDAADRAAD Stop jou magsmisbryk, hou op stront aanvang, Afrikaans se stand is van meer belang! Disse taal wattek leef enne taal wattek praat, dissie taal wattie raad mette passie haat, disse lae hou enne gatkryp daad disse vuil gekonkel vannie ra

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

Arthur Cullen 2016-07-05 Hehe daai Kaapse mense is kleurvol en hulle praat onse taal smaaklik, ryk en lekker ...

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

Pietie 2016-07-05 Praat jou Afrikaaps, dis jou taal, jou moedertaal, bou dit uit en leef dit. Ons almal het daardie reg. Sterkte.

Huldeblyk aan die laaste Afrikaanse denkers

Johannes Comestor 2016-07-05 Die uitstekende insigte en formulering in hierdie teks toon dat daar nog baie vernuwende gesigspunte in die taaldebat na vore tree. Ons moet nie berus in die vertrapping van Afrikaans nie.

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

jurgen human 2016-07-05 Jou taal verstaan ek al te goed. Ek beleef ’n Afrikaans in die Noord-Kaap wat anders is as jou Kaapse Afrikaans. Hier om Kimberley word Tswana ook ingemeng. Soms kan ek as wit boer skaars verstaan. Dan Bly hier mense wat lyk soos Tswanas maar sy huistaa

Woordeboeksamestellers

F C Boot 2016-07-05 Wat was die taalkommissie se kommentaar oor 'lik'. Die Afrikaanse Taalkommissie 7 Desember 2014 Oor "huidiglik": Lees 'n bietjie die rubriek wat hierby aangeheg is, veral die paragraaf oor "huidiglik". Die skrywe is bykans 10 jaar oud - wat natuur

Waar is ons bruin akteurs?

Jaco Fourie 2016-07-05 Die probleem met sekere bruin mense, soos hierbo, wat gedurig sanik dat die Afrikaner sy taal "gesteel" het en dat hy self nie op die verhoog uiting daaraan kan gee nie is voorbeelde van die "losers" onder hulle. Vandag is daar vele bruin mense in sleut

Agter elke man: Boer soek 'n vrou-deelnemers vertel

Nico 2016-07-05 Ek is 'n Boer en is nie bang vir 'n uitdaging nie.

Die kind is nog jonger: Interview with Jim Neversink

Olivia Maxwell 2016-07-05 So beautiful Mr Neversink.

Ere aan Adam Small

Nathan Peters 2016-07-04 Wel gedaan Sune, trots op jou en om afrikaans te wees.

Woordeboeksamestellers

Angus 2016-07-04 Beste Jan, Natuurlik het ek jou vraag reg verstaan, maar nie besef dat jy absoluut in die duister is nie. Laat ek dus maar vir jou die sakie uitlê. In 1909 het genl JBM Hertzog die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in die lewe geroep. In o

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

Florence 2016-07-04 Pragtig. Ek het geniet om dit te lees. Die skrywe gee my 'n warm gevoel om die hart.

Die betekenis van “kontant” in ? testament

Willie 2016-07-04 Goeie dag, ek het ’n vraag om te vra. Kan u my ASB sê, ek en my vrou het geskei, maar saam ’n testament opgestel nadat ons geskei is. Die testament is so opgestel, daar is twee huise, een huis is haar huis end die ander is 50/50 verdeel. Die huis wat

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

Marli 2016-07-04 Bly te kenne Livy! Ek het so lekker gelees! :)

Die nuwe Zuid-Afrikahuis - en met Esopus argief toe

Johanna Ten Brink 2016-07-04 Ek het ook 'n identiese boekie soos u s'n in my besit.

Shirmoney Rhode bring hulde aan Adam Small

Hendrina Gelderblom 2016-07-04 Dis wonderlik om te hoor en te weet hoeveel mense se harte hy aangeraak het met sy skryfwerk. Dankie, Shirmoney.

Ere aan Adam Small

Derek A Harris 2016-07-04 Awe, awe! Kap al aan mettie Kaaps my mase kinnes!

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

annette le Grange 2016-07-04 Olivia, hiermee gee ek jou 'n staande applous, dankie vir onse Kaapse Afrikaans, die taal, die berg en die see, dit is daardie goed wat my vir altyd in die Kaap sal hou, maar veral die kleurvolle taal.

The future of Stellenbosch and Pretoria universities

Cilliers van Niekerk 2016-07-04 Admirably written, and subtly argued. But whatever its merits, it will penetrate the skulls of our current crop of hanskakies and -comrades in academic power only by means of donor action, and probably too late.

The future of Stellenbosch and Pretoria universities

Chris 2016-07-04 Actually - NO! Afrikaners has the right to institution in their language according to Dr Greg Stanton, one of the ANC's writers of the original SA Constitution. See the news conference video. http://genocidewatch.net/2016/02/29/dr-gregory-stanton-on-l

PEN Afrikaans maak kapsie teen SAUK-sensuur

Amanda de Stadler 2016-07-04 Dankie, PEN Afrikaans. Julle het my stem ook.

Die son

Panda 2016-07-04 n Ander sy van die son: Dit is ’n gemiddelde ster en ’n massiewe atoomversmeltingsreaktor wat waterstof in helium omskep en dis maar ’n goeie ding dat dit 150 miljoen km ver is.

The future of Stellenbosch and Pretoria universities

Eduard Greyling 2016-07-04 Wonderlike insig terwyl baie Afrikaners gesig toemaak!

Die SABC het kanker, soos in die ou dae

Jan Rap 2016-07-04 Evert, ons is per definisie nie 'n demokrasie nie.

Brexit vir brekfis: wat nou?

Loammi Wolf 2016-07-04 Toni, ek het ook 'n artikel in Engels op die Daily Maverick. Hier is die link: http://www.dailymaverick.co.za/article/2016-06-30-analysis-the-case-for-brexit-referendum-2.0/#.V3obv49OLyQ

The future of Stellenbosch and Pretoria universities

Johannes Comestor 2016-07-04 'n Vars bries uit Londen in die taaldebat.

Meneer, wees lief vir jou eie vrou ...

Milah 2016-07-04 Weet presies waarvan jy praat Lynette! Dit staan so in die Bybel.

Tien vrae: Anneli Groenewald oor Die skaalmodel

Ancia Bower 2016-07-03 Ek het ook die boek gekoop. Ek dink Anneli Groenewald se antwoorde op die vrae is eerlik en opreg. Dit is ’n boek wat jy nie net kan lees en dink, ek het nou ’n roman gelees en gaan die storie onthou nie, dit is ’n baie DIEP boek en jy moet tyd en a

Waar is ons bruin akteurs?

MAUREEN WESSELS 2016-07-03 Ek probeer nou al seker vir 10 jaar om 'n Afrikaanse sitkom die lig te laat sien. Jy e-mail al wat 'n regisseur is en vra vir verwysings of net iemand wat die tyd sal afknyp of afstaan om jou script deur te gaan, maar sonder sukses. Is daar iemand wat my

Malene Breytenbach (1948–)

Ina Cantoni 2016-07-03 Ek het so pas Eenoogkoning gelees, of eerder verslind. Beslis staan Malene baie hoog op my prioriteitslys van skrywers. Ek kan nie wag om nog 'n boek uit haar pen in my hande te hou nie. Jy is 'n voorbeeld vir ons generasie Malene!

Shirmoney Rhode bring hulde aan Adam Small

lucia oosthuysen 2016-07-02 Dankie, dankie dis al wat ek kan sê.

Die SABC het kanker, soos in die ou dae

Jan Rap 2016-07-02 Ek reageer op die opskrif; het nog nie die hele lange artikel gelees nie. "Soos in die ou dae" - louter snert. Die huidige toestand is die eindresultaat van Cobus en sy mede-liberales se aksies, desnieteenstaande die waarskuwings van die meer behoudendes

Die SABC het kanker, soos in die ou dae

Evert Vlok 2016-07-02 Ons is nou ʼn demokrasie, hoe kan dit vergelyk word met die ou bedeling?

Stephanus Muller se woord van die jaar 2015

philo 2016-07-02 Ja, inderdaad in die verkeerde rigting! Snert is wat dit is.

Coenie de Villiers se woord van die jaar 2015

philo 2016-07-02 Ag nee Coenie, dis 'n lelike woord. Ek sal hom so gou moontlik wil vergeet.

Jan, ken jy dan nie die Bybel nie?

F C Boot 2016-07-02 Wat staan nou eintlik daar:? Jy moet respek hê vir jou ma en pa. Jy sal dan lank en gelukkig leef waar die Here jou laat bly. Jy mag niemand anders doodmaak nie. Jy moenie ontrou wees aan jou man of jou vrou en by iemand anders slaap nie. Jy moenie i
Top