Kommentaar

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Johan 2016-07-07 Stem 100% saam. Die kenner redeneer slegs sy standpunt om die lesers te beïnvloed. Oscar moes vd begin af aan Moord skuldig bevind word met minimum 12 jr. Iets is 'elders' nie pluis met Masipa se 2 FOPS nie. Punt.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Thomas van Dalen 2016-07-07 Uitstekende vertolking. As iemand met slegs strafreg 1 agter my naam, het ek dit ook so ingesien. Hoekom dan vertolk ons geleerde regters in die appelhof dit totaal anders? Is dit moontlik dat die publieke geskree om wraak ipv dat reg en geregtigheid gesk

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Dawie Jacobs 2016-07-07 My final thoughts: 1: Although I am of the opinion that the first conviction and the sentence were the most appropriate given the proven facts, I accept the final outcome and will not be part of further post mortems on this case. 2: I admire Judge Masip

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Dawie Jacobs 2016-07-07 Suiwer benadering. Die verhoor deur die media, beginnende by die staat se benadering, beskryf deur 'n regsmening as "an example of abusive lawyering at its worst", het van meet af aan 'n billike verhoor onmoontlik gemaak. Voeg daarby groot egos, politieke

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Arrie de Beer 2016-07-07 Lê die probleem nie daarin dat Jan Publiek en die Apelhof eers OP se inbreker-verweer (wat hy 'n paar keer verander het) moet glo nie? Hoewel dit klaarblyklik nie vir die Verhoorregter 'n probleem was nie.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Tina 2016-07-07 Maak nie saak wat sê slim terme mense probeer gebruik nie, die feit is, wanneer jy vier skote deur 'n toe deur afvuur waar iemand vasgekeer is in 'n klein spasie dan moet jy besef die kanse is bitter groot dat die persoon aan die ander kant van die deur

Waarheen kan ons vlug?

Duitswester 2016-07-07 Australië Varkspek Duitswester

The Halfway Inn

Helize van Vuuren 2016-07-07 Lieflik! skryf 'n boek - arme Oom Wimpie met sy marshmallows en dooie vrou, onvergeetlik ...

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Suzelle 2016-07-07 Wil ek ook graag weet. En hoekom word die goed nou geopenbaar. Waar was Oscar se regspan en hoekom is daar nie harder baklei hierteen nie? Van die begin af was die manier hoe hierdie hofsaak hanteer was absolutely absurd, en sy reg op ‘n regverdige onpa

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Chris Marnewick SC 2016-07-07 Mag ek my hand opsteek en daarop wys dat ek dit reeds in Desember gedoen het in 'n onderhoud wat die Sunday Tribune toe gepubliseer het? "1) I don't think Judge Masipa was wrong about dolus eventualis - although she didn't pronounce it correctly. 2)

Persverklaring:  “ʼn Kans in Afrikaans!” praat met US oor regverdige taalbeleid

Johannes Comestor 2016-07-07 'n Private gesprek sal waarskynlik niks nie of min bereik. 'n Openbare debat sou baie beter gewees het. Daar moet nie net vir die belange van bruin Afrikaanssprekendes geskerm word nie. Blanke Afrikaanssprekendes het 'n baie meer gevestigde reg op Afrikaa

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Gustaf Pienaar 2016-07-07 Dankie, Louise, vir jou opmerkings. Soos jy uit my teks kan aflei, wil dit lyk of die Appèlhof die geldende reg by die vasstelling van opset (dolus) - dat dit 'n streng subjektiewe toets is - so effens anders geplooi het. Dit is na my mening jammer da

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

h booyens 2016-07-07 Ek dink al van die begin dat hy nie met opset haar geskiet het nie.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Schalk 2016-07-07 Ek is geen regskenner... Maar sou mens nie kon argumenteer dat die hoë waarskynlikheid van die sterwe van die persoon agter die deur, indien vier skote daardeur gevuur word, dui op 'n opsetsmisdryf nie? Veral aangesien daar geen direkte bedreiging aanwes

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Hettie 2016-07-07 Dit is baie duidelik uiteengesit deur Gustav Pienaar. Wat 'n tragedie dat mense nie na feite kyk nie. Wat 'n onreg aan Oscar Pretorius.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

ca reynders 2016-07-07 Die inmenging van appelregter met feite-bevinding het my nog die hele tyd gepla! Niemand het iets daaroor gesê of dit uitgelig nie! Vreemd?

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Chris Marnewick SC 2016-07-07 Die kort antwoord is dat ons nie toegelaat word om 'n regter se kwalifikasies in twyfel te trek nie. Die lang antwoord is dat te min van ons regters by Afrikaanse universiteite gestudeer het, waar die beginsels waaroor Pienaar hier skryf in Strafreg 1 ree

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

Jan Rap 2016-07-06 Hierdie is mengeltaal (Afrengels of Engfrikaans?).

Die Skree van Stilte: 'n tweetalige onderhoud

Mwalilwa 2016-07-06 Great to see interest in South African cultures. Most foreigners come for the Big 5, sea and sun. Yebo bru!

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

CJ Meyer 2016-07-06 Dis nou alles goed en wel om die prinsiep te bevraagteken, maar selfs die Grondwetlike hof het nie kans gesien om in te gryp in die appélhof se uitspraak nie. So, 'n mens kan seker aflei dat hulle met die uitspraak saamgestem het? Die kanse om die spul o

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Paul C Venter 2016-07-06 Oscar is basies deur massa-emosie veroordeel.

Huldeblyk aan die laaste Afrikaanse denkers

Felix 2016-07-06 Wat my walg in hierdie hele debakel oor Engels/Afrikaans by universiteite is die blatante elitisme wat daaragter skuil. Hoekom, noudat universiteite gaan verengels word daar groot ophef van gemaak? Wat dan van die verengelsing wat jare lank reeds in besig

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Willie Strydom 2016-07-06 Ek stem saam. Wat my egter van Oscar se saak die meeste pla is die wyse waarop hierdie saak gebeeldsend was en elke dag bespreek is. Dit moet mos 'n uitwerking op die getuies wat nog moes kom getuig gehad het. Wat het geword van die beginsel dat getuies d

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Mev A.J. Oosthuizen 2016-07-06 Twee jaar gelede het my alarm 2:00 afgegaan. ADT het geskakel en ek het vermoed dit was 'n kat voor die beams. Ek het ADT verseker ek is veilig, alarm geaktiveer en in die bed gaan klim. Die volgende het die alarm weer afgegaan en dit was die beam buite w

’n “Oorspronklike” Aramese Nuwe Testament? ’n Kritiese evaluasie van die Pesjitta-voorrangsteorie, Die Pad van Waarheid tot die Lewe-vertaling (Afrikaanse Lamsa-Bybel), en die kulturele aanloklikheid van oriëntalisme

Christo Nel 2016-07-06 Baie dankie, Prof Chris. 'n Uitstekende, baie relevante en nodige beoordeling van hierdie "Bybelvertaling" wat tans chaos in ons land veroorsaak.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Kobus Marais 2016-07-06 Skitterende uitleg, in ons soetste taal. Sy uitleg weerlê verseker die irrasionele besluit van die Appèlhof, wie op hulle die regsdefinisie van dolis eventualis verander het sonder werklike juridiese gronde.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Cilliers van Niekerk 2016-07-06 "Nogtans het die appèlhof bevind dat Oscar se pleit dat hy in gewaande (putatiewe) noodweer gehandel het, nie “rasioneel” was nie. Dit, meen Burchell, is ’n verkeerde benadering: om rasionele denke as maatstaf te gebruik is ontoepaslik by die beoor

Shirmoney Rhode bring hulde aan Adam Small

Denise Swanepoel 2016-07-06 Baie dankie. Wat ’n voorreg om die huldeblyk aan die afgestorwe skrywer van Kanna hy ko huis toe deur ’n oud- en geliefde leerder te lees. Jy het my baie ver terug geneem en die herinneringe was goed. Ek is so trots op jou. Moet nooit ophou skryf nie

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Louise 2016-07-06 Ek stem saam met Gustaf Pienaar en is verlig dat hy hierdie saak so mooi uitlê! Wys ook hoe skeef die mensdom dinge beoordeel! Maar wil tog vra as die uitspraak prinsipieel nie 'reg' is nie, waarom word dit toegelaat?

Woordeboeksamestellers

Angus 2016-07-06 Beste FC Boot, Dankie vir jou inligting; jammer dat dit nou Jan Rap die moeite spaar om dieper te dink oor Afrikaans. Ek het, nou al ook jare gelede, juis met Johan Combrink oor dieselfde woord en ook ander woorde in Afrikaans gesels. 'Huidig' is 'n

Is die SAUK ons eie weergawe van Orwell se Ministry of Truth?

Marnus Coetzee 2016-07-06 Ek is bevrees dit is reeds baie jare te laat. Dekades te laat. "Mag is reg". Die kommunistiese ANC en hul kaders het die mag, en daarom ook die reg. Jou probleem is die "eenheidstaat" wat deur getalle domineer word. Waar getalle die meetsnoer is. Onge

Shirmoney Rhode bring hulde aan Adam Small

Lorraine Isaacs 2016-07-06 Ons kind, so TROTS op jou! Wonderlike eer aan sy nagedagtes. Thanks ons kind.

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

Hennie v Vuuren 2016-07-06 Man is dit nie lekker om ons taal te hoor volmond rol nie. Mooi vrou ... baie mooi. Dankie vir die ligstraaltjie hier in die koue Pretoria.

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

Annemarie Smith 2016-07-06 Baie mooi! Dankie, ek het dit geniet!

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

Jan Rap 2016-07-05 Te veel Engelse woorde in.

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

EmmaG van CT 2016-07-05 Dyd'lik, ek sê. Lank lewe my taal!

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

lynette 2016-07-05 Livie jy is dai girl van lectric city. Kallid taal is uniek. Hou so aan ... trots op jou.

Ere aan Adam Small

Zelrene September 2016-07-05 Mal Mal Mal, dis hoe ek voel oor Adam Small se gebryk van Os Afrikaanse Taal. Ek praat en skryf net so lekka in sy style. Lank Liewe is Taal ...
Top