Kommentaar
Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?
Nicolene Steenberg 2016-06-30 ek is opsoek na die Sus en Daan en boet en saartjie boeke ek is van pretoria so dit sal gaaf wees as ek 'n boekwinkel hier kan opspoor wat dit verkoop. Baie dankie
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Annatjie Kruger 2016-06-30 Ek sou eerder trots wees op US-raad as hulle geveg het om Afrikaans as een van die onderrigtale op die universiteit te behou. Hoe kan 'n mens sit en toekyk dat Afrikaans uit universiteit na universiteit geskop word? Daar is genoeg Engelse universiteite
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Hanno Visagie 2016-06-30 Goed gestel, dankie.
Is die SAUK ons eie weergawe van Orwell se Ministry of Truth?
Molly Olwage-Manser 2016-06-30 Waar kry Zuma al hierdie mag vandaan? Die Illuminatie, die Vrymesselaars, of van The Prince of Darkness homself? Vra maar net.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Johan Van Wyk 2016-06-30 Dit is soos ek jou leer ken en respekteer het. Baie dankie en sterkte vir die voortsetting van die stryd. Johan van Wyk.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Hannelise Brand 2016-06-30 Nee, Chris. Ek wil nie Afrikaner-selfbeskikking hê nie. Dit is 'n terugkeer na die 'laer-sindroom' wat ons in die eerste plek in die gemors gebring het waarin ons is: draai die rug op ander, knyp die oë toe en hoop vir die beste. As daar een positiewe e
Jan, ken jy dan nie die Bybel nie?
Jan Rap 2016-06-30 Jy't 'n punt daar beet Griet! En watter man sal nou ongeskik wees en die buurvrou (naaste se vrou) se attensies ignoreer?
Woordeboeksamestellers
Angus 2016-06-30 Beste Jan, Nou verstaan ek jou antwoorde, asook jou lewensbeskouing. Ek het heelwat las van skewe humor met die 5% Ierse bloed in my are. Jou 25% moet uiters sieldodend wees.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Gustaf Claassens 2016-06-30 Mens lees Anton Muller se kommentaar en jy dink; ag tog, gedienstig en gedwee ... hulle wat die skade met versiersuiker beter wil laat lyk ... Die gediggie van Jan F Cilliers kom dan by jou op: "Die weg van eer Wat is die weg van eer? Om t
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Leopold Scholtz 2016-06-30 Wannie Castens. 'n Man met murg in sy pype. Ek is trots dat ek hom 'n goeie vriend kan noem.
Jan, ken jy dan nie die Bybel nie?
Angus 2016-06-30 Daar is niks mee verkeerd om te begeer nie. Dis nie immoreel nie, en ook nie onwettig nie. Moet net nie sommer vat nie!
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
A v Zyl 2016-06-30 Bedank uit die Raad en stig af. In ons verlede is daar genoeg voorbeelde. Dink aan die Herstigte Nationale Party. Dan was daar ook 'n voormalige kanselier van die US. Hy het sak en pak die parlement verlaat ...
Is die SAUK ons eie weergawe van Orwell se Ministry of Truth?
ca reynders 2016-06-30 Nou waar is die vreeslose joernaliste nou? Die manne en vroue wat die apartheidregering se gewere en aanhouding nie gevrees het nie? Nou kruip hulle weg!
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Etta Coetzee 2016-06-30 Geluk Wannie.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Johannes Dippenaar 2016-06-29 Anton Muller, glo jy werklik jouself! Breyten het 'n baie goeie naam vir sekere mense in SA ...
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Chris 2016-06-29 Een ding wat julle (Wannie Carstens en kie) nie besef nie is dat Afrikaans geen regte het nie en oor nie kunsmatige groep soos Afrikaanses nie. Jy kan jou net op internasionale mense regte beroep want die RSA Grondwet is irrelevant met die ANC aan bewind
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Derick Coetzee 2016-06-29 Ek besef terdeë die dilemma waarmee jy, Wannie, en ander uitstappers gesit het. My eerste gevoel was - nee moenie bedank nie want dit is presies wat die radikales wil hê. Hulle gaan julle nie mis nie , inteendeel, julle gaan deur nog radikales vervang w
Announcement: Soweto Literary Festival
DARRYL DAVID 2016-06-29 Many thanks Denis. If we could get it right in the Karoo, we can surely get it right in Soweto. 15 names on programme so far. The who's who of SA literature. I'm getting to you:). Something tells me its going to be a big one. Just gotta pray my GPS recogn
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Johan Anker 2016-06-29 Dankie, Wannie, en die ander Raadslede wat uitgestap het en ook met verklarings en onderhoude verklaar het waarom. Die prentjie wat ons as lesers ervaar en as oudstudente beleef tussen al die ander briewe en toesprake deur laat ons met meer vrae as antwoo
Boekresensie: Split deur Debbie Loots
Marie Beukes. 2016-06-29 'n Puik boek ... Randfontein, Pietersburg, Durban. Waar kom jy vandaan? Aan watter plek of dorp het jy blootstelling gehad? 'n Lekkerlees boek ...'n Moetleesboek vir jongmense om hulle aan die dink te sit om hulle hier en nou in te lig oor die lewe ... Di
Filmresensie: The Revenant
Anthonie Van Bosch 2016-06-29 Ek stem saam dat die toneelspel skitterend was. My opinie is dat ons tans te veel geweld in die wereld het, en behoort hulle minder van hierdie tipe films te maak.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Daniel Hugo 2016-06-29 As Anton Muller nou nog nie weet presies hoe die US Afrikaans "afbou" nie, woon hy op 'n ander planeet.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Daniel Hugo 2016-06-29 A v Zyl, hoe bevorder 'n mens 'n verlore saak?
Woordeboeksamestellers
Jan Rap 2016-06-29 Beste Angus Ek het 25% Ierse bloed in my are so ek kan jou maklik antwoord. 1. Nee ons moet hulle aanmoedig om met meer ywer hulle werk te doen (en sommer saam met hulle ook die Afrikaans-onderwysers en -onderwyseresse) en NIE deur iets soos byvoorbeeld
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
EdeVilliers 2016-06-29 Dit gaan eintlik maar net weer eens oor wit en kleurling Afrikaanssprekendes en hoe om ons te na te kom, niks anders. Uiteinde vd saak: ek is wit gebore, praat net Afrikaans en so gaan dit bly. Mense moet vrede maak met hul kleur, taal en hare. Dan sal
Steeds wyd onbekend
Jan Rap 2016-06-29 Jy sit die pot mis as jy dink jy is slimmer as 'die mense van ouds'.
Jan, ken jy dan nie die Bybel nie?
Jan Rap 2016-06-29 Varkspek ja, jy wys my nou op iets wat nogal 'n probleem kan wees. Al wat ek kan dink, die woord 'begeer' is nie die regte vertaling van die oorspronklike Hebreeuse woord nie.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Marius 2016-06-29 Ek wil herhaal wat ek elders gesê het. As die Raad nog die deur in Afrikaans se gesig toegemaak het, kon mens dit miskien nog verstaan het, maar om Afrikaans so onseremonieel by die agterdeur van 'n plek, wat vir geslagte haar woning was, uit te vee, is
Jan, ken jy dan nie die Bybel nie?
Griet 2016-06-29 Lekker man! Gelukkig is die gebod net vir mans geskryf!
Die SABC het kanker, soos in die ou dae
Chris Blom 2016-06-29 Stem saam met Francois en ook oor Afrikaans. Dit maak mens trots.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Sardius Stof 2016-06-29 A van Zyl se naamlose kommentaar onder slegs 'n voorletter, sê iets van die vertroue wat hy in sy eie mening handhaaf. Wannie Carstens het in die skryf van hierdie artikel, nooit geskroom om sy identiteit duidelik en skaamteloos te stel nie. Daarvoor e
Ingeland teen die wêreld
Jaco Fourie 2016-06-29 Reusedwerg Jy skryf: "Die Ingelse het op die kolonies geteer en hulself verryk." Met hierdie veralgemeende maatstaf van jou, kan dieselfde veralgemeende stelling van die Afrikaner in hierdie land gesê word. Wat dink jy nou daarvan?