Kommentaar
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns-persverklaring: Reaksie op die US, UP en UNISA se taalbeleid
Johannes Comestor 2016-06-27 In prof HB Thom se era was daar dissipline op die kampus en was die US se werksaamhede toegespits op gesonde akademie. Deesdae is die aanstelling van 'n rektor en selfs die van al die personeellede (doserend en administratief) in die eerste plek eerder 'n
Taalraad-persverklaring: Taalbeleid by die US, UP en UNISA
Johannes Comestor 2016-06-27 Unisa het reeds in April besluit dat hy 'n eentalige Engelse universiteit gaan wees. Die afskaffing van Afrikaans as onderrigtaal, na afskaling oor twee dekades heen, is as van so min belang geag dat hierdie skandalige besluit eers wêreldkundig gemaak is
PEN Afrikaans maak kapsie teen SAUK-sensuur
Bernard Odendaal 2016-06-27 Ek vereenselwig my volmondig met hierdie verklaring van protes.
Die besluite teen Afrikaans by die UP en US is geskiedkundig - en 'n onreg
andre F van der Berg 2016-06-27 Behoort ek volgende jaar my dogter te laat studeer by US? Gaan dit veilig wees eerstens en tweedens klink dit of die akademici op pad is om na groener weivelde te soek.
Jan Rap, wat dink hulle in die hemel daarvan?
Angus 2016-06-27 As ek AG Visser reg lees, het God net twee tale geken, en dit was Hoog-Galdees en Aramees, want almal moes toe ook maar tweetalig wees.
#GelykeKanse-persverklaring: Reaksie op die US se nuwe taalbeleid
E Botha 2016-06-27 Ek was in 1979 ’n eerstejaarstudent aan Kovsies, en hoewel die dosente Afrikaans gepraat het, was byna al ons boeke in Engels. Engels soos van Amerika! Engels is lankal deel van ons akademiese instansies. Afrikaanse studente het nie gekla nie en hullese
Die besluite teen Afrikaans by die UP en US is geskiedkundig - en 'n onreg
Nico Schoombie 2016-06-26 Nee wat Johan , dit is darem ’n te afgewaterde reaksie! Ons ken jou nie so nie . Die sterkste momente in jou weeklag is ’n driemaal-verwysing na fascisme [ is daar nie sterker aanklagte te vind in die politieke filosofie nie?] Jy was in ’n posisie o
ATKV-persverklaring: Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria
Hendrik Theron 2016-06-26 Publiseer 'n lys van name van diegene uit die Afrikaanse gemeenskap wat primêr vir die afskaffing van Afrikaans by die onderskeie universiteite verantwoordelik is/was, en verewig dit op 'n gedenksteen vir kennisname deur die nageslag.
digter wordende | nearer becoming
Tonie 2016-06-26 Helfte van 'n penpunt, maar vir iemand wat die maan kan insluk sal dit nie keer nie.
Wat is in ’n naam?
Hendrina Gelderblom 2016-06-26 Iemand het iewers gesê mens kan alles in die lewe verloor, maar jy moet net nie jou naam verloor nie. Jy kan weer aardse besittings bymekaar maak, maar jou naam kan jy nooit weer terugkry as jy dit eers een keer weggegooi het nie (deur bv iets leliks wat
Antwoord vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 20 deser
Angus 2016-06-26 Beste Jan, Ek kan “kategories konstateer” dat ek dit haat as iemand Engelse woorde gebruik as hy Afrikaans praat. Ek en jy verskil slegs wat ons houding daarteenoor is. Jy is ʼn klaagliedere van Jeremia, terwyl ek weer wil uitvind waarom dan hierdie
Persverklaring van die Universiteit Stellenbosch: Nuwe US Taalbeleid aanvaar
Marius 2016-06-25 As intelligente mense met die integriteit en ervaring van Jannie van der Westhuizen, Johan Theron en andere summier bedank of ontstellende bewerings maak oor die gebrek aan integriteit van sekere Raadslede en die besluitnemingsproses, moet George Steyn di
#GelykeKanse-persverklaring: Reaksie op die US se nuwe taalbeleid
Henriette Jacobs 2016-06-25 Wysheid en seën op julle grootse poging word julle daagliks toegebid. As oud-Afrikaansonderwyseres is Afrikaans my passie, ook vir my kinders en kleinkinders. My dogter is tans besig met haar MA-verhandeling in die Afrikaanse letterkunde by Potch en haar
Die Uile – en Trompie – vlieg steeds hoog!
Mary Sadler 2016-06-25 Ek vind twee stellings in hierdie artikel aanvegbaar: 'Stassen sê die meeste nuwe skrywers van jeugboeke is nie baie goeie skrywers nie en net sowat 5% van die aangebode manuskripte slaag die toets.' Wie se norme bepaal of 'n jeugboekskrywer goed of
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns-persverklaring: Reaksie op die US, UP en UNISA se taalbeleid
Sven 2016-06-25 My van is Thom. Bloedverwand van Prof HB Thom, voormalige rektor van US. Die hoofsaal is ook na hom vernoem ter erkenning vir sy bydrae om Afrikaans te bevorder. Graag spreek ek my misnoeë uit oor US se beleid. Met onmiddellike ingang distansieer ek my
ATKV-persverklaring: Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria
Magriet Rossouw 2016-06-25 Wat baie interessant sal wees om te weet is hoeveel Afrikaanssprekende studente aan tradisionele Afrikaanse universiteite vandag kies om in Engels te studeer en hul eksamens in Engels af te lê. My eie dogters het as mediese studente gekies om hul eksamen
Jan Rap, wat dink hulle in die hemel daarvan?
Reusedwerg 2016-06-24 Varkspek. Ek dink ons Hemelse Vader kan tot Ingels praat en verstaan. Ek dink die Ingelse gebede word ook verhoor.
Wenners van Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV), Skrywers 2016, bekend
mimi 2016-06-24 Kyk, Afrikaans is só in aanvraag en presteer uitsonderlik - waar kom die Universiteite se sratistiek vandaan dat Engels die hoofkeuse is ... nie onder talentvolle mense nie ...
Taalraad-persverklaring: Taalbeleid by die US, UP en UNISA
Marietjie Luyt 2016-06-24 Wat is die situasie by Unisa? Het nie 'n verklaring gesien nie.
Die besluite teen Afrikaans by die UP en US is geskiedkundig - en 'n onreg
Richard Steinmann 2016-06-24 Die laaste slag teen Afrikaans by Universiteit Pretoria en Stellenbosch is gelewer! Soos in vorige eeue sal die erkenning en behoud van Afrikaans weer gevoer en gebou moet word. Reeds vanaf die Groot Trek van 1836/38; die anneksasie van Natal 1843; di
It’s time to decolonise Afrikaans
Koos Holtzhausen 2016-06-24 https://www.litnet.co.za/reaksie-op-eusebius-mckaiser-spreektaal-versus-skryftaal/
#GelykeKanse-persverklaring: Reaksie op die US se nuwe taalbeleid
Dirk Brand 2016-06-24 Gelyke kanse vir Afrikaans en Engels is 'n billike en geregverdigde versoek en sluit niemand uit nie. Meertaligheid is 'n bate wat aktief bevorder moet word. Engelse eentaligheid lei tot verarming van die universiteitsgemeenskap.
Onteieningswetsontwerp: ongrondwetlik of noodsaaklik?
Peter Britz 2016-06-24 Congrats Annelize, This is really helpful. You sum this complex issue up with clarity and simplicity.
Onteieningswetsontwerp: ongrondwetlik of noodsaaklik?
Ina Roos 2016-06-24 Ek het definitief meer inligting.
Foto's: Media24 Boeke Literêre Pryse se wenners word aangekondig
Herman Lategan 2016-06-24 Vreeslike wit affêre lyk dit vir my.
ATKV-persverklaring: Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria
Johannes Comestor 2016-06-24 Daar was vyf Afrikaanse universiteite (PU, RAU, UP, US, UOV) en twee tweetalige universiteite (UPE en UWK). Laasgenoemde twee is lankal verengels. Die RAU is in die UJ getransformeer en grootliks verengels. Die UP en UV gaan eersdaags heeltemal verengels.
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Jays 2016-06-23 Because, the current government is not my mentor, they can force local music onto the population, but I, will not force my language onto anybody. If our language has a critical mass, it will not die, don't s stoop to a level below that of our Afrikaans
Persverklaring van die Universiteit Stellenbosch: Nuwe US Taalbeleid aanvaar
Renus Müller 2016-06-23 Dis wonderlik. Ons taal word so gerespekteer saam met die res. Kom ons hoop nou dat niemand die plek afbrand nie.
Die besluite teen Afrikaans by die UP en US is geskiedkundig - en 'n onreg
Benjamin en Zenobia Kock 2016-06-23 Johan, mag jou woede nie verniet wees nie.
Wetenskap en geloof
Jaco Fourie 2016-06-23 Duisterwester Die leser stel nie belang in hoe gelese jy is nie, of hoe slimmer jy verklaar jy is as ek nie, wel hoe jy daardie kennis aanwend om enige van jou argumente te staaf. Om net te weet jy weet meer as ek (Jaco) is vir die leser 'n ene GAAP!
Die besluite teen Afrikaans by die UP en US is geskiedkundig - en 'n onreg
Theresa Papenfus 2016-06-23 Jy sê wat duisende ander voel. Baie dankie. My hart is bitter seer oor die onreg. Ek voel in die rug gesteek deur my alma mater.Geskiedenis-vraestelle: November 2011
LitNet 2016-06-23 Hallo Nicolene, ons het nie op die oomblik graad 4-vraestelle hiervoor beskikbaar nie, maar sal byvoeg as ons dit in die hande kry. Kyk asseblief na ons skole-afdeling vir nuwe inhoud en ander wenke. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Jan Rap, wat dink hulle in die hemel daarvan?
Jan Rap 2016-06-23 Varkspek Iewers sê die psalmdigter die Here weet wat jy wil hê nog voordat jy vra, so die Here sien in die verborgene, lees jou gedagtes. En jy is tog vir seker daarvan bewus dat mens se gedagtes nie in 'n taal is nie. Dit is egter wel so dat jy nie
