Hélène Lewis2016-06-18So wanneer gaan die gereg geregtigheid begin laat geskied aan die regte van die ongebore kind - waar bv 'n ma haar nog ongebore kind verslaaf deur drank en dwelmmidels? Wanneer gaan samelewings begin om eise of aanklagte teen só 'n ma in te stel? Wannee
Theresa Papenfus2016-06-18Uitstekend. Baie dankie! Ek het lankal gewonder wanneer die kwessie van die befondsing deur Jan Marais, en die voorwaardes daarvoor, in die openbaar genoem gaan word.
Michelle2016-06-18Ek stel belange daarin om n nasorg onderwyseres te word. Baie geduld, baie lief vir kinders. Wat is die value en vlak wat ek moet he? Waar kan ek gaan studeer? Indien moontlik sal ek graag deur die posted wil studeer, sien dat ek in n rolstoel is. Help as
Georgina Kalipa-Marotola2016-06-18Ek is ’n oud-leerder van Noss. Ek het matriek geslaag in 2002. Baie trots dat ek my Afrikaans vlot praat en baie goed ook skryf. Alhoewel ek Xhosa-sprekend ook is, voel ek baie trots dat ek darem viertalig is. So laat ons voortgaan met Afrikaans.
En al
Rietha Swanepoel2016-06-17Afrikaans is een van ons kosbaarste kulturele skatte,wat almal in hierdie land met liefde omarm. Sonder die taal sal ons veel armer wees aan enige ander taal en kulturele ontwikkeling.
liz2016-06-17Albert laat my baie tuis voel wanneer ek na sy musiek luister, partykeer wonder ek hoekom hy op ’n spesifieke woord besluit het. Dit is maar dit wat musiek laat verskil.
Afrikaansbo!2016-06-17Ek is verlore hierin. Miskien is die karakters nie behoorlik ontgin nie of dalk is ek net bloot dom. Dit is egter 'n interessante storie.
Lize Swartz2016-06-17Eendrag maak mag: Burgerlike innovasie en die bou van sosiale strategieë teen waterskaarste – solidariteit dmv aanry-water tydens die SA-waterkrisis.
Cilliers van Niekerk2016-06-17Nou ja toe, Eusebius, wat verhoed jou?
Kan net interessant en opwindend wees, en as dit meer bruin mense in staat sou stel en hul mede-eienaarskap van die taal sal laat geld, hoe gouer hoe beter!
Ek neem hier natuurlik aan dat jy ewe ontvanklik en ver
Jaco Fourie2016-06-17Duitswester
Dit is meer logies om te spekuleer dat daar 12 disipels gekies is om met Jakob se 12 seuns asook die 12 stamme van Israel eens te wees.
Die Christendom vanaf Konstantyn se tyd het wel met die heidendom getrou, maar nie die Nuwe Testament
Jaco Fourie2016-06-17Duitswester
Jou vraag is so absurd soos my vraag hieronder!
Het Christene al agtergekom daar is 12 maande in die jaar, presies soveel soos Jesus se disipels? Is die twee verbind?
LitNet2016-06-17Hallo Charmaine, dalk kan jou dogter uitvind watter onderwysdiplomas daar by 'n instansie soos Boland Kollege aangebied word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2016-06-17Hallo Steve, kyk hier, asb: https://www.litnet.co.za/graad-6-toetse-vraestelle-en-memoranda-beskikbaar-afrikaans-engels-xhosa-en-sotho/. Ons voeg nog meer vraestelle by as ons toestemming daarvoor verkry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Jaco Fourie2016-06-17FC Boot
Jou dans op brandende kole (my argumente) probeer jy jou onvermoë om jou sektariese minderheidsdenke onder die breë spektrum van die Christendom te verbloem deur my aan te spreek as 'n grammafoonplaat wat vashaak. Indien jy my kernvrae, soos hi
Jaco Fourie2016-06-17Mike
'n Interessante en tog ware voorstelling, en dit is juis hierdie indiwidualistiese selfdenkende asook skeppende eienskap wat deel van die wonder van Afrikanerwees uitmaak sedert sy geboorte in Afrika in 1662 wat my bekoor.
In die proses van "thesi
Duitswester2016-06-17Dis nie net sangomas en sulke goed nie, kyk in enige koerant of tydskrif en daar is dit, "Jou sterre voorspel". Die witman is net so verslaaf aan sy oertydse afgode soos die swartman. Het die Christene al agtergekom dat daar 12 sterretekens is, presies so
Ulyn Botha2016-06-17Ek is Afrikaans, maar wens ek het in Engels onderrig ontvang, want dan kon ek vandag vlot met kliënte praat!
Mense wat Engels praat, praat vloeiend en dit is ’n vloeiende taal wat mooi op die tong val?
Afrikaans is baie soos ’n mengsel van Hollands
Punte2016-06-16Sjoe René, dis hectic stuff. Dis 'n ongelooflike gedig. Die vermoë om in sulke dimensies te kan dink is vir my onvoorstelbaar. Kraai het definitief vir my 'n belangstelling in letterkunde gegee, maar hierdie is op 'n ander level. Baie geluk.
Frans. Eloff2016-06-16Afiekaan is ek gebore. En ek sal so doodgaan. Mooi werk ouens. Mag ons Hemelse VADER. Julle lei. Om 'n oplosing te vind. Dankie vir julle harde werk.
Tossie van Tonder2016-06-16John, Wat nie genoem is nie is dat jou eie Afrikaans, gesproke en siels, is van die beste wat ek geniet uit 'n Suid-Afrikaanse Engelsman se hart. Dankie vir jou moeite om die volk te verstaan.
Reusedwerg2016-06-16Ek stem heelhartig saam met jou. Wat ek probeer sê is nie een politieke party sal aan enige ander organisasie erkenning gee nie. Ek luister Woensdae na die vergaderings wat op die Afrikaanse draadloosstasie uitgesaai word. Ek het tot die volgende gevolgt
engemi ferreira2016-06-16Ai tog. As mense net maar sonder ego's kon bestaan - beter nog - daarsonder gebore kon raak, hoeveel makliker sou dit nie wees om mekaar se menings met meer ontsag en begrip te hanteer nie. As dit nie so 'n hengse taak was nie, sou dit my byvoorbeeld veel
Cilliers van Niekerk2016-06-16Naskrifironie: As jy en medekaders juis meer soos Julius gedink het oor in- en uitsluit het die swart jeug nie nou sulke goeie gronde tot radikale mishae gehad nie - julle planne sou tot uitvoering gekom het onder die hande van die ou, wit verworpenes! P
Panda2016-06-15Beste Louis,
Ek verskil van jou siening dat die wetenskap ’n geloof is. Daar bestaan nie die geringste sweem van ‘glo/geloof’ in die wetenskap nie. In die wetenskap word 'n aanspraak summier van die tafel af gevee indien dit nie deur bewyse gestaaf