Kommentaar

How to kill a language

Esme Greenfield 2016-06-10 For every language that becomes extinct, an image of man disappears. Octavio Paz (digter/poet, diplomaat/diplomat, Nobel-pryswenner/Nobel laureate) (1914-1998) Vir elke taal wat uitsterf, sterf ’n beeld van die mens. (My vertaling.) Kill a language

An Anglo thinks about Afrikaans

Gustaf Claassens 2016-06-10 Beautiful, just beautiful! As logic as can be and very well put. A reason perhaps? This guy is standing outside and "looking in," he has no agenda, he doesn't owe anybody anything, he can't be bought, he understands the reality and importance of language

How to kill a language

Adriaan Oosthuizen 2016-06-10 Die skrywer is nie jonk en verkramp nie maar verkeer definitief in een of ander waan van waar hy sy verdoemenis oor Afrikaans uitspreek.Hy is nie die profeet wat ons vroegtydig waarsku nie. Hy is die argitek wat in Engels sy resep kom verkondig hoe om ons

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Dawid Brunette 2016-06-10 Julle het my ondersteuning. Afrikaans moet bly en groei.

Voordrag by die WAT se Woordpret: Die ideaal van ’n meertalige universiteit

Christo 2016-06-10 Enkosi uSonja ngenxa kwiprizenteyishini umdla; Ke ithemba ukuba ulawulo kunye nebhunga kwiYunivesithi yaseStellenbosch uya uqaphele ukuba imixholo

Op die swartbord

annette le Grange 2016-06-10 "WOW" !!!! Skitterende gedig, sal graag nog van jou gedigte wil lees.

Op soek na Heinz Konsalik

Christelle 2016-06-10 Fanie, ek wil graag weet of jy nog van hierdie boeke beskikbaar het? Groete Christelle

Rus in vrede, Pine Pienaar

Lizelle Pienaar 2016-06-10 Dit is seker die mooiste stuk wat ek van my pa gelees het. Dankie.

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Eduard Greyling 2016-06-10 Ek steun hierdie groot taak vir die toekoms van Afrikaans.

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Jacobus Pienaar 2016-06-10 Sekondeer, hul verskuilde politieke agendas moet uitkom. Daar’s nou sakemanne ook in die koek wat hul besighede op die spel plaas in die verraad om Afrikaans af te takel. Ek en klomp mense asook bekende musikante staan agter julle. Dis nie sommer vir k

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Francois Gouws 2016-06-09 Ek stem 100% saam! Die bastion van Afrikaans moet nou val! Waarom? Ek sal veg vir my taal solank ek kan!

An Anglo thinks about Afrikaans

Eduard Greyling 2016-06-09 Puik artikel.

Einstein-kompetisie: Bepalings en voorwaardes

Gert 2016-06-09 Die omraming rondom die naam Einstein beperk hierdie kompetisie. Dit maak dit Europees in hierdie tyd van dekolonisering. Ek vra: wat van die res van mense wat vir geslagte hiervan uitgesluit was, en steeds is? Die kompetisie aanvaar verkeerdelik dat hu

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

Gert 2016-06-09 Inderdaad! Kennis is eintlik eerstens in gemeenskappe, en dan in universiteite!

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Kobus Marais 2016-06-09 Danie. Ek is baie trots op julle aksieplanne. Julle kan staat maak op my ondersteuning. As Oud-Matie is ek julle ewig dankbaar en verdien julle my agting en waardering.

How to kill a language

Patrick Mettler 2016-06-09 "Lecturer in forensic accountancy" wat in Engels 'n oordeel oor Afrikaans uitspreek. Sowat van arrogansie bly verstommend. Afrikaans sal bly leef solank mense Afrikaans wil praat, slaap, droom. Soos sy stamtaal,Nederlands, al die jare oorleef het ... Omda

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 13 Mei 2016

Angus 2016-06-09 Beste Jan, Vir my beteken taalevolusie eintlik 'n yslike probleem vir Darwinistiese evolusie. Van alle spesies besit slegs die mens die vermoë tot taal. Dit beteken dat daar evolusionêr 'n groot biologiese sprong moes plaasgevind het, en Darwinistiese

An Anglo thinks about Afrikaans

J Martin Trotske Labuschagne 2016-06-09 Wow! And double wow! I am impressed that an Anglo(-African) is so passionate about Afrikaans. Then you get ego-phobes (people who hate themselves and their own culture) in the Afrikaans community who want to torpedo the Afrikaans ship they are depending o

How to kill a language

André van den Berg 2016-06-09 Ai Constant, jy som die ou kwessietjie so mooi op. Kan oom jou nie maar aanneem nie-jou slim kjend.

Ont-taling

André van den Berg 2016-06-09 Ek glo dat Afrikaans slegs behoue sal bly as dit eers verbied word. Dalk sal dit die - verskoon die woord - slapgat Afrikaanssprekendes laat wakker skrik en hul taaltrots laat herleef. Taaltrots is nie kleur of rastrots nie. En tweedens, behoort alle Afri

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Naas Steenkamp 2016-06-09 Die ATR word by die dag toenemend 'n AFRIKAANSE organisasie.

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Elza Lorenz 2016-06-09 Dis waarlikwaar asof alle redelike oorwegings saam met die badwater uitgesmyt is en politieke korrektheid (of so-iets) almal aangesteek het soos 'n virus wat geen keer het nie. Wakker skrik!

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Pieter van der Westhuizen 2016-06-09 Ek sien uit na so 'n debat. Span die net wyer as die gesprekke tussen die "taalbulle" en die "taalkapaters".

Die bybel en evolusie

Jaco Fourie 2016-06-09 FC Boot Jy vra my: "Lei al die goed wat jy noem jou na Christus en tot bekering en die aanvaarding van Hom as jou enigste Verlosser en saligmaker?" Ek beskou Jesus (hetsy histories of fiktief) as afgestorwe mens en geensins as 'n god nie, dus kan hy onm

Die DA-opposisieparty is tjoepstil oor padslagate in baie munisipaliteite

Reusedwerg 2016-06-09 Jaco. Ek weet jy het "sagte plekkie" vir Afriforum. Ek het waardering vir wat hul probeer doen en "ondersteun" hul pogings. Ongelukkig word die organisasie nou daai woorde "rassisties/regs" toegedien. Verbasend nie net deur die politici en anderskleuriges

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Cilliers van Niekerk 2016-06-09 Dankie Danie en alle betrokkenes! Vir my is dit die mees veelseggende gebeurtenis in die hele debat dusver! Dring aan op daai debat, en heel beste wense!

Die bybel en evolusie

Jaco Fourie 2016-06-09 FC Boot Aangaande Dawid, 'n heel ander onderwerp wat niks met ons bespreking hierbo te doen het nie. Vergeleke met koning Saul wie se enigste ernstige sonde was dat hy die heks van Endor geraadpleeg het, het Dawid in teenstelling hoogverraad teenoor sy

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Koos Reyneke 2016-06-09 Mooi!! Waar is die spulletjie nou wat al jare gelede met die Engelse gif begin het?

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 13 Mei 2016

Panda 2016-06-09 Uit hierdie kryt sal ek maar ter wille van my eie veiligheid, uitbly. Aanvanklik gedink Angus is in die hoek en verduur swaar straf maar toe verhang hy die bordjies netjies en ek dink hy het die rondte maklik ingepalm. Dankie, aan beide van julle. Julle g

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Rika 2016-06-09 Baie dankie! Dit help geweldig baie :-)

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-06-09 Hallo Lezanne, ons het nie op die oomblik 'n graad 6-vraestel soos wat jy hier versoek nie, maar voeg vraestelle en nuwe inhoud by soos wat ons dit ontvang. Hou ons skole-afdeling dop vir nuwe inhoud wat voortdurend bykom. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbest

Die bybel en evolusie

Jaco Fourie 2016-06-09 FC Boot Nou sê vir my. Wat het jou lang relaas met die bepaling van Goddelike inspirasie van die Bybel, die Apokriewe, die Sinoptiese boeke, die boek van Mormoon, die Koran; almal wat as geïnspireerd deur Protestante, Katolieke, Latter Day Saints, en M

Kommentaar deur die Afrikaanse Taalraad: Taalbeleid by die Universiteit van Pretoria

Johannes Comestor 2016-06-09 Conrad, dankie vir 'n redelike reaksie. Ek het my "argumente en persepsies" in die openbare domein geplaas in die hoop dat dit tot verandering/transformasie kan lei; ook in die ATR. Alles wat ek hier bo geskryf het, het as oogmerk die bevordering van Afri

Die bybel en evolusie

F C Boot 2016-06-09 Beste Jaco Hier is vir jou solank 'n leidraad.Lei al die goed wat jy noem jou na Christus en tot bekering en die aanvaarding van Hom as jou enigste Verlosser en saligmaker. Onthou selfs Satan ken die skrif maar help jou van die wal af in die sloot.Lees

Die bybel en evolusie

F C Boot 2016-06-09 Beste Jaco Wag maar geduldig op my antwoord.

The future of education and e-learning in South Africa – an interview

André Badenhorst 2016-06-09 Na aanleiding van die laaste punt, dit sal beslis help om die webblad meertalig te maak om die veeltaligheid van bronne aan te moedig, andersins klink dit bloot na 'n afskuif van verantwoordelikheid daarvan op die breë publiek. Die tegnologie bestaan en

Voordrag by die WAT se Woordpret: Die ideaal van ’n meertalige universiteit

Charl-Pierre Naude 2016-06-08 Dankie Sonja, vir 'n uitstekende artikel - vol deurdagte en wydlopende insigte. Ek het nou die dag met een van hierdie ingevoerde Engelse akademici gepraat. Hy het die hele tyd Neville Alexander aangehaal in sy anti-Afrikaans argumente! Maar toe ek hom

Onderhoud: Afrikaans in skole?

Johannes Comestor 2016-06-08 Danie van Wyk. Ek aanvaar nie opdragte van jou nie. Anders as jy, matig ek my nie aan om namens al my etniese genote te praat nie. Omdat mense in die opsigte wat saak maak klaarblyklik nie gelyk is nie, veroorloof ek my om tussen elite en nie-elite te ond

Kommentaar deur die Afrikaanse Taalraad: Taalbeleid by die Universiteit van Pretoria

conrad steenkamp 2016-06-08 Ag Johannes ... Ek waardeer jou plasings. Hulle wys dat ten minste een persoon die moeite doen om my goed te lees. Kom met my in aanraking vir 'n ordentlike gesprek soos ek reeds gevra het (taalraad@gmail.com), pleks van bloot dieselfde argumente en p
Top