Etta Coetzee2016-06-13Constant van Graan is reeds in Afrikaans gepubliseer, kom uit 'n Afrikaanse huis en praat Afrikaans. Dalk in Engels geskryf sodat meer dit kan lees en miskien kan verstaan? Geen arrogansie hier nie - dalk sinisme en 'n diepe bedroefdheid oor die stand van
F C Boot2016-06-12Beste Jaco
Jy sê Dawid was 'n homo. Waar kom jy aan die nonsens? Dawid en Jonatan was in die eerste plek krygers. Enigiemand wat al in enige weermag was sal weet dat jou lewe afhanklik is van die vermoë en dapperheid van die ou langs jou.
Dawid sou
F C Boot2016-06-12Beste Jaco
Jy sê jy skryf oor die hele Dawid en gaan dan tekere omdat "Die kieskeurige, vermetele en weersprekende God sê nogal dat Dawid 'n man na sy eie hart is! Was dit enige ander persoon wat selfs een van sodanige oortredings gedoen het, het God s
F C Boot2016-06-12Beste Jaco
Dit is jou beskouing waarin jou probleem lê, want jy probeer om Christus af te trek na 'n menslike vlak waarop jy op gelyke voet staan. Is daar enige getuienis vir al die mense wie se name jy aanhaal, dat hul geleef, gekruisig, gesterf, opges
Hélène Lewis2016-06-12Engels het in die 'ou Republieke' deurgeloop? Waarvan praat jy?! In die Vrystaat was Engels en Afrikaans op gelyke voet - om die waarheid te sê dit het baie goed gegaan. So goed dat die OVS die mees suksesvolle bestuurde 'staat' was in SA. Beter as die K
Naòmi Morgan2016-06-12Superb review, detailed, informed, sensitive and objective. If I did not own the book already, this account of it would have convinced me to acquire it. Fine writing style as well, in keeping with the 18th century subject matter.
Hanlie Nel-Smith2016-06-11Ek en my man het by Maties geswot in ons moedertaal, Afrikaans. Ja, daar is Engelse universiteite ... Dankie aan almal wat opstaan vir ons taal.
JAN RAAP2016-06-11Dit is net so . Maak dit onmoontlik om enigiets te verdedig wat na aan jou kulturele hart lê. En, en bowenal maak dit onmoontlik om kritiek te uiter op die doen en late van die heersers, al is die korrupsie, onwettige optrede, systap van die regstelsel,
Eduard Smith2016-06-11Dit is ongelooflik maklik om 'n aanname te maak wat niemand van ons, wat nou hierdie ontleding lees, ooit sal kan toets nie. Nie een persoon wat hierdie akademiese aanslag verstaan sal lewe by die tyd wat die wetenskaplike feit van so 'n uitlating waar of
engemi ferreira2016-06-11Baie dankie aan John Cartwright vir hierdie insigryke artikel. Ek antwoord u in Afrikaans, omdat u sê u het Afrikaans aangeleer as student. Dit is juis vir my 'n bewys van hoe korrek u eksegese is ivm Afrikaans by Stellenbosch. Waarskynlik sou u nie hier
Retha Sanchez2016-06-11As iemand dalk belangstel in meer inligting oor die lewe in Korea, kyk gerus na hierdie blog: A - Z of traveling Korea met praktiese inligting en insigte in die eerste kontak in Korea.
http://www.zabroad.com/korea/2016/6/10/a-z-travel-tips-korea
Malinda Nel2016-06-11Dear John Cartwright, I was one of your students from 1966 to 1968 - an Afrikaans speaking girl who, even with her Engels Tweede Taal, wanted to do the English course at Stellenbosch University! You were the most exciting lecturer I ever had in my life an
Wilhelm Fourie2016-06-11Baie dankie aan Danie van Wyk en 'n groep mense met wie ek 100% kan saamstem. Vir my gaan dit ook daaroor dat my kinders (indien ons as laer middelklas dit ooit sal kan bekostig) in Afrikaans kan studeer. Selfs toe ek (so 'n dekade gelede) aan die US stud
Wilhelm Fourie2016-06-11Thank you for a well-balanced and objective view by someone who is clearly well-informed. It is refreshing to read a text by someone with a profound knowledge of world literature. One can only place events in context if one knows literature and history. T
engemi ferreira2016-06-10Soos Nic Swanepoel (hy in wie se mond Afrikaans nuwe dimensies kon aanneem van 'O Skone Taal')sou gesê het: Wat was my verbasing groot, toe ek hoor van die SAUK (ja, oukei BC) se "Teletubbies nuus", want wat daarin gesê word is minder belangrik as die f
engemi ferreira2016-06-10Baie dankie vir die aksie van opstaan om te wys hoe julle, en ek, en baie ander van ons voel; en onder die goeie titel glo ek sal 'n kans gevat veel beter werk as 'n kans waarvoor ons moet sit en wag daarvoor. Voeg my asb by as ondersteuner, meeloper en v
Monica Smit2016-06-10Dina daar is nie een boek wat ek nie van jou het nie. Ek hou Romanza lesersblog gedurig dop vir wanneer daar 'n nuwe boek sal verskyn. Moet asb nooit ophou skryf nie!
Ria Horn2016-06-10Die belangstelling is eintlik nie in opleiding in Engels nie, dit gaan oor afbreek van alles wat goed en reg is. Sodra alles afgebreek en in puin lê en armoede en hongersnood botoon vier, gaan hulle agterkom die kool was die sous nie werd nie.
Trienie2016-06-10Wow Jaco - jy het soveel saad in jou siel? Wens ek kan die voorreg smaak om te sien die dag as jou gees deur wedergeboorte moet gaan ... ! (Joh 3:3)
Ek ondersteun jou siening dat Jesus "liefde" is. Die mens se skeppingsdoel is 'n liefdesverhouding met
Angus2016-06-10Beste Panda,
Daar is wel iets waaroor jy in die kryt kan klim. Ek wil weet hoe presies verskil 'n black hole van 'n white hole. Ek gebruik maar die Engelse terme, want, los of vas, die Afrikaanse vertaling kan my dalk ook in die hof laat beland soos met