Kommentaar

Die antidemokratiese denkstroom by universiteite

Johannes 2016-06-15 Ek verskil gewoonlik van Christi, vind haar standpunte frustrerend en lees haar rubrieke met traagheid en ondeurdenkte negatiewiteit. Haar posisie lewer intellektuele pitkos wat heeltyd herkou moet word. Ek word gedwing deur haar beredenering om my eie vo

Die antidemokratiese denkstroom by universiteite

Cilliers van Niekerk 2016-06-15 "Hoewel ek die posisie ondersteun dat wit mense, mans en straights in sommige situasies moet stilbly, is ’n seminaar wat gereël is deur ’n SR wat verteenwoordigend van ’n universiteitsgemeenskap is, nie so ’n situasie nie." Is jy werklik blind v

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Annatjie 2016-06-15 Dit voel weer soos in die ou dae toe ons gestry het vir die gebruik van Afrikaans in Johannesburg ook met bediening in die winkels. Groete. Annatjie

Ont-taling

Annatjie 2016-06-15 Dankie dr. Boezak. U skrywe is baie insiggewend. Daar is meer mense wat aanspraak maak op Afrikaans in sy ontwikkeling. Dit was nodig om dit te hoor. Afrikaans is dus nie net die eiendom van Afrikaners nie. Annatjie.

Die antidemokratiese denkstroom by universiteite

conrad steenkamp 2016-06-15 Goeie artikel, Christie

’n Kans in Afrikaans: Willa Boezak en Danie Marais gesels op kykNET

Henk 2016-06-15 Uitstekend. Inteendeel, onderrig in jou moedertaal en sterk vermoë in 'n tweede taal laat mens myns insiens toe om beter te kommunikeer en makliker met ander kulture oor die weg te kom. As wetenskaplike en nou 'n Nieu-Seelander vind ek dat ek met sovee

Grafskrif

J Martin Trotske Labuschagne 2016-06-15 Indrukwekkend!

Beide Christen en gelowige in heksery

Angus 2016-06-15 Geloof het nog altyd wêreldwyd 'n stewige bron van inkomste gebied -- belastingvry!

Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig

Jaco Fourie 2016-06-15 Elise Ek kry die indruk dat die klem in jou respons hierbo is dat jy eintlik Eugene Marais bewonder vir die feit dat hy verklaar het dat hy 'n "pantheist" is, eerder as bewondering vir sy skryfwerke, welke werke die geleentheid geskep het om jou bewonder

die dinge wat ek gedoen het toe ek dood was

Waldemar Gouws 2016-06-15 Ek dog heeltyd die dood is geyk (die groot nivelleerder) en die geheue is klaarpraat, dus iets om na uit te sien!

Fokusberoep: Onderwyseres

CHARMAINE WALL 2016-06-15 EK VRA NAMENS MY DOGTER,SY WIL BAIE GRAAG ONDERWYS STUDEER,IN WES KAAP,WAAR SAL SY GEHELP KAN WORD,BEHALWE BY UNIVERSITEIT.DANKIE

Wetenskap en geloof

Angus 2016-06-15 Gelowige Christene glo vas dat God vir ewig daar was, en dat die skepping van hemel en aarde 6000 jaar gelede plaasgevind het. Nou wil ek weet: waarom het God al daardie tyd op sy jis gesit en niks doen nie?

Respons aan Reusedwerg: Die DA-opposisieparty is tjoepstil oor padslagate in baie munisipaliteite

Mike Visagie 2016-06-15 As jy drie Afrikaners in 'n skeepsvraghouer toesluit, sal jy regtens kan bewys dat jy vier politieke partye en vyf verskillende kerke daar binne het! Dis hoe dit maar is en dis hoe ons rol!

Die bybel en evolusie

F C Boot 2016-06-15 Beste Jaco Jy raak nou afgesaag en klink soos 'n ou grammofoonplaat waarvan die naald in 'n groef vasgehaak het waarskynlik weens stof wat daar vergader het of 'n krap omdat iemand die naald onverskillig opgelig het, terwyl die plaat nog speel. Hoeveel

Beide Christen en gelowige in heksery

Tiens Pretorius 2016-06-15 Sowaar, hier in PE sien ons ook daai advertensies, wat insluit dat hulle jou kan help om die Lotto te wen. Hoekom wen die sangomas nie maar sommer self die Lotto deur hul toorkuns nie en hou dan op om al die snert kwyt te raak. Want dis dan mos nie meer n

LitNet Akademies se Einstein-kompetisie: nie so maklik as wat dit dalk lyk nie

Jan Rap 2016-06-14 Wat besiel my . . . 10^18 is 'n triljoen.

Boekresensies: Lemoenseisoen en Sjokoladesoene deur Kristel Loots

Izak de Vries 2016-06-14 Wonderlike resensie!

Wetenskap en geloof

Louis Rudolph 2016-06-14 My vriend Panda, Hier gaan ons alweer. Dit is weereens jou keuse van geloof. Dit is geloof in jou wetenskap en geloof in die ware skepper God en die Bybel. Was een van jou wetenskaplikes (toetse, verbeterde teorie en toetse ... ) by toe julle bepa

Aan die Rektor en Visekanselier: die konfederasie van 40 Afrikaanse lidorgansiasies reageer

carmen 2016-06-14 Ek stem vir diepgrondige navorsing soos aanbeveel. Die gesprek oor taal aan die US bly oppervlakkig en nie werklik gemotiveer deur diepe denke en behoorlike navorsing nie.

Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig

Elise Menne 2016-06-14 Meer as vyftig jaar gelede, as jong plaasmeisie, met die eerste lees van 'Winternag' het my siel verlief geraak op Eugene Marais, en die onvergelykbare manier waarop hy die Suid-Afrikaanse veld en natuur ondervind en beskryf het. Nog nooit was iets so sui

Rommelstatus

Reusedwerg 2016-06-14 Soos in vorige briewe genoem. Ek ruik 'n rot. Hier verdwyn verskriklik baie geld. (Ek kon 'n ander woord gebruik het.)

Dronkenskap as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Sober benadering?

Frans van Aardt 2016-06-14 Ek wil graag 'n paar menings uitspreek oor bogenoemde artikel. Ek skryf maar soos dit in my gedagtes opkom en dit is nie in 'n spesifieke volgorde nie. Die artikel is puik. Ek dink vir howe en juriste om werklik 'n sinvolle uitspraak te kan lewer oor dron

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Marina Ferreira 2016-06-14 Mooi so! Ek het gisteraand na die gaste op Prontuit gekyk en baie trots gevoel. Dis wonderlk dat ons ALMAL begin opstaan en voorbrand maak vir Afrikaans. Dis nie 'n eksklusiewe taal nie en kan as voorbeeld en motivering dien vir ander tale om te ontwikkel

An Anglo thinks about Afrikaans

Sally Rutherford 2016-06-13 Language - spontaneous, changing and reflective of its speakers ... Today's fearful regulatory conformists seem to be attempting to limit thinking, stifle change and stunt ability - again. The unique diversity of languages in RSA could indeed be fostered,

An Anglo thinks about Afrikaans

Marko van der Colff 2016-06-13 John, thanks for a well wrought piece of thinking. I hope 'someone' takes cognisance. Regards Marko vd Colff

Marlene Lehnberg, die skêrmoordenaar

Patsy 2016-06-13 Sover ek onthou, het Dennis De La Hunt vir Lehnberg verdedig.

An Anglo thinks about Afrikaans

Norman Strike 2016-06-13 I agree wholeheartedly with John Cartwright's views and thank him for a most insightful article. A very important point made is: "Current debates at the University of Stellenbosch are a large-scale public reflection of what has been playing out in thousa

Die bybel en evolusie

Jaco Fourie 2016-06-13 FC Boot Jy skryf: " "Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was." Eerstens Christus het nog nie gesterwe voor Dawid se tyd nie. "God bewys sy liefde," volgens jou met Dawid se wandade. 'n Kie

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 13 Mei 2016

Panda 2016-06-13 Beste Angus, Man ek dink dink dis ook maar soos by ’n mens — ’n ‘in’ en ’n ‘uit’. Die black hole sluk die goed in en dan word dit iewers in sy binneste verwerk en by die white hole word dit wat oorbly uitgewerp. ’n Mond en ’n poephol

Die bybel en evolusie

Jaco Fourie 2016-06-13 FC Boot Jy skryf: "Dit is jou beskouing waarin jou probleem lê, want jy probeer om Christus af te trek na 'n menslike vlak waarop jy op gelyke voet staan." Dit staan gelowiges vry om Jesus as 'n god te beskou, maar ek is 'n verklaarde ateïs wat hetsy

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Steve 2016-06-13 Middag ek is op soek na graad 6-natuurwetenskapvraestelle asb.

Die bybel en evolusie

Jaco Fourie 2016-06-13 FC Boot Die homoseksuele in Dawid is klinkklaar helder: "Jou (Jonatan) liefde was vir my wonderbaarliker as die liefde van ENIGE vrou (en Dawid het vele vrouens gehad, hoofsaaklike ten doel om politieke vrede met omliggende nasies te bewerkstellig) 2 Sam

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2016-06-13 Hallo Trudie, die vraestel en memorandum hierbo is vir graad 5. Hou ons skole-afdeling dop, want ons voeg voortdurend nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2016-06-13 Hallo Trudie, die vraestel en memorandum hierbo is vir graad 5. Hou ons skole-afdeling dop, want ons voeg voortdurend nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-06-13 Hallo Hantie, ons voeg vraestelle by soos ons toestemming ontvang of spesiale versoeke rig dat mense dit opstel. Hou asseblief ons skole-afdeling dop vir nuwe vraestelle. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

LitNet 2016-06-13 Hallo Sannet, ons belowe ons sal nog vraestelle byvoeg as ons nog ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2016-06-13 Hallo Hannetjie, kyk asseblief hier: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-graad-6-intermediere-fase/. Ons sal nog vraestelle byvoeg as ons nog ontvang of toestemming verkry om nog meer te plaas. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbest

Hoe skryf jy die beste Suid-Afrikaanse draaiboek van alle tye?

Riaan Van Der Merwe 2016-06-13 Fasinerend, uiters goed saamgestel en nagevors. Dis min dat jy jouself in sulke boeiende artikels vasloop. Baie dankie Francois! Ek is self 'n draaiboekskrywer, en dit is vir my 'n groot genot om in Afrikaans 'n draaiboek te kan skryf. Francois, ek wil eg

Ont-taling

Etta Coetzee 2016-06-13 Ditsim Willa!
Top