Marius2016-06-21Dankie Ebbe vir jou weldeurdagte en nugter redenasie vir die behoud van iets wat noodsaaklik is vir die voortgesette ontwikkeling van jong Afrikaanssprekendes tot hul volle potensiaal as nuttige landsburgers. As die US Raad dit nie verstaan en ag slaan da
virgil ambrose2016-06-21Ag nee man shamia lmk. Ag nee jy is Simmy. Kla. Sim - jou hart is so sterk soos die van SIMson en my - Simson is soos sterk soos MYself lmao. So daar weet julle almal nou hoekom ek haar Simmy noem. Sy’t ’n groot hart vir almal en dit vir hart wat ’n
Max du Preez2016-06-21Dit is die mees gebalanseerde stuk oor die (moeilike, komplekse) onderwerp wat ek nog gelees het. Dit is lekker om dit boonop in Afrikaans te kan lees. Die uitwys van die reperkussies van die agteruitgang van die ANC is belangrik.
Marius Muller2016-06-21Hoe op aarde moet gewone wit en swart mense hierdie akademiese gesprek verstaan? Al die hoë woorde. Gewone mense sal ’n spesiale woordeboek moet aanskaf om al die definisies van woorde te probeer verstaan, is daar so woordeboek? Die mens se grootste pr
nikita2016-06-21Hi daar dankie vir die hulp page wat jy het. Ek hoop jy kan ons help net met inligting. My man en kinders kom van New Zealand het hul permanente citizenship seker gehad. Hul woon 5 jaar al in SA ons moes die kids SA citizens gemaak het vir skooldoeleindes
francois verster2016-06-21Ek dink baie van wat sy skyf het meriete, maar sy en al die ontleders waarvan sy praat skraap nog net vlak onder die vel, en seksisme, terloops kom oral voor, nes rassisme. So hoekom nie oraloor, gedurigdeur sulke konflik nie? Die kernvraagstuk bly iets d
Susan La Grange2016-06-20In 'n klein dorpie Bathurst - geleë tussen Grahamstad en Port Alfred - is ten minste 90% van die huise in die 'dorpie' omring deur digte bosse, sommige woonerwe is soms aan 2 of 3 kante omring deur Munisipale meentgrond (dig bebos). Is dit dan nie die ve
Angus2016-06-20Beste Jan,
Ek weet nie waarom jy onder die indruk is dat ek ʼn voorstander is van los skrywe nie. ‘Spelreël’, ‘taalevolusie’, ‘grammatikaboeke’, ‘spelwyse’, ens is tog almal samestellings, en die spelreël sê duidelik: samestellings wor
Thomas2016-06-20Dagsê Panda
Ek rinkink alweer so bietjie in die verte en kry darem so nou en dan kans om te kyk wat raak die manne kwyt hier op die Sê. Hierdie keer darem net op in Afrika met die Cruiser - wat internettoegang natuurlik problematies maak.
Jy som
Deon2016-06-20Dankie vir al die moeite en hulp wat u aan die dag lê om ons as ouers te help met inligting soos vraestelle ens. Ek het heeldag gesoek na gr 4 wiskunde-vraestelle omdat my laatlammetjie sukkel met wiskunde Ek is afgetree en het die tyd tot my beskikking
Louis Rudolph2016-06-20Vriend Panda
Jy verwys na De la Rey Marais se skrywe.
Sal die wysheid van mense nou God se bestaan waaraan miljoene al vir eeue vashou verander? Sal dit die persoonlike verhouding van Christene met 'n lewende God verander?
Jy en al die genoemdes is vr
Johannes Comestor2016-06-20Ek is dankbaar dat 'n oudredakteur van Die Burger so uitmuntend vir Afrikaans in die bres tree. Ek bewonder die werk wat Jan Heunis ten bate van Afrikaans aan die US doen. Maar waar is die openbare ondersteuning van Afrikaans van die ander US-raadslede? D
Leon de Vries2016-06-20Ek stem met Koos Reyneke saam. My Alma Mater sal dalk / hopelik tot besinning kom as die Afrikaanse geldkraantjie toegedraai word. Akademia wag gretig.
Leon de Vries2016-06-20Parallelmediumonderrig is al wat Afrikaans op die Universiteit Stellenbosch, my Alma Mater, kan red. Dubbelmediumonderrig is nie prakties nie. Daar is net een student wat sê dat hy of sy nie verstaan as iets in Afrikaans verduidelik word nie en die dosen
Jan Rap2016-06-20Met kwantummeganika of jou stelling?
Daar is nog altyd meer kennis beskikbaar; kyk byvoorbeeld oor nog 'n jaar, of tien jaar, of honderd jaar. En so voorts.
Johannes Froneman, woordvoerder van prof. Dan Kgwadi2016-06-20Johann Rossouw bederf sy andersins deeglike bespreking wanneer hy prof Dan Kgwadi 'n onverdiende dwarsklap gee. Johan verwys na die "skandalige wyse waarop hy (Eloff) deur sy politieke opponente aan die NWU verdryf (is) en deur die sentralistiese liggewig
Johan van Tonder2016-06-20Goeie dag, Ek het 'n patent wat geregistreer is en marknavorsing gedoen deur Prof M Cant wat sê dat die produk sal werk. Patent Ease Plate Plastiek wil dit aan iemand gee om oor te vat om die produk op die mark te kry (al wat ek van die patent wil hê is
Letitia Breytenbach2016-06-20Wat 'n insiggewende artikel oor die probleme en moontlike oplossings vir die huidige situasie in die RSA. Ogelukkig is dit Te akademies na my mening en twyfel ek of "Jan en San Alleman" enige baat hieruit sal kry. As 'n Afrikaner en Christen wat vyf-en-tw
Greg Jones2016-06-19Belinda, I would like to know if you are related to Wilshire and Joan Calverley who farmed in the Melmoth / Babanango area. I believe their son Gavin now runs the farm.
My grandfather, Joseph Llewellyn Jones, owned the farm Vidaburg which he sold to W
Susan Grobler2016-06-19André P Brink het, ten tye van 'n laaste onderhoud met my as 'n student van die Departement Afrikaans, Unisa, op 23 Maart 2013 die volgende nota vir my geskryf voor in sy roman, Houd-den-Bek, wat ek bespreek in my Meestersverhandeling, Letterkunde en die
Jean Joubert2016-06-19Eusebius, I take note of your writing here with the utmost respect and appreciation.
As 'n bleke wil ek net bieg dat elke keer dat ek as 'n voorskoolse en vroeg-laerskool seuntjie met gekleurdes op straat, in treinstasies en waar ook al te doen gekry he
Jaco Fourie2016-06-19Duitswester
Vergelyk Mandela se lewensbeskouing oor wie Paul Johnson nie beïndruk is nie met Nixon, Bush, genl Franco en Pinochet se lewensbeskouing en wandade wat Johnson ondersteun met mekaar, is dit aanduidend en te bevraagteken tot watter mate sy bo
Jaco Fourie2016-06-19Mbt Duitswester se Paul Johnson hierbo:
"On the BBC programme Desert Island Discs in January 2012, Johnson professed himself unimpressed by Nelson Mandela.[27]"
"...it was revealed Johnson had an affair lasting eleven years with the writer Gloria Stewar
Eben2016-06-18Jammer, maar Afrikaanse mense is van die mees tweetalige mense ter wêreld in terme van hoe vlot hulle Engels is. Die taalgroep word al dekades lank bestudeer. Ander Afrika lande wil ons moedertaal-eerste-tweede taal tweede strategie nou na-aap juis omdat
Wyona Landman2016-06-18Hartseer storie, maar so waar daar is baie van daardie bokkies daar buite wat probeer om kop bo water te hou ek simpatiseer met hulle, want niemand weet hoe hulle in hulle harte voel nie.
Jan Rap2016-06-18Soos jy sê Eusebius, die bal is aan julle kant van die net; dit hang nie van wit sprekers af om die verleentheid wat jy ten opsigte van julle manier van praat het, uit die weg te ruim nie.
Terloops, RSG-Afrikaans deesdae is maar power.
Daniel Hugo2016-06-18Ebbe, dit lyk my dat die meerderheid Stellenbosse akademici nie vir rasionele argumente - soos wat jy hierbo glashelder uiteensit - vatbaar is nie. Een van die teenargumente is natuurlik dat parallelle onderrig in Afrikaans en Engels te duur is, aangesien
Henrietta Klaasing2016-06-18Inderdaad baie SLIM! Goeie redenasies. Soos baie ander, besef hy dat dit blote politiekery is. Sê nou hierdie is waar: dat "Afrikaans ( of watter taal ook al - my invoeging) as ’n struikelblok vir “wêreldklas” uitmuntendheid beskou word..." ... da