Frans van Aardt2016-06-29Cobus, dit is baie raak beskryf. Waarheen is ons op pad? Sosiale media kan help, maar dalk meer van die wal af tot in die sloot. Onkundige mense lê nou almal saam eiertjies en lig hul mening. In die proses gaan die paar mense wat ernstig is oor die onger
A v Zyl2016-06-29As raadslid het ’n mens twee opsies: aanvaar meerderheidsbesluite of bedank. Jannie van der Westhuizen se bedanking uit die raad was die enigste logiese stap. Om uit te loop en dan buite die raad die debat (as raadslid) voort te sit is problematies en b
Magriet Rossouw2016-06-29'n Swart dag vir Afrikaans. Dankie vir elkeen van julle wat uitgestap het. Ons familie stap al 'n lang pad met die Universiteit Stellenbosch reeds vandat my ouma Mona Fourie by Victoria College as onderwyseres gekwalifiseer het. My ouers wat as deel van d
Henry2016-06-29Ek is nou veral trots op my alma mater. Die Raad se versiendheid verseker dat die US relevant sal bly op die wêreldverhoog waar diversiteit uitgebou en gekoester word as 'n bate. Dis die manier om te presteer en ons kinders te inspireer en hoop te gee.
Ilse Bakkes2016-06-29Goed geskryf Cobus! 10 uit 10.Dankie daarvoor.Ek wil net graag weet wie is Klara?
Ons mis jou op Monitor en hoor dit gaan goed met jou? staan Magdalene Kruger agter haar joernaliste? Veg sy vir hulle? Groete.
Chris du Plessis2016-06-28Laommi jy het geen idee waaroor menseregte gaan nie. Miskien moet jy eerder gaan kyk wat internasionale menseregte behels. Die reg van volke om hulself te regeer is verhewe bo enige ander reg in die internasionale gemeenskap. Brexit het niks met Xenofobia
Gerhard2016-06-28Ek het baie respek vir Cobus Bester oor dekades. Jou veroordeling van wat onder die Nasionale Party gebeur het maak hierdie 'n baie gebalanseerde, nugtere uitspraak. Ek kyk lankal nie meer na die ANC se nuusprogramme op SABC en AN7 nie. Monitor op RSG veg
Daniel Hugo2016-06-28Wannie, dankie vir hierdie verhelderende uiteensetting. Dat mense wat tot op hede slegs voordeel getrek het uit Afrikaans en sy akademiese status nou sy ondergang bewerkstellig, slaan my stom.
Denis Beckett2016-06-28Darryl David and ATKV do books in Soweto; wonderful world this is. I'm sure you'll get uphill, two sided, which I hope will be washed away under a wave of appreciation of this growing society, unifying and maturing and stretching its wings.
Reusedwerg2016-06-28Dankie vir jou geskiedenisles Jaco. Dit het lank voor my tyd gebeur. Ek verlustig my nie in ander se leed nie. Daar is 'n spreekwoord wat my oorle ma altyd gebruik het. Die blinde sambok gaan jou een of ander tyd piets. Baie noem dit karma. Die Ingelse he
Jan Rap2016-06-28Angus, die Afrikaans is 'gravitasiekolk' of 'swartkolk' word ook somtyds gebruik. 'n 'White hole' is die teenoorgestelde van 'n gravitasiekolk; waar 'n gravitasiekolk alles en dis nou ALLES in sy omgewing insluk is die 'white hole' (sover nog net bespieg
Ben Herbst2016-06-28Daar word gesê Engels is die taal van bemagtiging en daarom is dit goed dat Stellenbosch verengels.
Ek het my lewe gewy aan die akademie, aan die (natuur)wetenskap. Ek het op die diep-platteland groot geword, voor die tyd van televisie waar Engels nie '
Anel Heydenrych2016-06-28Dit is skokkend en uiters ontstellend. Ek skryf in my taal omdat dit my hartstaal is. ’n Mens kan egter nie anders as om te wonder hoe lank ons nog boeke in Afrikaans op die rak sal sien nie. ’n Afrikaanse PhD is seker ook nou nie meer ’n opsie nie.
Anton Muller2016-06-28Prof Carstens is melodramaties. Wat ontbreek is presies hoe die US Afrikaans afbou. Nêrens doen iemand 'n analise van die eintlike beleid om so 'n posisie te stel nie. Carstens doen dit beslis nie. Inteendeel, die beleid werk mooi met meertaligheid in
Theresa Papenfus2016-06-28Baie dankie hiervoor, Wannie. My hart is bitter seer. Ek is radeloos kwaad. Dit voel asof iets in my vermoor is terwyl die moordenaar hoflikheid geveins het.
Marnus Coetzee2016-06-28Bettina Wyngaard bly terug gryp na sogenaamde "Apartheid" in haar vergelyking met die verval van die reënboognasie, oftewel die NSA. Dit hang waarskynlik af van wat jou eie verwysingsraamwerk is.Daar is egter ander, beter vergelykings elders ter wêreld,
Chris2016-06-28Die hele tragiese saga van Afrikaans se agteruitgang aan US word opgesom deur Wim de Villiers se uitlating:
"Wat dikwels onderbeklemtoon word is dat die US tans meer as R40 miljoen ekstra bestee om Afrikaans aan te bied."
Besef hy hoegenaamd wat die imp
Hanno Visagie2016-06-28Selfregverdigend en polities korrek moet kritiek op die hede altyd kort-kort gekwalifiseer word deur (dikwels ontoepaslike) kritiek op die verlede ...
Hanno Visagie2016-06-28Selfregverdigend en polities korrek moet kritiek op die hede altyd kort-kort gekwalifiseer word deur (dikwels ontoepaslike) kritiek op die verlede.
Angus2016-06-28Beste Jan,
Iemand wou van Pat weet waarom die Iere altyd ʼn vraag met ʼn vraag beantwoord. “Waarom nie?” wou Pat toe weet. Ek het ook so 5% Ierse bloed in my are, en daardie 5% wil by jou weet:
1. Moet ons maar die lede van die Taalkommissie van die
LitNet2016-06-28Hallo Nicolene, ons het nie op die oomblik geskiedenisvraestelle vir graad 4 beskikbaar nie, maar sal byvoeg as ons dit sou kry. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe inhoud wat bygevoeg word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Seymour Bothman2016-06-27Dit roer my binneste. Laat sy lewe vir ons almal 'n voorbeeld wees.
Uiteraard 'n gepaste en gevoelvolle manier om 'n baanbreker in Suid-Afrikaanse letterkunde te eer.
Pieter Haasbroek2016-06-27Johan,
Tussen al jou waar woorde oor die taalskande by UP, UV en US, is een boodskap vir my die belangrikste: net vasberade teenstand teen die anargiste sal die universiteite van ondergang kan red. Ons kan nie peil trek op die universiteitsbesture nie.
Maritha Snyman2016-06-27Dit is 'n growwe skending van media-vryheid en ek ondersteun PEN se mening ten volle. Ons is op die glibberige pad terug na PW Botha en sy onderdrukking van die media.
Jaco Fourie2016-06-27Reusedwerg
Bykomstig tot wat ek hierbo geskryf het:
Die Boere onder Paul Kruger het beide nie die kapitaal asook die kundigheid besit om hul grondstowwe te ontgin nie, die dat hulle lisensies daarvoor aan diegene wat dit wel kon doen het, die Britse
F C Boot2016-06-27Beste Varkspek
Moenie worry nie.Ek is seker daarbo is ook 'n webvoet wat jou gebede soos jou skrywe hier op aarde taalkundig sal versorg en reinig.
Jaco Fourie2016-06-27Reusedwerg
Dit is te betreur dat daar nog steeds Afrikaners is wat Engeland en die Engelse met 1948 oë bejeën en juig wanneer hulle sien hoe die Engelse agteruitgaan!
Dis nie net Engelse maatskappye wat wetlik en regmatige lisensies bekom het, selfs t
Jan Rap2016-06-27Wat laat jou dink die gedagtes en begeertes wat jy koester ten aanskoue van mooi en wulpse meisies is onrein? Ontspan man, dis in die haak, doodnatuurlik.
Ek was ook lanklaas in die kerk, ek hoor hulle sing deesdae Engelse liedjies daar. Verstaan mooi,
annette le Grange2016-06-27'n Dubbele klippies en coke vir jou Deon, jy het dit alles dan nou so mooi saamgevat en die beste is ek het nie veel erg aan die Engelse nie, maar het begrip vir die situasie waarin julle jul bevind daar in Engeland. As Suid-Afrikaner maak jul Engelse pol