Kommentaar

Brexit vir brekfis: wat nou?

Tonie 2016-07-02 Ek wil dit aanstuur ("share") na familie in Engeland. Hoop maar hulle verstaan nog Afrikaans. Oor so baie kwessies in jou artikel wil ek sê: Ek het dit nie geweet nie? Die Brexit-mense sal waarskynlik dieselfde sê.

Tien vrae: Anneli Groenewald oor Die skaalmodel

Claude Möller 2016-07-02 Hierdie Annelie is slim; En sy is 'n slim skrywer, én sy skryf só, dat nie-so-slim mense soos ek, slimmer word.

Woordeboeksamestellers

Jan Rap 2016-07-01 Beste Angus 1 Ek het 'n ope vraag gevra, naamlik waar kry hulle die mandaat en hoeveel 'verkeerde gebruik' regverdig opname in 'n woordeboek. Jou reaksie hierop was of hulle verbied moet word om voort te gaan met hulle werk. Ek vermoed jy het nie die vra

Die SABC het kanker, soos in die ou dae

Frans Petoors 2016-07-01 Wel gedaan Cobus, dat jy vir jou oud-kollegas in die bresse tree. Ek bewonder ook hulle moed om teen knoeiers en bedriëers op te staan. 'n Bewys van hulle integriteit en passie vir hulle taak.

Die seisoene

Reusedwerg 2016-07-01 Gits Tiens is daar dan meer as twee seisoene nl krieket en rugby?

Ere aan Adam Small

annette le Grange 2016-07-01 Suné van Rooyen, die antie salueer jou vir die wonderlike beeldspraak wat jy nou geskryf het, hete onse Adam Small sou opreg trots gewees het op jou meisiekind, dankie dat jy en ons moedertaal so baie lewendig hou.

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Jan Rap 2016-07-01 Pierre, jy weet natuurlik daar is 'n verskil tussen "dapper" en "braaf", nie waar nie?

Die seisoene

Maya 2016-07-01 Die geelvink in ons tuin het laas Saterdag teruggekom.

Brexit: Eers die babelas, dan die egskeiding

Hanneli 2016-07-01 Verseker 'n dubbel vir jou ...

Steeds wyd onbekend

Jan Rap 2016-07-01 Ek sien so ja; skerp dit bietjie op.

Steeds wyd onbekend

Jan Rap 2016-07-01 Geboorte

My wens vir jou

Colette Pretorius 2016-07-01 Baie dankie dat julle my skryfsel plaas. Dit laat mens spesiaal voel.

Die SABC het kanker, soos in die ou dae

Ben 2016-07-01 Ons moet maar ons TV-lisensiegeld terughou. Dink net hoe sal dit gaan met die referendum oor twee jaar!

Brexit vir brekfis: wat nou?

Stof 2016-07-01 Dit is ingesteldhede en gedagteprosesse soos hierdie van Laommi wat aan ons ons posisie in die huidige bestel besorg het, waarin ons geen kans op die beskikking van ons land- en kultuursake het nie, omdat ons bloot net te min is en te ruggraatloos om ons

Brexit vir brekfis: wat nou?

Loammi Wolf 2016-07-01 Annade, ek dink jy verwys dalk na een van my niggies wat op Stellensbosch studeer het. Ek het nie daar studeer nie.

Die SABC het kanker, soos in die ou dae

Ajay 2016-07-01 So 'n bek moet jêm kry. Ek hoop die SABC-base en hulle trawante lees die brief. 'n Lewensbeginsel : Wat jy in die donker doen sal in die lig openbaar word, ja, vanaf die dakke uitgeskreeu word. Wat jy (uit)saai sal jy maai.

Do You Know Bulawayo?

Pierre 2016-07-01 This fills me with sadness. I have been to Victoria Falls and some of the surrounds and the people simply astounded me. I truly hope that one day the scenes you depict here become reality again.

Die seisoene

Panda 2016-07-01 ’n Paar weke of wat gelede was daar op ’n program oor die radio — ek dink aangebied deur Renske Jacobs — ’n vraag, oor wanneer die seisoene amptelik ’n aanvang neem. Daar was baie kommentare maar wat na my mening almal die pot misgesit het. V

Onderhoude oor Abraham: Eerste rolprent van Jans Rautenbach in 30 jaar

Micheal steyn 2016-07-01 Goeie dag Hoe kan ek ook in onderhoude kom om in n fliek te kan speel? Dit was my grootste droom en ek is glad nie bang vir 'n kamera nie. Asseblief help uit. God seën. Mike

Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het

Hanno Visagie 2016-07-01 Al die "wit" volke van (hoofsaaklik) Europese afkoms moet mos deesdae polities korrek weier om hulself te handhaaf en volkselfmoord pleeg met die Afrikaner heel voor aan.

Ingeland teen die wêreld

Jaco Fourie 2016-07-01 Reusedwerg Daar is altyd twee of meer kante tot elke storie, en nie noodwendig dat een uitsluitlik reg is nie, in beide jou en my geval ook. Die feit dat daar soveel botsende denkpatrone in die wêreld is, elk met sy eie argumente en aanhang om daardie d

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

Mieke 2016-07-01 Is daar al 'n wenner bekend gestel?

Oorskietwoorde

Alida 2016-07-01 Lielies, Carma en Mitz. Ek is bevoorreg om lesers soos julle te hê. Dankie vir die ondersteuning, ek waardeer julle!

Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het

Chris 2016-07-01 Jammer om te sê dat dit dieselfde gees van oorgawe is wat by die FW de Klerk klub geheers het in 1993 en grootliks gedryf is uit die Kaapse NP ... die 'Queens Afrikaners' ... go figure.

Is die SAUK ons eie weergawe van Orwell se Ministry of Truth?

Gustaf Claassens 2016-07-01 Die spyker op die kop slaan; 'n skoon hou uit die middel van die raket; tref die bal met die "sweet spot"-gedeelte van die kolf ... 'n PUIK stuk uit die hart, verstand en dan die pen van Bettina. Welgedaan vir die perspektief en die waarskuwing dat die r

Steeds wyd onbekend

CM 2016-07-01 Kennis van potte is nie genoeg nie.

Die SABC het kanker, soos in die ou dae

Hennie 2016-07-01 Dankie vir 'n opregte insiggewende artikel.

Op soek na die vuurtoring

Susann Viljoen Vlok 2016-07-01 Pragtig verbeeldingryk & inspirerend!

Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het

Steve Hofmeyr 2016-07-01 Dankie Wannie, André Coetzee, Jan Heunis, Hein Gonzales, Jannie van der Westhuizen en Johan Theron. Wat is die name van daardie 13 en 17 lede wat die begin van die einde van Afrikaans is?

Woordeboeksamestellers

Angus 2016-06-30 Beste Jan, Alle grappies op 'n stokkie. 1. As jy dink die Taalkommissie het verbrou met die Woordelys en spelreëls, moet jy so gou as moontlik hulle daarop wys. Die woordeboek is 'n ander saak. Dit staan enigeen vry, wat dink hy is bevoeg daartoe, om '

Brexit vir brekfis: wat nou?

Annade Theart 2016-06-30 Loammi - kontak my asb op facebook. Netjiese essay ... as jy op Stellenbosch geswot het, was ons kamermaats!

Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het

Marius Swart 2016-06-30 Ek is skaam om 'n Oud-Matie genoem te word. Ruggraatlose kapitulasie vir politieke gedienstigheid. Wat veronderstel is om ons slimste Afrikaners te wees kan blykbaar nie sien wat aan die kom is nie!

Afrikaans se grootste topverkoper

Rosa Nortje 2016-06-30 Ek wil graag weet waar ek Geestelike Groei Bybel in die hande kry?

Die antidemokratiese denkstroom by universiteite

Christo Ebersohn 2016-06-30 Goed gedoen en benoem Christi. Ek kan verstaan dat party GEWONE mense kla oor die ingewikkelde taalgebruik en daaroor wil ek net die volgende boodskap oordra. Die tegniek van behoorlik verwoord en omskryf en beskryf van enige probleem is die eerste stap i

Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het

Derick 2016-06-30 Genade tog - ek reken jy verstaan f ... - niks nie! Daar bestaan nie so woord soos AFBOU nie man. Mens kan iets OPBOU of die alternatief is AFBREEK.

Oorskietwoorde

Mitz Malan 2016-06-30 Mag ek 'n gedig aan u stuur? *** Stuur voorleggings aan: skryfwerk@litnet.co.za, asseblief

Oorskietwoorde

Mitz Malan 2016-06-30 Ek is bevoorreg om Alida persoonlik te ken en kan getuig dat sy net so 'n pragtige mens is as haar gedigte.
Top