Uitnodiging: Kaapse bekendstelling van 1795 deur Dan Sleigh

  • 4

Bekendstelling-van-1795_Kasteel

  • 4

Kommentaar

  • francois verster

    Hierdie is Dan Sleigh se magnum opus - vol historiese inligting, pakkende drama en fassinerende karakters, terwyl dit besonder toeganklik is: die regte balans tussen feit en fiksie, interpretasie en navorsing: dit is die beste wat hierdie genre kan bied. Al waaroor die leser sal spyt wees is dat dit die ou meester se swanesang is.

  • Gogo de Bruin

    Nou hoe op aarde is dit moontlik dat daar nêrens iets geskryf of 'n foto geneem is van die geleentheid nie?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top