Granddad Verwoerd

  • 5

Met erkenning aan 'n onbekende. Ek plaas dit net soos dit in my "inbox" beland het:

"I refer to Gauteng's MEC for Education, Panyaza Lesufi's reaction to an alleged racist slur. He states: "My purpose is to reverse what your 'granddad Verwoerd' did".
"Mr Lesufi is, no doubt, a learned man, and like our president, a history boffin. However, let me refresh Mr Lesufi's memory with just a few facts.
"The term 'apartheid' was not coined by Verwoerd , but by Dr DF Malan. Firstly, one must remember that Dr Verwoerd was born in 1893.
"In 1809 the 'Native Pass Law' of the British government compelled blacks to carry a pass book. (Verwoerd not born yet).
"In 1865 Sir Theophilis Shepstone prohibited blacks in the province of Natalia to have any voting power. In 1894 (Verwoerd 1 year old).
"Cecil Rhodes prevented Krom Hendriks, a coloured, from joining the national cricket team to England.
"In 1905 Rhodes compelled schools in the Cape Province to separate white British and Black pupils. In 1913 the British 'Native Law Act' prohibited black people from owning land (Verwoerd 20, and still a student).
"In 1925 British Minister, HW Sampson, promulgated the act on Labour Demarcation to divide whites and blacks. (Verwoerd not a politician yet).
"In 1927 the 'immorality Act', in British controlled Natal, prohibited intimacy between whites and blacks. These were all British instituted, and not by Verwoerd, as I'm sure Mr Lesufi will remember.
"Strangely enough, when Verwoerd was murdered, South Africa was at its wealthiest - inflation rate 2%, national growth 7,9%. The second highest growth rate in the world. So 'granddad Verwoerd', although unfairly accused of many discretions, did not do too badly in his leadership role.
" JOHN."

  • 5

Kommentaar

  • Panda, ek dink daar is 'n spreekwoord wat lui, " as jy 'n hond wil slaan, sal jy altyd 'n stok kry". Dit is 'n sprekende voorbeeld van bly liewers stil en laat almal oor jou wonder as om jou bek te rek en almal se vermoede word bevestig.

  • George Bekker

    Was nie 'n groot Verwoerd-fan nie, seker omdat ek bedenkings gehad het of sy beleid ekonomies kan werk. Wil nie onluste veroorsaak nie, maar swartmense is groot dank aan hom verskuldig. Voor Verwoerd was swart onderwys in die hande van Engelse kerkskole. Afgesien van enkele goeies (Mandela het sy opleiding by 'n top kerkskool gekry) was die meeste hopeloos met swak onderwysers. Verwoerd het in die vroeë 1950's die situasie totaal verander deur met ywer en entoesiasme al die kerkskole staatsskole te maak en die getal matrikulante wat jaarliks slaag dramaties te verhoog. Standaarde was hoog. Verwoerd was grootliks vir die swart universiteite in 1960 verantwoordelik. Geweldige kritiek is uitgespreek teen die feit dat dit vir die swart studente moeilik gemaak is om langer van bestaande universiteite gebruik te maak, maar die feit is dat talle swart studente op hierdie wyse geleenthede gekry het, wat hulle andersins nie sou gehad het nie. Hoeveel kennis het die nuwe geslag van wat destyds gebeur het?

    • George
      Jy't jou bedenkinge gehad (tov die ekonomiese gangbaarheid van 'Verwoerd se beleid') omdat die Engelse koerante alles wat Verwoerd gedoen het (trouens alles wat Afrikaans was) afgekraak het. Soos jy aan Panda se plasing kan sien dit WAS toe gangbaar - 2% inflasie en 'n 7.9% groeikoers.
      Nou werk dit nie meer so nie.

      • Jan
        Het SêNet-briewe so yl geraak dat jy op response van meer as 'n jaar gelede respondeer? George is so lank van die werf af, ek glo nie hy lees wat jy hierbo te sê gehad nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top