Nog steeds oor TYD vir F C Boot
2017-06-13"In jou reaksie op my kommentaar waar jy op 2017/06/02 vir Angus ’n definisie van tyd gevra het, het jy as volg gereageer:"
Uit ‘n ander hoek. Geloof en wetenskap: Dogma vs Hipotese
2016-09-27"Ek verskaf graag die skakel vir die program Uit 'n ander hoek ..."
Granddad Verwoerd
2016-07-14Met erkenning aan 'n onbekende. Ek plaas dit net soos dit in my "inbox" beland het:
Die ruimtetuig Juno en dr Japie van Zyl se toeligting
2016-07-11"Die ruimtetuig Juno wat op 5 Augustus 2011 deur NASA vanaf Cape Canaveral gelanseer is ..."
Waarskuwing vir Christen-gelowiges teen die hantering van slange en die drink van toksiese brousels
2016-05-04"Volgens statistiek van die Suid-Afrikaanse Jaarboek 2002 het 75,49% van die bevolking van 43 686 000 ‘beweer’ dat hulle Christene is ..."
Mars en opposisie vir Angus
2016-04-13"Mars verskyn tans na sononder in die ooste en is die res van die nag sigbaar. Dit sal voorts elke aand ongeveer 4 minute vroeër sy verskyning in die ooste maak."
Mars se manewales en jakkalsdraaie die volgende paar maande
2016-04-06"Nicolaus Copernicus (1473 — 1543) het bevind dat planete om die son wentel ..."
Melkweg en sy familie spiraal-sterrestelsels
2015-11-05Edwin Hubble (1889 — 1953) het bewys dat baie voorwerpe in die ruimte wat as nebulas binne die Melkweg aangesien was, in werklikheid sterrestelsels ver buite die grense van die Melkweg is en dat die Melkweg nie uniek en alleen is nie.
Maansverduistering
2015-09-23Almal weet dit teen hierdie tyd tog seker al dat ’n maansverduistering na middernag op Maandag 28 September sal plaasvind ...
Enkele hoogtepunte van astronomie die afgelope twee millennia vir Kobus de Klerk
2015-08-24 Kobus Ek verwys na jou uitlating in jou kommentaar op 28/07/2015: “Vandaar dat die kosmiese wetenskap vir die afgelope 2000 glad nie vordering kon maak nie . . .” Wat ’n grap! En dit sonder ’n enkele bewys? Toegegee dat dié soort uitsprake van jou darem ook sy nut het in die sin dat afgesien […]Helderheid en magnitudes van hemelligame asook Kobus de Klerk se kluitjie
2015-07-27 Die helderheid van hemelligame word in ‘magnitudes’ aangedui. Die stelsel dateer ongeveer 2 000 jaar terug en word toegeskryf aan die Griekse sterrekundige Hipparchus terwyl sommige meen dit was die Alexandrynse sterrekundige Ptolemy. Volgens dié metode is sterre in ses groepe ingedeel ooreenkomstig hulle grote (oënskynlike helderheid is destyds met grote verwar omdat algemeen aanvaar […]Komeet PANSTARRS in die vroeë aandhemel in die weste
2015-07-22 Die meeste komete is afkomstig vanaf die Kuiperbelt buite die wentelbaan van Neptunis ± 30 tot 100 Au vanaf die son en bevat ’n geskatte 35 000 voorwerpe met ’n deursnit van 100 km en meer. Die meeste van die periodieke komete, soos Halley, kom vanuit die Kuiperbelt.Die Oortwolk is baie verder geleë in die […]Venus en Jupiter in die aandhemel
2015-07-02Gisteroggend moes ek op RSG hoor dat Jupiter en Venus wat lyk asof hulle baie naby mekaar is, in werklikheid miljoene ligjare van mekaar verwyder is.