Panda2012-04-12’n Sideriese dag is presies een rotasie van die aarde en word teen die agtergrond van ’n ster gemeet — soos aangedui met ster A en posisies (1) en (2) op meegaande skets. Dit is 3 min en 55.01 sek minder as ’n dag/(son dag).
Panda2012-04-12Die sekonde is die amptelike eenheid van tyd en een van die sewe fundamentele eenhede wat deur die Internasionale Stelsel van Eenhede (International Systems Units) gedefinieer word.
Panda2012-04-12Die aarde se as is effens gekantel tov die vlak van sy baan om die son. Natuurlik is dit nie nuus nie maar indien dit nie die geval was nie, is van die interessante implikasies wat dit tot gevolg sou hê onder andere dat die aarde nie seisoene sou hê nie ...
Panda2012-03-14Die pragtige skouspel van die planete Venus en Jupiter saans in die weste het die afgelope tyd die kalklig gesteel maar so stilweg het Mars intussen ook op die verhoog verskyn.
Panda2012-02-24Onthou om vanaand (Vrydag 24 Februarie) wes te kyk! Die drie planete Mercurius, Venus en Jupiter oorheers saam met die maan die hemelruim in die weste.