Dankie, Cornelius, vir jou interessante perspektief

  • 0

Cornelius,

Dankie, vir ’n interessante perspektief op Kobus de Klerk se verslag aangaande oa die Christendom. Ek het hom gevra wat hy daarmee probeer bewys maar hy het nie geantwoord nie — net oa gesê dat ek nie sy brief verstaan nie en ’n paar tradisonele KdK beledigings geslinger.

 

Groete
Panda

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top