Vir Cornelius oor Kobus de Klerk se skewe verslag oor die uitdeiende Christendom

  • 0

Cornelius

Dankie, vir ’n interessante perspektief op Kobus de Klerk se verslag aangaande oa die Christendom. Ek het hom gevra wat hy daarmee probeer bewys maar hy het nie geantwoord nie – net oa gesê dat ek nie sy brief verstaan nie en ’n paar tradisonele KdK beledigings geslinger.

Groete

Panda

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top