Kommentaar

How to kill a language

Carel Jooste 2016-06-08 The patient entered this treatment already not in the best of health. She was severely contaminated in the exercise to divide the yellow-pinks from the browns. That left her tainted and no amount of reading Ingrid in parliament could generate enough empat

Tien vrae: Carina van der Walt oor Amalgaam

Cas Vos 2016-06-08 Liewe Carina, nogmaals geluk met jou en Willy se pronkstuk. Gedigte uit twee monde en die Kaap is weer Hollands. Die gedigte in Afrikaans en Nederlands is soos soet vye op die tong. Heerlik. Naomi, baie dankie vir jou sinryke vrae en Carina, vir jou he

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 13 Mei 2016

Jaco Fourie 2016-06-08 Angus Ek het pas taalkundig effe wyser geword. Dankie

Einstein-kompetisie: Anneke Schoeman

Cilliers van Niekerk 2016-06-08 Pragtig. 'n Gunsteling uit 'n ryk oes dusver!

'n Suburbsong of dalk stadslied  

Magda de koker 2016-06-08 Die belofte bring vertroosting vir 'n wêreld met sy seergemaakte natuur en bang mense. En die voëls van die hemel vlieg onbekommerd want hulle ken die belofte. En as die honger pla kom haal 'n valkie maar een van my seun se vliegduiwe.

Voordrag by die WAT se Woordpret: Die ideaal van ’n meertalige universiteit

Quintus van der Merwe 2016-06-08 Dankie Sonja vir 'n interessante aanbieding. Ek wil graag reageer deur daarop te wys dat daar verkeerdelik in Afrikaans (en ander nie-Xhosa tale) na isiXhosa verwys word instede van Xhosa. Dit is soos om in Afrikaans na Duits as Deutsch te verwys. Die isi

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

Dawid 2016-06-08 Wanneer,hoe en waar word die wenners bekend gestel?

Die bybel en evolusie

F C Boot 2016-06-08 Beste Jaco Beantwoord eers die volgende vraag: Waarom is al die verhale van mooi tot afgryslik opgeteken in die Bybel? In 2 Samuel 11 word een Koning David se seks-eskapades opgeteken. 1 In die lente, die tyd waarin die konings gewoonlik optrek om oor

Die bybel en evolusie

F C Boot 2016-06-08 Beste Angus Jou reaksie is nie eers oorspronklik nie. In Handelinge 17 vers 16 - 34 kan jy die volgende lees: (Behoort nie te moeilik te wees nie want jy het mos 23 Bybels,of hoe?) 16 "Terwyl Paulus in Atene vir Silas en Timoteus wag, het hy baie veront

How to kill a language

Gerhard van Wyk 2016-06-08 Dankie vir die blad en artikel. Afrikaans, soos ander tale wat onderdrukkende praktyke help fasiliteer het, loop nou deur. Onder die ander voorbeelde is Duits (pre 1949 Duitsland onder Hitler), Frans en Frans Afrika, Engels self (verskeie voorbeelde in di

Dr Piet Croucamp ...

Jan Rap 2016-06-08 Reusedwerg, hy IS hier om homself te verdedig, LitNet/SêNet is oop vir almal maar a) hy reken wat hy sê is geldig en het nie verdediging nodig nie en b) ek glo nie hy sal homself verwerdig om met die plebs te praat nie.

Die verste plek

Marthe 2016-06-08 Ek het die storie baie geniet.

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 13 Mei 2016

Angus 2016-06-07 Beste Jan, Jy stel my teleur. Teen die tyd sou ek al gedink het dat jy vir jou 'n Woordelys en Spelreëls sou aangeskaf het, en dat jy in die taalkommissie dien. Aangesien jy niks gedoen het om jou kennis te verruim nie, laat ek dit maar vir jou doen. D

Koebaai, Afrikaans? Afrikaans as onderrigtaal in skole

Pierre de Villiers 2016-06-07 Op grondvlak vind ek tog dat mense weer terugkeer na Afrikaans. Veral in die winkels, banke, eetplekke en op sypaadjies. Dit is in die akademiese wêreld wat Engels afgedwing word. Dit is dan ook waar ouers verplig voel om hul kinders te laat "probeer" ve

Einstein-kompetisie: Helene Eloff

Mendel 2016-06-07 As ek ooit in so 'n onbenydenswaardige situasie beland, weet ek nou wie my sal bystaan!

How to kill a language

Hercules Boshoff 2016-06-07 Ten spyte van die skrywer se kritiek(?) teen die redussering van 'n taal tot haar sprekers, spring hy nie hierdie strik self vry nie.

How to kill a language

Alastair van Huyssteen. 2016-06-07 Uitstekende ontleding.

Die bybel en evolusie

Angus 2016-06-07 Beste FC Boot, Wat jy aan Angus geskryf het, is die kool die sous nie werd nie. Dis net 'n klomp gegorrel. Groete, Angus

Dr Piet Croucamp ...

Reusedwerg 2016-06-07 Jan, ek is bly jy het dit ook gehoor. Ek kon niet my ore geloven. Ek ken nie vir Piet nie. Hy is nie hier om homself te verdedig nie. Hy het die reg om te swyg. Ek slaat net my hanne in verbasing en totale ongeloof saam.

LitNet Akademies se Einstein-kompetisie: nie so maklik as wat dit dalk lyk nie

Jan Rap 2016-06-07 Of seker eintlik drie-biljoen-een-miljoen; begin met die grootste soos byvoorbeeld twee-duisend-en-sestien.

How to kill a language

Theresa Papenfus 2016-06-07 Uitstekende artikel. Baie dankie!

Einstein-kompetisie: Inskrywingsvorm

LitNet 2016-06-07 Beste Anné Baie dankie vir jou opsomming! Indien jy aan die bepalings en voorwaardes voldoen (tinyurl.com/einsteinbepalings), skryf asb vir die Einstein-kompetisie in deur middel van LitNet se inskrywingsvorm: tinyurl.com/einstein-vorm.

Einstein-kompetisie: 100 Afrikaanse Einsteins

LitNet 2016-06-07 Beste Hardus Baie dankie vir jou opsomming! Indien jy aan die bepalings en voorwaardes voldoen (tinyurl.com/einsteinbepalings), skryf asb vir die Einstein-kompetisie in deur middel van LitNet se inskrywingsvorm: tinyurl.com/einstein-vorm.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Ben 2016-06-07 Dankie vir die waardevolle inligting! Dankie dat jy dit deel.

Die bybel en evolusie

Jaco Fourie 2016-06-07 FC Boot Jy spring al weer bont rond. Bepaal jou spesifiek by die vraag wat beantwoording verlang: Hoekom die meerderheid Christene, nl Katolieke, die apokriewe boeke as godgegewe; die boek van Mormoon deur miljoene Latter Day Saints as godgegewe, en die

Christene wat uit vrees vir die hel god aanbid, eerder as liefde vir Jesus

Jaco Fourie 2016-06-07 FC Boot Ek herhaal. “Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie ... BLY WEG VAN SULKE MENSE ... mense wat in die verstand VERWARD is, en in die geloof ’n MISLUKKING. 2 Tim 3:5 en 8."

LitNet Akademies-resensie-essay: Soos familie deur Ena Jansen

Marianne de Jong 2016-06-07 'n Mens sou hierdie deeglike en kontekstualiserende resensie amper saam met Ena Jansen se boek wil insluit in kursusse of in oorsigte van nuwe feministiese werk in Afrikaans. Die term "intersectionality" - 'n feministiese ontledingsmetode wat die vrou as

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Lezanne Shone 2016-06-07 More Het julle dalk vir my 'n gr 6 Lewensvaardighede vraestel vir einde Junie se eksamens?

Christene wat uit vrees vir die hel god aanbid, eerder as liefde vir Jesus

Jaco Fourie 2016-06-07 FC Boot "Through a variety of other time indicators, we can be relatively confident that the one called Messiah was born in either late 5 or early 4 B.C." (dws vier jaar voor die jaar 1nC.) https://bible.org/article/birth-jesus-christ. Mbt tot die boek

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-06-07 Hallo Leana, ons het nie op die oomblik hierdie vraestelle beskikbaar nie, maar voeg voortdurend vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor verkry. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsmateriaal. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Besigheidstudies-vraestelle: November 2011

LitNet 2016-06-07 Hallo Debbie-Lee, ons het nie op die oomblik hierdie vraestelle beskikbaar nie, maar voeg voortdurend vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor verkry. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsmateriaal. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuu

Toerisme vraestelle: November 2011

LitNet 2016-06-07 Hallo Pieter, ons het nie op die oomblik hierdie vraestel beskikbaar nie, maar voeg voortdurend vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor verkry. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsmateriaal. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Geografie vraestelle: November 2011

LitNet 2016-06-07 Hallo Marietjie, ons het nie op die oomblik hierdie vraestelle beskikbaar nie, maar voeg voortdurend vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor verkry. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsmateriaal. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur

Geen siekte is ongeneesbaar

Estie 2016-06-07 Ek is op soek na die bogenoemde boek asb. Baie JESUS-liefde vir julle.

Einstein-kompetisie: 100 Afrikaanse Einsteins

Hardus Steenekamp 2016-06-07 Doen met mag en krag navorsing om sonkrag onbeperk te stoor. Dit is die kragtigste uitweg vir oplossing van SA se energieprobleme.

Onderhoud: Afrikaans in skole?

Danie van Wyk 2016-06-06 Johannes Comestor. Ek sien myself nie as elitisties nie en nog minder as deel van ’n "bruin elite" waarna jy verwys. Verwyder asseblief die etiket wat jy om my en ander bruines hang. My bydrae tot die taaldebat op die US het niks te make met my of enige

LitNet Akademies se Einstein-kompetisie: nie so maklik as wat dit dalk lyk nie

Jan Rap 2016-06-06 Is 3 miljard miljard (3.10^9.10^9) nie maar 3 miljoen biljoen nie (3.10^6.10^12) ?

Einstein-kompetisie: Helene Eloff

Gerlof Eloff 2016-06-06 Veels te min mense is selfs bewus daarvan dat dit 'n kwessie is. Ons leke vertrou blindweg dat dit nie met ons gaan gebeur nie.

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Leana van Deventer 2016-06-06 Hallo. ek is opsoek na Gr 6 en Gr 4 junie vraestelle in afrkaans asb

Besigheidstudies-vraestelle: November 2011

Debbie-Lee 2016-06-06 Hi.. Eks opsoek vir gratis vraestelle graad 11 2010-2015 *besigheistudies vraestelle *toerisme vraestelle *Geografie vraestelle Baie dankie Lekker dag verder
Top