Philip Fourie2016-06-01Fassinerend - en amper sekerlik enig. Het julle enige navrae gekry van skoolkinders wat dit op hulle rekenaars wil probeer namaak?
Hercules Boshoff2016-06-01Anders as ander wit taalstryders, ken ek nie myself die reg toe om namens ander bevolkingsgroepe te praat nie, asof al haar sprekers 'n soort ingebore liefde daarvoor moet koester nie. In hierdie skrywe het die outeur aan my bevestig hoe gekompliseerd die
Wilhelm Fourie2016-06-01Beste Mnr Boezak, baie dankie vir die uitstekende en eerlike beskouing van die situasie. Dit sal tot ons almal se voordeel wees as ons meer geskiedenis ken. Dis jammer dat so min mense weet van die bydraes van die Genadendallers. Hoekom het ons nooit doku
Willa2016-06-01Anton, ek was vir 12 jaar 'n senior lektor in Teologiese Etiek tot 1997 en al my klasse was in Afrikaans. So jy moet maar daai tyd se grootkoppe by UWK gaan vra.
Eleanor2016-06-01Toe oud President Mandela op die punt was het hy volgens oorlewering gesit en dink hoe hy die Afrikaner se hart gaan wen. Sy wyse besluit om aandag te gee aan hul taal en sport het hom vir ewig in hul harte 'n plek besorg. Mnr Mandela het ook nie haatspra
Avril Harding2016-06-01Uitstekende artikel oor onttaling maar te min oor die verpolitisering van Afrikaans, die ontkenning van anderskleuriges se bydraes en die gevolglike valse eiening van Afrikaans as taal. Dieselfde mense wat ons nou kwansuis verkwalik omdat ons kinders nou
Heinie Heydenrych2016-06-01Die artikel handel nie oor immigrasie nie, maar oor die stemreg. Enige persoon wat reeds na 'n nuwe land geïmmigreer het kan normaalweg aansoek doen vir burgerskap in sy aangenome land.
Die wet van 1894, waarin Kruger 'n groot aandeel gehad het, he dit
Hendrina Gelderblom2016-06-01Ek so bevoorreg om Shirmoney die afgelope paar maande te kon leer ken hier by die skool waar ek aflos en sy Afrikaans-onderwyseres is.
Jou hart en pragtige krullebol-kop op die regte plek! Doe zo voort!
Jaco Fourie2016-06-01FC Boot
Jy skryf: "Kry dus nou eers die begrip 'hemel' en 'hel' onder die knie en dan vorder ons dalk in hierdie gesprek".
Aangesien jy van mening is dat ek geen begrip oor hemel en hel het nie, wees so vriendelik om vir my en die leser in te lig wa
CM2016-06-01Die soekers sal altyd aan die soek bly want hulle wil en kan nie weet waarna hulle soek nie. Die ontwikkeling van die verstand is 'n uitweg. Eintlik moet mense net lewe, en ontslae raak van die bedenksels van sondes. Die versinsels van die vaders was nog
Johannes Comestor2016-06-01Ek verwelkom Boezak se ingeligte, ewewigtige, kerngesonde standpunt. Met voorbeelde verwys hy na die skandaligste huidige voorbeeld van onttaling van Afrikaanssprekendes, naamlik die verengelsingsinisiatiewe van die bestuur van die Universiteit Stellenbos
Gert van der Westhuizen2016-05-31Geagte Woela
Dankie vir die storie van jou taalhart. Ek voel skaam oor die onttaling wat Afrikaans meegebring het. Soos my naamgenoot oom Jan van der Westhuizen medisyneman van die Kalahari jou sal vertel.
Die onttaling gaan voort.
Dit gaan nie
Lyn Hall2016-05-31Dear Mev Christa Swanepoel,
Thank you for the privelage of seeing your knitting books. Is there a chance that they are also published in English?
Kind Regards,
Lyn Hall
Anton Muller2016-05-31Die vraag is die volgende: Hoekom het Willa nie hierdie houding ingeneen toe UWK destyds in die 1990's verengels het nie? Hy was tog junior lektor vir baie jare daar. Hoekom nou?
Dr. Linda Brink2016-05-311. Dit is tog ongehoord dat die Uitlanders vir Kruger wou voorskryf hoe hy immigrasie in sy eie land moes hanteer. GEEN Suid-Afrikaner het dit destyds en sal dit ook nie vandag nie, eers waag om die Koningin van Engeland of die Britse parlement uit te da
Hans Richardt2016-05-31Jan Rap, selfs die Kleurlinge is gatvol en gaan hul eie radiostasie kry. Politieke korrektheid is niks anders as geforseerde etniese amalgamasie stasiebeleid /fascisme.
JJ2016-05-31Baie dankie vir hierdie vraestel waarmee my kind kan oefen. Ek soek die hele internet deur vir voorbeelde maar kry nou eers 'n behoorlike vraestel waarmee hy kan oefen. Net jammer julle het nie vraestelle vir al die vakke in graad 7 nie.
Gustaf Claassens2016-05-31In wese lyk dit my gaan die gesprek hier oor die "skuldlas" van die Afrikaner; of hy dit (hierdie skuldlas) nog moet dra (as 'n soort straf) en indien wel, hoe lank. Histories gesproke het die Afrikaner, individueel of in kollektiewe verband gedoen wat hu
Reusedwerg2016-05-31Hennie ek stem saam. Daar is vir my ook geen mooier geluide in die oggend as ek die vogelsange hoor nie. Hier neffens ons woon 'n ou met kapokkies. Die haantjie maak ons so teen 5 uur wakker. Voor die huis het 'n paar hadidasse ingetrek. Van die ander ge
MJ Clarke2016-05-31Goeie dag my gediggie is in yippie! Nou net duime vas hou! Ek wil weet kry mens bevestiging dat e-pos wel ontvang is? Baie dankie, lekker daggie en geniet die keuringsproses! ;-)
Marius2016-05-31Die feit dat die evaluasie van die kommentare oor die taalbeleid in net twee dae afgehandel is, bewys onomstootlik dat die persgesigvraagstuk, waar ons na maande van ondersoek nog steeds in spanning wag op die uitslag, baie meer ingewikkeld en kompleks is
F C Boot2016-05-31Brian
Die voorval was op 21 Maart 1960. Volgens berigte was daar aanvanklik 'n skare waarvan beramings gewissel het tussen vyf en 10 duisend mense wat later aangegroei het tot 20 duisend. Die eerste klomp betogers het hulself bereid gestel om weens die w
LitNet2016-05-31Hallo Albertu, ons kan slegs inhoud aanlyn voorsien en voeg soveel moontlik wiskunde- en ander hersieningsmateriaal by soos wat ons dit gereël kon kry of toestemming ontvang om te plaas. Jy sal hierdie afdeling op LitNet moet dophou vir nuwe vraestelle e
LitNet2016-05-31Hallo Carin, ons plaas graag vraestelle wat ons self met die skrywer/opsteller ooreengekom het of vraestelle waarvoor ons toestemming ontvang het om te plaas. Ons doen ons bes om vir soveel moontlik vakke en grade vraestelle te plaas. Hou hierdie vraestel