Kwessie van keuse

  • 5
Mense is nou daar waar hulle kan weet wat werklikheid en waarheid is.
 
CM
  • 5

Kommentaar

  • Met kwantummeganika of jou stelling?
    Daar is nog altyd meer kennis beskikbaar; kyk byvoorbeeld oor nog 'n jaar, of tien jaar, of honderd jaar. En so voorts.

  • Jy's reg Angus maar dis bedoel om uitgerek te wees, so asof daar 'n punt na elke woord is: en. so. voorts.
    Maar dit is wel een woord anders sou die afkorting nie 'ens' gewees het nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top