Kommentaar

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Ina Thiart 2016-06-06 Dankie vir die wonderlike toets - het onmiddellik gesien waar die uitvalle is vir môre se eksamen :)

Toerisme vraestelle: November 2011

Pieter 2016-06-06 Goeiemiddag, ek moet 'n Toerismevraestel voorberei vir Gr10. Kan iemand my help of raad gee van waar ek ou Gr10 Toerisme vraestelle kan kry?

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

Lizette Theunissen 2016-06-06 Baie dankie vir julle moeite , tyd en hulp .Dit word opreg waardeer . Baie dankie . Groete Lizette Theunissen

Christene wat uit vrees vir die hel god aanbid, eerder as liefde vir Jesus

F C Boot 2016-06-06 Beste Jaco Jy bly maar 'n meesterlike woordverdraaier. Kom ons kyk wat het die Apostel Johannes gedoen. Hy was een van die Apostels wat nie 'n gewelddadige dood gesterf het nie. Hy is wat vasgestel kon word in die ouderdom 95 oorlede. Wat het hy geskry

Christene wat uit vrees vir die hel god aanbid, eerder as liefde vir Jesus

F C Boot 2016-06-06 Beste Jaco Beledigings rondstrooi sê jy. Is jy dan nie die een wat gedreig het met 'n uitklophou? Nee Jaco jy is die een wat lees en nie verstaan nie. Ek herhaal my laaste antwoord aan Angus. Ek los jou met 'n uittreksel uit: Alle Paaie lei na Jesus:

Geografie vraestelle: November 2011

Marietjie van Rooyen 2016-06-06 Geografie-, geskiedenis- en natuurwetenskapvraestelle vir graad 5

Die bybel en evolusie

F C Boot 2016-06-06 Beste Jaco Lees my antwoord aan Angus. Die woord inspirasie is tog afgelei van die Latyns 'inspirare' asem of iets inblaas, wat dan in Bybelse terme beteken dat God die gedagtes of waarhede by die mens laat ontstaan het, as het ware ingeblaas het en di

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2016-06-06 Hallo Elizabeth, die wiskundevraestel hierby kan dalk help. Ons voeg ook ander vraestelle by soos ons toestemming daarvoor ontvang. Raadpleeg asseblief jou kind se klasonderwyser vir verdere en persoonlike hulp. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

LitNet 2016-06-06 Hallo Quenette, hier is skakels na wiskundevraestelle of hulpmiddels van die jaargroepe waaroor jy navraag doen: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-graad-8-seniorfase/ en https://www.litnet.co.za/graad-5-getalbegrip-werkkaart

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

LitNet 2016-06-06 Hallo Hesma, ons voeg vraestelle by waarvoor ons toestemming ontvang het of waarvoor spesiale reëlings getref is. Ons sal ander vraestelle byvoeg as dit kan. Hou in die tussentyd die skoleafdeling dop vir hersieningsmateriaal soos wat dit bygevoeg word.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

LitNet 2016-06-06 Hallo Ilza, hier is 'n graad 8-vraestel en -memorandum waarmee die hele jaar se werk hersien kan word: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-graad-8-seniorfase/ Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-06-06 Hallo Hettie, ons het ongelukkig nog nie daardie vraestelle beskikbaar nie, maar voeg so gereeld ons kan en in soveel vakke moontlik vraestelle by ons skoleafdeling. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

LitNet 2016-06-06 Hallo Thea, ek is bevrees ons het nie op die oomblik wiskunde geletterdheidsvraestelle beskikbaar nie, maar sal dit graag publiseer as ons toestemming ontvang of spesiale reëlings kan tref. Ondertussen is daar ander algemene wenke omtrent wiskunde wat jy

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

LitNet 2016-06-06 Goeiedag, ons publiseer so gereeld ons kan vraestelle en hulpmiddels in ons skole-afdeling. Ons tref spesiale reëlings met mense wat vir ons vraestelle kan opstel, maar ongelukkig sal ons nie verdere en persoonlike raad kan gee nie. Ek stel voor dat jy m

Die bybel en evolusie

CM 2016-06-06 F C Boot: Kom by.

Opponerende standpunte oor waardigheidsdoding (eutanasie)

Jaco Fourie 2016-06-06 Ag Rietha Klim terug in jou boksie! Wat 'n bohaai oor 'n woord en dit oor niks nie?

Die bybel en evolusie

Jaco Fourie 2016-06-06 FC Boot Weereens vra ek jou wat jy nie beantwoord het nie, nl: "Nou vra ek jou: Wat vir ’n God aanbid jy dan wat so slap optree?" "In elk geval, hoe kwalifiseer jy wat deur God geïnspireer is al dan nie? Wat van die Apokriewe wat deur die meerderhei

Kommentaar deur die Afrikaanse Taalraad: Taalbeleid by die Universiteit van Pretoria

Johannes Comestor 2016-06-06 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) word 'n dakorganisasie genoem. Ek sou dit eerder 'n sambreelinstansie noem. Nie "soveel so" nie, eerder "dermate" of "in so 'n mate". Nie "te doene het" nie, eerder "te make het". "Die Taalraad bevorder Afrikaans in haar v

Statement by Gelyke Kanse on the decision of the Stellenbosch University Council on language policy

ED Lamb 2016-06-05 "Ons verwelkom die besluit van die Raad van die Universiteit Stellenbosch op sy vergadering van 9 Mei 2016 om die leiding oor te neem met die taalbeleid wat die universiteit voortaan wil toepas." Wolf is toe al die tyd skaapwagter! En desnieteenstaande a

Ont-taling

Wikus Bouwer 2016-06-05 Baie interessante artikel. As 'n Afrikaanssprekende wat in die buiteland woon, is dit vir my baie hartseer om te hoor hoe Afrikaans deesdae verengels word. 'n Taal moet groei, anders sterf dit uit (bv Latyn), maar ten koste van sy eie suiwer bestaan? In

The pen is mightier than the gun    

Pierre de Villiers 2016-06-05 Dit is goed om te skryf. Dit haal `n groot las van jou skouers. Moenie ophou skryf nie. Styg uit en skryf `n boek. Begin deur vandat jy kan onthou. Plot al die punte. Kry vir jou boek `n titel. Gewoonlik kies die titel homself. Kry `n desiner vir die omsl

Helena Gunter (1954–)

Adam Jantjies 2016-06-05 Was bevrydend om Helena se insigte oor die ongeregtighede van die verlede te kon lees. Ek het grootgeword op dieselfde plaas as seun van plaaswerker van Piet Gunter. Ek het skool gegaan by multigraad skool op die plaas en is vandag amptenaar by Hoofkantoo

Die fassinerende meganika van hoppende fietswiele

Willie Theron 2016-06-05 Sover was daar geen navrae nie, maar dit is 'n interessante gedagte. Maar alles is natuurlik op MATLAB gebaseer, wat waarskynlik nie so algemeen beskikbaar is nie. Ek sou verkies het om bostaande as volg te skryf: ... gebaseer op MATLAB, wat waarskyn

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

Quenette 2016-06-05 Is daar vraestelle vir gr8 en gr5. Veral gr 8 my seun sukkel baie.

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

Toe Nou 2016-06-04 Die meeste wetenskaplike vrae wat al beantwoord is het nie 'n fondament gehad nie? Ek wonder of jy dalk 'n verwysing het vir daardie stelling? Natuurlik nie, dit is mos absurd! Elke liewe ontdekking het 'n fondasie, of jy nou by 'n universiteit gemaak was

Logiese liefde (en ander gedigte)

Dedré Lombard 2016-06-04 Hierdie gedigte is nog altyd wonderlik.

Ont-taling

Thomas van Dalen 2016-06-04 Uiters insiggewende stuk skryfwerk. Welgedaan Willa.

Kompleksiteit en die begeerte van die filosofie

Jan Viljoen 2016-06-04 "Volgens Badiou word die begeerte vir opstand vergesel deur ’n vertroue in die krag van die rede. Gevolglik sê hy dat die begeerte van die filosofie ook gekenmerk word deur logika. Die opstandigheid van die filosofie het dit nie ten doel om afstand te

Ons was jonk

Renier 2016-06-04 Hierdie stuk werk het my in trane. Welgedaan!

Einstein-kompetisie: Helene Eloff

Willie Broodryk 2016-06-04 Baie interessante en noodsaaklike navorsing. Ek sal ontwikkeling op beide siviele en strafregtelike vlak volg.

The pen is mightier than the gun    

Elizabeth 2016-06-04 Wat n wonderlike storie.Sterkte ousus jy het goed gedoen.Gaan voort om daar te wees vir jou broer.Kyk ook na jou eie behoeftes. Jy sal 'n wonderlike beloning kry.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Marina Coetzee 2016-06-04 Baie baie dankie. Jy is 'n ster!!!

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

F C Boot 2016-06-04 Die taalstryd loop in sirkels en is die geskiedenis geneig om sigself te herhaal. Dit het CP Hoogenhout genoop om te skryf na aanleiding van die verengelsing na die Tweede Anglo-Boereoorlog: "Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; I

Bo die selfvoldaanheid

Jan Rap 2016-06-04 Ek weet nie . . . aardvarke kan nie praat nie.

Logika is nou beskikbaar

Jan Rap 2016-06-04 Hier slaat jy die spyker op die kop.

Programma juni 2016, Zuid-Afrikahuis in Amsterdam

Annatjie 2016-06-04 Agterna-wysheid is maklik, dan kan mens veroordeel. Elke mens het 'n verantwoordelikheid as volwassene om te doen wat reg is. Elke tyd binne konteks laat mense doen met die insigte wat hulle dan het. Elke tydperk het sy goeie en slegte punte. Mens kan n

Programma juni 2016, Zuid-Afrikahuis in Amsterdam

Connel James Fortuin 2016-06-04 Ek wil graag 3 kaartjies bespreek. Dankie, by voorbaat. Connel

The pen is mightier than the gun    

beulah lisa hollenbagh 2016-06-03 Fantasies Shimmy sjoe! Jy laat my trane trek want my kinders het dieselfde verhouding soos jy en jou broer! Dit is 'n fantasiese verhaal. Hou aan met die goeie stories.

The pen is mightier than the gun    

Naola de Ruiters 2016-06-03 Wow, Shirmoney, wat 'n roerende en opregte verhaal uit die pen van iemand wat elke woord wat hier gesê word, deurgemaak het. Die pen sal en moet uiteindelik wen teenoor die guns. Die guns moet ons nie bangmaak nie, eerder vasberade om deur dit te sny sod
Top