Andrew Lötter 2016-06-22 at 18:53 Die gedig leer mens van beide die doel en die sin van 'n verhouding. Ek hou van hoe die enigste rede hoehom mens nie dink die spreker praat met God is omdat die woord "skedel" gebruik is. Baie goed! Reply
Tonie 2016-06-26 at 13:24 Helfte van 'n penpunt, maar vir iemand wat die maan kan insluk sal dit nie keer nie. Reply
Kommentaar
Pragtig. Die gedig lyk soos 'n vulpen. Mooi.
Die gedig leer mens van beide die doel en die sin van 'n verhouding. Ek hou van hoe die enigste rede hoehom mens nie dink die spreker praat met God is omdat die woord "skedel" gebruik is. Baie goed!
Helfte van 'n penpunt, maar vir iemand wat die maan kan insluk sal dit nie keer nie.