Angus2016-06-03Beste FC Boot,
Ek praat nie van vaaghede van Rabbi’s of die Egiptenare nie, ek praat van die vaaghede van jou ongrammatikale en onlogiese geskrywe. Indien daar ʼn vak soos Onlogika sou wees, dan was jy die professor daarvan. Bogenoemde skrywe van jou i
Jan Rap2016-06-03Brian, die vrae wat jy vra kan jy self antwoord aan die hand van die definisie. Word vrouens, kinders en ander weerloses aangeval? Indien ja dan is dit terreur, so eenvoudig soos dit.
Indien in Dresden weerloses aangeval was, was dit terreur, net soos
Ryan Swano2016-06-03Dit is verreweg die mees inspirerende storie wat ek hierdie week gelees het.
Julle oorwinning is ons almal se oorwinning.
Hou aan met lief wees en hou aan met skryf Shirmoney.
Johannes Comestor2016-06-03Ek het groot waardering vir Danie van Wyk se ingesteldheid teenoor Afrikaans. Hy was omtrent die enigste van die bruin elite wat hom ondubbelsinnig ten gunste van die gelyke status van Afrikaans en Engels aan die Universiteit Stellenbosch uitgespreek het.
Johannes Comestor2016-06-03"Jong", ek het reg gelees. Ek het my in my eerste paragraaf uitdruklik los van Scholtz se boek gemaak en oor Small geskryf. "Jong", daar is heelwat in my skrywe waarop jy nie reageer nie.
F C Boot2016-06-03Beste Jaco
Jy is totaal verkeerd in jou siening en die wetenskap het soos volg bevind:
http://www.iflscience.com/space/what-would-happen-your-body-space-without-spacesuit
'n Mens van vlees en bloed kan ook nie deur soliede voorwerpe soos bv mure beweeg n
F C Boot2016-06-03Ongelukkig word die geskiedenis dikwels geskryf en gemanipuleer deur diegene aan bewind wat hulself as 'oorwinnaars' beskou en om die rede verklaar President Zuma dat Jan van Riebeeck se koms die begin van al die teenspoed was, wat in sy siening die land
Danie Coetzee2016-06-03As mens nou almal bymekaar sou kon kry om die gebeure jare gelede te bespreek teenoor wat gebeur het na die tyd sal mens niks anders kan doen as om te verstaan en saam te stem dat Oom PW wel reg was met wat hy gesê het nie, dat sy drie-kamerparlement wel
Willa2016-06-02Ek hoor wat jy sê Avril en stem saam. Dit was egter nie hier die fokus nie. Lees gerus my bydrae in Beeld 31-05-16 en Die Burger 02-06-16.
conrad steenkamp2016-06-02Avril, daar is baie mense wat die taal liefhet en nog nooit mense verontmenslik het nie. Sommige van hulle was selfs tronk toe daarvoor. En sommige is onsteld oor die verengelsing, ja ...
Rietha2016-06-02Wragtig - Eutanasie? Genadedood nou nie meer goed genoeg nie?
EK weier ook om die woord selfdood vir selfmoord te gebruik. Wie gee mense die reg om woorde op te maak omdat hulle een of ander isme toegedaan is.
Heigend, wat te erg is, is te erg.
Hennie van Deventer2016-06-02Geluk hiermee, Rudie. Verdiende erkenning. Was uiters in my skik toe ek - tot my oorrompelende verrassing - ook 'n beurt gekry het.
Coenraad Walters2016-06-02Buys blink nie uit op skool nie.
Openingsin van Buys deur Arnold Vermaak (Tafelberg, 1999) - my gunstelingopeningsin in die Afrikaanse letterkunde, uit 'n jeugroman wat TOTAAL verskil van Willem Anker se gelyknamige "grensroman" van 2014!
Karen Carstens2016-06-02Die slagting van renosters is wreed, veral as die doel hul horings is. Bly om te sien daar word ordentlike ingeligte beprekings rondom die onderwerp gevoer.
F C Boot2016-06-02Beste Angus
Vaaghede sê jy. As dit Rabbis amper 2000 jaar geneem het om Jesus as een van hul groot profete te erken nadat hul soos die gewoonte maar was soos by die Egiptenare om goed wat hul nie pas nie uit hul geskiedenis uit te skryf nie, of in geval
F C Boot2016-06-02Beste Jaco
Was jy aan die slaap gedurende jou opleiding as dominee?
Wat is moeilik om die begrip hemel onder die knie te kry? As Christus vir sy dissipels
sê in Johannes 14 vers 3: "En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug
Noel C. Stahle2016-06-01This is a fascinating interview. I also studied Afrikaans language and literature at the University of Texas - Austin and at Tukkies, but my ability to speak and write Afrikaans did not progress as well as Mr Koch's clearly did. Impressive. Baie dankie.
Helize van Vuuren2016-06-01Meer as dit het sy nie nodig gehad om te weet nie; dog in die nag wanneer sy wakker
lê, het al die dinge wat sy vroeër geken het weer vir haar lewe gekry en is sy vir 'n oomblik verwar deur die rykdom van haar herinnerings; verheug het sy al hierdie ve