Johannes Comestor2016-05-27'n Bespreking van Huilboek, "Ryk Hattingh soek 'n koelteboom in Nieu-Seeland", deur Leon Lemmer, is op Praag (21 Mei) gepubliseer.
F C Boot2016-05-27Beste Jaco
Hoe lees jy jou Bybel? Die biologiese sy van die mens vergaan. In Mat 22 vers 30 leer Jesus dat: "Met die opstanding trou die mense nie meer nie, maar is hulle soos die engele in die hemel."
Engele is nie biologiese wesens nie. Natuurlik het
Leopold Scholtz2016-05-27My probleem met hierdie artikel is die feit dat Kruger se houding feitlik uitsluitlik deur die bril van die destydse Engelse koerante bekyk word. Dit bring 'n eensydigheid - en emosionele kommentaar - mee wat nie in 'n akademiese beskouing tuishoort nie.
Ebert Terblanche2016-05-27Jason,
Dankie vir jou skrywe, ek waardeer dit.
Ek verstaan uit jou skrywe dat jy voel dat die bruines nie die wittes gaan help om die Afrikaanse kultuur te beskerm nie as straf vir die wittes se politieke verneukery van die bruines sedert 1920.
Indien
Hanno Visagie2016-05-27Dis hoog tyd dat binnelandse Boere-Afrikaner-politici (soos die VF+ en Afriforum) die kleurling/bruin/Khoi-San mense aanvaar soos hulle is: Hulle gaan nie die Afrikaanse taal of die Afrikanervolk help red nie. Hulle sal steeds Afrikaans as BEE-instrument
Hélène Lewis2016-05-27Wat Heinie Heydenrych mis in sy argument is dat die meeste uitlanders glad nie belanggestel het in burgerskap of stemreg nie. Hulle wou bloot geld maak op die myne. Die hele uitlander-stemreg was 'n gemanipuleerde 'issue' geskep deur die jingoes. Om dus j
Matthys Strydom2016-05-27Ek het nog altyd gevoel, en gesê, dat die (wit) Afrikaner se grootste fout en sonde was die vervreemding van ons sogenaamde bruinmense. Hulle moes nooit "hulle" geword het nie. Die skeiding van ons kulture was en is kunsmatig en verfoeilik, 'n skande wat
Jaco Fourie2016-05-26Raed
Ek het jou digterlike brief terdeë geniet, asook jou gekwoteerde psalmversies gelees.
Jy vra my: "Waar lê jou liefde? Verwys jy na "Eros" of "agape" of albei?" Ek gaan in elk geval na albei in my lewe verwys:
"Eros", seksueel fisies asook psigie
Jaco Fourie2016-05-26FC Boot
In antwoord op jou respons 25/5/16.
Volgens die Bybel, ten tye van die wederkoms, al het jou liggaam verniel en totaal vergaan, selfs duisende jare gelede, gaan jy met jou oorspronklike liggaam (vlees, bloed, been, ens) opstaan, met die verskil
Cilliers van Niekerk2016-05-26Ek is dit merendeels met jou eens, Jason; daar is inderdaad min te betwis in wat jy sê.
Jou slot is egter dalk so effe kripties: Bedoel jy dat bruines (of bruin Afrikaners, na my nederige mening) die geleentheid behoort te benut om 'n baie lang vervree
Pieter Haasbroek2016-05-26Die bestuur van die US het met verloop van tyd die US verengels. Dit is gedoen deur Engelssprekende dosente en student te werf, tot daar nou, gevolglik, 'n meerderheid Maties is wat dit so verkies. Hulle velkleur is irrelevant. As bruin studente waarde he
Jaco Fourie2016-05-26Reusedwerg
Ek is nie eens met jou in jou stelling, nl: "Geen maar geen mens het die reg op enigiets nie".
Die regte soos deur my voorbeelde hierbo genoem is regmatige regte waarop aanspraak gemaak kan word, mits daar ter selfde tyd aanvaar word dat soda
Johannes Comestor2016-05-26Leopold Scholtz verwys nie na Adam Small nie. As Afrikaners op bruin steun gereken het, het dit in die geval van Small nie gebeur nie. Byvoorbeeld, hy is een van die bruin elite wat hom ondubbelsinnig ten gunste van die verengelsing van die Universiteit S
Andries2016-05-26Ja, moeilike een, - sjoe - wat mag ek as wit Afrikaner sê sonder om veroordeel te word - niks kan mos reg wees nie, ongeag die antwoord - en al het ek in 1995 gematrikuleer.
Die kort en die lank is – die Afrikaner wil deel van die oplossing en nie die
elizeme2016-05-26Nee wat jy moet meer gaan stap met Rio. En jou oë moet vir ons op hoogte hou van hoe jy bly en hoe jy vaar " met jou huisie by die see". Jy gaan my nou laat wonder “Krappie” wat is die einde en jou ervaringe? Mooi loop en geniet wat jou sukses jou b
F C Boot2016-05-26Beste Jaco
Het dit jou dan nog nooit opgeval dat die Bybel deur voorbeeld uit die werklike lewe
leer nie en dat die 10 gebooie eintlik 'n samevatting is van die 'wet' wat die mens in sy hart gedra het en daarvolgens beoordeel en geoordeel kan word nie?
F C Boot2016-05-26Ek wonder of daar enige lesers is wat nog vir ANITA kan onthou wat in die jare 70 haar verskyning in Suid Afrika gemaak het. Nee sy was niemand se skelmpie nie, want ANITA was naamlik die akroniem vir 'A New Inspiration To Arithmetic, or A New Inspiration
Johannes Comestor2016-05-26In Die Burger (26 Mei, p 15) is daar 'n artikel deur Lizette Rabe waarin sy beweer dat 40 jaar na die Soweto-opstand in 1976 daar "steeds 'bloed aan die taal' kleef" en daardie taal is Afrikaans. Haar kritiek is teen blankes (spesifiek Afrikaanssprekendes
Angus2016-05-26Beste FC Boot,
Jy moet oppas wat jy skryf. Hoe ken jy my om te beweer dat ek gewetenloos is? Volgens jou weet ek nie wat reg of verkeerd is, of wat sedelik en onsedelik is nie.
Ek wil graag bewyse daarvoor hê. Gaan soek alles wat ek hier op SêNet
Thomas2016-05-26Dagsê FC Boot
Evolusie is bepaald 'n natuurlike proses en word aangevuur deur natuurlike seleksie. Ander faktore speel natuurlik ook 'n rol soos onder andere geografiese isolasie en natuurlike mutasiefoute.
Mens kry natuurlik iets soos “onnatuurlike
LitNet2016-05-26Ons voeg vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor ontvang en het ongelukkig nog nie vraestelle van 2016 beskikbaar nie. Die vraestelle hierbo bied egter hulp en 'n oorsig van die soort werk ter sprake. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Donny2016-05-26Ontstaan van ’n lineêre verwysingsverband tussen ontroerende visioen van menslike gemeensaamheid in die beeld van die verteller in haar agtergrond en in 'n wêreld waarin sy woon ... positiewe beeld van ons kultuur ... goed gedaan Simmy.
LitNet2016-05-26Hallo Carmen, ons verkry slegs toestemming om sekere vraestelle gratis hier beskikbaar te stel, en soms reël ons met spesialiste om vraestelle op te stel wat van toepassing is op leerders in al die streke. Die vraestelle hierbo bied 'n oorsig oor die soo
Jaco Fourie2016-05-26Raed
Ek verstaan nie jou vraag nie. Indien jy verder wil uitwei, sal ek jou kan beantwoord.
Smuts was nie net die vader van Holisme ('n filosofie) nie, maar ook kenner van vele ander wetenskappe, asook wêreldleier van formaat in sy tyd.
Hy was 'n geni