Kommentaar

Persvrystelling: US-taalbeleid voldoen nie aan basiese bestuursvereistes

Marius 2016-05-31 Die feit dat die evaluasie van die kommentare oor die taalbeleid in net twee dae afgehandel is, bewys onomstootlik dat die persgesigvraagstuk, waar ons na maande van ondersoek nog steeds in spanning wag op die uitslag, baie meer ingewikkeld en kompleks is

En nog ’n mite

F C Boot 2016-05-31 Brian Die voorval was op 21 Maart 1960. Volgens berigte was daar aanvanklik 'n skare waarvan beramings gewissel het tussen vyf en 10 duisend mense wat later aangegroei het tot 20 duisend. Die eerste klomp betogers het hulself bereid gestel om weens die w

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

LitNet 2016-05-31 Hallo Albertu, ons kan slegs inhoud aanlyn voorsien en voeg soveel moontlik wiskunde- en ander hersieningsmateriaal by soos wat ons dit gereël kon kry of toestemming ontvang om te plaas. Jy sal hierdie afdeling op LitNet moet dophou vir nuwe vraestelle e

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

LitNet 2016-05-31 Hallo Carin, ons plaas graag vraestelle wat ons self met die skrywer/opsteller ooreengekom het of vraestelle waarvoor ons toestemming ontvang het om te plaas. Ons doen ons bes om vir soveel moontlik vakke en grade vraestelle te plaas. Hou hierdie vraestel

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

LitNet 2016-05-31 Met plesier, todat dit nie meer Mei is nie!

En nog ’n mite

Brian 2016-05-31 "’n Terroris saai terreur, plant bomme vir die doodmaak van siviele mense, val vrouens en kinders aan ens om die moreel van sy vyand af te takel." Soos byvoorbeeld die Britse en Amerikaanse bomwerperbemannings, toe hulle Dresden en Tokio onder die bomm

Persvrystelling: US-taalbeleid voldoen nie aan basiese bestuursvereistes

Koos Reyneke 2016-05-31 US-taalbeleid lieg! Engels word die taal, word jaarliks bevorder deur Engels uit te brei maar Afrikaans word nié bevorder soos hulle sê nie! Inteendeel: Afrikaans word afgebreek, benadeel, verklein, gedegradeer en verswelg.

’n Positiewe blik op die onteieningswetsontwerp

Piet Pompies 2016-05-30 Onthou EJ Marais is 'n senior lektor ... nou gaan almal dit mos glo ... hahahahaha.

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

Margaret 2016-05-30 Kan ek nog môre, 31 Mei inskryf? Tot hoe laat?

Die bybel en evolusie

Angus 2016-05-30 Beste FC Boot, Jy lees in die Bybel wat nie daar staan nie. Die God van die Bybel het niks teen wreedheid nie. Vir offerhandes word daar geslag dat jy net bloed sien spat, en hy hou daarvan. Die rede waarom 'n boklam nie in sy ma se melk gekook mag word

Logiese liefde (en ander gedigte)

franciska 2016-05-30 Sjoe dis amazing en wonderlik, hoop jy skryf nog.

Nico Carstens

Reusedwerg 2016-05-30 Ek stem saam en dink hy is een van die Suid-Afrikaners wat miskien nie die nodige erkenning gekry het nie. Soos jy tereg noem, bekende orkeste het sy skeppings gespeel. Een van hulle deur my gunsteling orkes, James Last het Skokiaan gespeel. So is dit mos

Persverklaring deur Jan Heunis, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch

Jean Joubert 2016-05-30 Marko, Wil jy werklik nou 'n Corrie Volkwyn ook hê?

Duskant die vreesgrens

Angus 2016-05-30 My gunsteling is: lewe is gebaseer op DNS, want nou moet jy jou storie ken. Vra jy wat lewe is, is die antwoord nie sommer net DNS nie.

Duskant die vreesgrens

Angus 2016-05-30 'n Definisie van lewe? Die hooftrekke van lewe is: 1. dit moet georganiseerde struktuur hê; 2. moet inwendig kan reageer op veranderinge in die omgewing; 3. moet energie uit die omgewing kan trek om bogenoemde te kan onderhou; 4. moet kan reageer op

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-05-30 Hallo Martie, as jy die vraestelle wil oopmaak, klik op die pyltjie heel regs om af te laai (te download). Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Duskant die vreesgrens

Angus 2016-05-30 Laat my dink aan die twee grotbewoners wat gefilosofeer het oor wat en hoe gereedskap moet wees. Hulle kom toe ooreen dat dit van klip gemaak moet wees, en in jou hand pas. Hulle sou darem lekker geskrik het vir 'n stootskraper.

Kop toe

Angus 2016-05-30 Volgens betroubare bronne (Die Afrikaanse digkuns) bestaan spoke wel 'n Spook is nes 'n bokkapater, hy loop nie sommer deur die water.

Gedig: So lank

Jaco Botha 2016-05-30 Mooi

Paul Kruger, die Uitlanderstemreg en die Engelstalige pers in die ZAR voor 1895

Heinie Heydenrych 2016-05-30 Daar is myns insiens geen beter bron om die menings van die Uitlanders vas te stel as die Engelstalige pers in die ZAR nie. Onthou dat die artikel handel oor gebeure vóór 1895. Daar was teen laat 1894 al Britse ingryping n.a.v. die kommanderinsage, maar

Paul Kruger, die Uitlanderstemreg en die Engelstalige pers in die ZAR voor 1895

Heinie Heydenrych 2016-05-30 Daar is myns insiens geen beter bron om Uitlandergriewe vas te stel nie as die Engelstalige koerante nie. Die Volksstem het Kruger selde gekritiseer en, soos aangedui, hom nie eers verwerdig om kommentaar te lewer op Kruger se afwysende houding tydens sy

Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot

Jaco Fourie 2016-05-30 FC Boot Hoe lees jy jou Bybel? Matt 22:30 wat jy hierbo kwoteer, se argument gaan oor Jesus se antwoord aan die Sadduseërs mbt tot huwelik in die hemel. Die vergelyking wat hy gee in antwoord op hulle vraag is dat soos engele nie trou nie, dieselfde gaa

Persverklaring deur Jan Heunis, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch

Johannes Comestor 2016-05-30 Vir die "agbare" Johannes Comestor is daar maar min agting by Marko van der Colff. Waarom "Engelssektor" sic as dit klaarblyklik na Engels en Engelse nasionalisme verwys? Die mening van 'n oud-Robbeneilandgevangene en geswore kommunis sal seker by Van der

Duskant die vreesgrens

Panda 2016-05-30 Ek sou reken die vermoë om te kan voortplant is 'n vereiste.

Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot

Angus 2016-05-30 Beste FC Boot, Dit lyk my jy raak nou die kluts kwyt. Die aanhaling uit die Bybel waarmee jy preek, het niks te make met die gewetenloosheid waarvan jy my beskuldig nie. As jy vir iemand sê hy is gewetenloos, beteken dit dood eenvoudig dat hy sonder

Duskant die vreesgrens

CM 2016-05-30 'n Woordeboek en 'n bietjie kennis van logika kan dalk help.

Die bybel en evolusie

F C Boot 2016-05-30 Beste Angus Jy skryf: "Terloops, as 'n bokkie in sy ma se melk of watter melk ook al gaargemaak word, kan hy nie meer gespeen of grootgemaak word nie." Dit was mos jou byvoeging op Jaco se kommentaar. Wat ek geskryf het was my kommentaar op jou byvoegin

Kop toe

CM 2016-05-30 Watse onsin is dit die?

Duskant die vreesgrens

CM 2016-05-30 O aarde!

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

martie 2016-05-30 Stuur asb die vraestelle. Kyk ek vir dit, wil nie oopmaak nie, dankie.

Persverklaring deur Jan Heunis, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch

Marko van der Colff 2016-05-29 Aan die agbare Johannes Comestor (o.a.), Jy vra aan die einde van jou skrywe hoekom Afrikaans en Afrikanernasionalisme verdoem word en die die ooreenstemmende 'Engelssektor' (sic) nie? Waar is die sogenaamde ooreenstemmende 'Engelssektor' waarna jy verw

Leopold Scholtz se Kruispaaie, bruin mense en die huidige taalherrie

Jan du Toit 2016-05-29 Die beleid van die NP en die toepassing van die apartheidsbeleid na 1948 soos sekere werk en universiteite net vir blankes, Distrik 6 ens het die wittes (wat hulle die ware of regte Afrikaners noem) groot skade vir hulself en aan die kleurling (in hierdie

Leopold Scholtz se Kruispaaie, bruin mense en die huidige taalherrie

conrad steenkamp 2016-05-29 Hier aan die einde raak Jason aan die kern van die saak: ondersteuning en toegang gaan hand aan hand. Sonder die een, kry mens nie die ander nie - geen redelike mens kan anders verwag nie.

Einstein-kompetisie: Ilse du Preez

Sarie du Preez 2016-05-28 Baie beïndruk met jou navorsing. Hou so aan.

Die bybel en evolusie

Angus 2016-05-28 Beste FC Boot, Jy skrywe eintlik aan Jaco, en hy is groot en sterk genoeg om jou te antwoord, maar aangesien jy so skeefweg my naam so ydellik gebruik, moet ek ook regeer. Die twak oor die bokkie wat nie in sy ma se melk gekook moet word nie, is nie va

Leopold Scholtz se Kruispaaie, bruin mense en die huidige taalherrie

John 2016-05-28 Die afgestorwe Eugene Terblanche het dit eendag in ’n onderhoud met ’n Engelse joernalis duidelik gestel wat ’n Afrikaner is. Alhoewel dit sy persoonlike siening was, glo ek dat daar baie wit mense is wat daarmee saam stem. Afrikaans was dalk in die

Vir Thomas, Panda, Angus en die res: Spirituele Intelligensie opgeklaar

F C Boot 2016-05-28 Beste Thomas Dankie vir jou antwoord. Evolusie is dus slegs moontlik as die faktore wat jy noem aanwesig is maar dit vereis dan ook dat die planeet waarop dit plaasvind op die regte plek in die heelal is en oor al die bydraende faktore beskik. Aangesien

Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot

F C Boot 2016-05-28 Beste Angus Jy sê jy het 'n gewete? Ja almal het dit maar wanneer dit kom by Jesus het jy gewetenloos geword. Dit gaan nie oor die begrip reg of verkeerd of goed en kwaad nie, want in die Bybel kan jy die volgende lees: Lukas 18. 1 Jesus het vir hulle

Duskant die vreesgrens

Jan Rap 2016-05-27 Hoe definieer jy 'lewe'?

Kop toe

Jan Rap 2016-05-27 Hoe weet jy? Jou pel NA Vorsing?
Top