Kommentaar

Bron van kennis in arm streke

Jeanette de Klerk-Luttig 2016-05-19 Baie geluk aan die besondere skool se onderwysers. Julle is 'n voorbeeld vir ons land van wat gedoen kan word met vasbyt en baie harde werk. Doet so voort!

’n Positiewe blik op die onteieningswetsontwerp

Johan 2016-05-19 Watter invloed kan die Wet op Eiendomswaardasie no 17 2014 hierop hê? Dit blyk dat onteiening sonder vergoeding wel voorsienining voor gemaak word.

Potchefstroom Kunstefees: Alexa Strachan aangestel as bestuurder

Naomi Buys 2016-05-19 Baie geluk en baie sterkte!!

Meningsvormers

Reusedwerg 2016-05-19 Jan jy raak 'n sensitiewe senuwee aan. Ek het 'n ruk terug 'n brief geskryf wat glad nie naby die forum gekom het nie. Dit het oor televisie-programmatuur gehandel. Eerstens jy sien nie meer "net wit" advertensies nie. Jy sien nie meer programme waar daa

Wie is die belanghebbers in die US-taalbeleid?

Johannes Comestor 2016-05-19 Dit is eufemisties om te beweer dat die vyf raadslede wat deur Blade Nzimande benoem word die nasionale belang verteenwoordig. Dit sou meer akkuraat wees om te sê dat hulle die ANC-regering verteenwoordig. Dit is onwaarskynlik dat enigeen van hulle vir A

Wie is die belanghebbers in die US-taalbeleid?

Theresa Papenfus 2016-05-19 "Dit is goeie internasionale praktyk om die impak van ’n beleid, goed en sleg, te bepaal voordat dit geïmplementeer word. In hierdie geval is dit ooglopend dat die konsepbeleid Engels tot die nuwe taal van uitsluiting by die US verhef, ’n daad wat â€

’n Positiewe blik op die onteieningswetsontwerp

Jacques Mare 2016-05-19 'n Mens moet besonder kognitief ingeperk of geestelik gestrem wees om bogenoemde fekale geroggel ernstig op te neem in die lig van die feit dat soortgelyke wetgewing in ons buurland direk tot laasgenoemde se ondergang gelei het, omdat dit op gewelddadige

Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël

Christo Volschenk 2016-05-19 Nie vergeet nie, die Apartheidsregering het ook kwotas gehad. As ek reg onthou. Hulle (of dit) was net veel laer. In die omgewing van 20%. Maar dis lank gelede. Het dit die bevolkingsgroep gehelp vir wie dit bedoel was? Ek meen, nee. Vandag bloei Afrikaan

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

Siegfried 2016-05-19 Ek wil my verstout om te sê dat die meeste wit Afrikaners (en andersdenkende swartmense) deur linkse aktiviste geïntimideer word. Linkse aktiviste is geniepsig, uitgesproke, aggressief en intimiderend. Daarby is hulle ook goed georganiseerd en streetwis

Meningsvormers

Siegfried 2016-05-19 Jan Rap, jy het wel 'n punt beet, maar ek dink nie die samesweringsteorie gaan goed op nie. Soos die meeste mense (regters inkluis) het joernaliste (en ander meningsvormers) politieke opinies. Ek sal graag 'n opname wil sien oor die gemiddelde politieke a

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

Tersia Theunissen 2016-05-19 Middag kan julle asb vir my vraestelle en memorandums van graad 3 en 4 stuur baie dankie.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

estelle 2016-05-19 Hi k het n Seun in graad 5 wat met sy wiskunde sukkel ek soek ASB hulp

Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël

Andre du Plessis 2016-05-19 Net soos in die natuur is 'n oop "genepoel" van idees en inspirasie nodig om alle musiek (en ander kunsvorms) te ontwikkel. Hou nie van die kwota-idee. Sien meer kwaad as goed.

Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot

Jaco Fourie 2016-05-19 FC Boot Jy skryf: "Dit wat jy aanhaal is voor die hemelvaart. In Johannes 20." Presies. Juis my argument. Jesus het dit gesê voor sy hemelvaart, wat my punt bewys dat die dief nie saam met Jesus dieselfde dag van die kruisiging hemel toe kon gegaan het

SêNet se einde

Don 2016-05-18 Haha pasop ou, Afrikaan hou jou deur sy kyker dop. Mos ’n sniper in die Bosoorlog gewees. Right, lat ek my sê sê en klaar kry. Ek mis hierdie storie. Man ek het selfs pelle gemaak - na ’n hewige weke-lank-jou-moer-Melt-skrap-die-donner geveg, ontmoe

Nog 'n mite

Jan Rap 2016-05-18 Beste Angus Inderdaad Jan Rap

Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël

Paul C Venter 2016-05-18 Plaaslike skrywers en spelers sukkel om tantieme uit SABC te kry en hulle weet ons kan nie duur prokureurs bekostig nie, is dit nie maar die eintlike doel met die skielike liefde vir plaaslike musikante nie?

Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin

Oupa Christian 2016-05-18 Einstein = Eichstedt. Daar is definitief 'n konneksie. Wys ons waar Albert sy uitvindings gegrawe het.

#GelykeKanse: FW de Klerk leen sy steun aan die inisiatief

Willie Maartens 2016-05-18 Gelyke regte vir almal.

LitNet Akademies-resensie-essay: Die taal van been deur Heilna du Plooy

Dr Marina van Loggerenberg 2016-05-18 Beslis 'n uiters leesbare boek waaroor 'n mens nog baie lank loop en dink. Ek gaan dit weer en weer moet lees om nog meer te wete te kom van die verskuilde en verstoke inligting - veral in soverre as wat daar lae en lae te vinde is.

Einstein-kompetisie: Juan Swanepoel

Cilliers van Niekerk 2016-05-18 Hou van die drama en die effense raaiselagtigheid, Juan!

Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot

F C Boot 2016-05-18 Beste Jaco Vandag volg altyd na nag. Daar is geen tydsbesef nie. Jy slaap ongeveer 'n derde van jou lewe as jy 'n agtuur nagrus het. Jy het dus as jy 75 nie geweet wat in een derde van jou lewe aangegaan het nie. Wanneer die dief/terroris sy oë oopmaak

Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot

F C Boot 2016-05-18 Beste Angus Dit is so oud soos die berge. My Hoërskoolonderwyser in matriek het dit gebruik om die belangrikheid van die (,) te beklemtoon en gespog dat hy met die verskuiwing daarvan 'n mens van die hemel en hel en omgekeerd kon laat gaan. Dus ... Hie

Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël

Dirk 2016-05-18 Woon ons nou in Noord-Korea? Gaan die volgende ook 90% verpligtend word? Trots Suid-Afrikaans: Plaaslike voertuie, klere, selfoon, rekenaar, ens.

Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin

Simone 2016-05-18 You go girl ... Best of the best ...

Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin

Ronel 2016-05-18 Natalie "Einstein" Theron-de Bruin was (en is) nog altyd hardwerkend om haar passie uit te leef! Beslis die beste kanidaat vir hierdie prys!

Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin

Natalie 2016-05-18 Hallo daar Tannie Sonja. Gaan loer bietjie hier. Dit verduidelik so bietjie meer oor ons voedingstudies van die myte. https://www.youtube.com/watch?v=uxA_DKtc91c

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2011)

CHESILENE PAULSE 2016-05-18 Ek is opsoek na Junie eksamen Wiskunge Geletterdheid vraestelle, en Memos maar dit moet in afrikaans wees,

Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin

Natalie 2016-05-18 Resultate sover dui baie sterk aan dat myte wel deur die Kaapse Suikervoëls vervoer word. Hierdie einste myte vervoer weer op hul beurt ophiostomatoid fungi rond.

Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin

Somarie Oosthuizen 2016-05-18 Natalie jou harde werk sal beloon word en jou volgende myt wat jy ontdek moet na my vernoem word.

Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot

Jaco Fourie 2016-05-18 Angus Alternatief: Hier legt begraven mijn vrouw Griet In de hemel is sy. Niet in de hel Dit weet ik wel.

Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël

Gustaf Claassens 2016-05-18 Musiek ken nie iets soos grense nie. Dit kan nie gereguleer word deur politieke korrektheid of voorkeure nie en nog minder kan dit aan mense opgedwing word. Die uiteinde van sulke onsinnige idees of besluite is dat sodanige programme op radiostasies hulle

Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël

Thea van Zyl 2016-05-18 Kan iemand by RSG asseblief Koos se brief lees?!

Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin

Alicia 2016-05-18 Geniet dit Natalie! Laat weet ons wat die navorsing se resultate opgelewer het. Jy is baie bevoorreg om te kan doen waarvoor jy lief is.

Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin

Mariette 2016-05-18 You go girl!

Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp

Anton Muller 2016-05-18 I applaud these academics for shining the spotlight on one of the most vexed issues in education, i e the Education of poor rural kids. The article shows how these kids aspire for a better life, and, how educational institutions are unable to recognize t

The learning practice formation of high school learners in a rural working class town

Anton Muller 2016-05-18 I applaud these academics for shining the spotlight on one of the most vexed issues in education, i e the complex learning paths of poor rural kids. The article shows how, in spite of popular perception, these kids aspire for a better life, and, how educ

Statement by Gelyke Kanse on the decision of the Stellenbosch University Council on language policy

Johannes Comestor 2016-05-18 Dit het my verbaas dat Gelyke Kanse in Engels oor Afrikaans aan die US skryf. Dit sou wees soos die werksaamhede van die direksie van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument was deesdae eerder in Engels as Afrikaans plaasvind en waaroor direksielid Wannie

Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin

Sonja 2016-05-17 Dit klink baie interessant. Ek sal graag die navorsing wil sien aan einde. Sterkte en geniet.

Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot

Angus 2016-05-17 Here lies my wife Dot In heaven is she not In Hell, That I know well.
Top