Kommentaar

#Grabouwprotes

Reusedwerg 2016-05-13 Goeie artikel. Die vorige regime is net deur die huidige regime vervang. Ek noem dit "selfde poeding, net ander sous" . Die Amerikaners het 'n mooi woord vir hul buitelandse beleid nl "constructive engagement". Die ANC regering doen presies wat hulle nog

Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development

Khensani 2016-05-13 The issue of laborers of different skill sets and different levels of importance assigned to their jobs makes it quite easy to answer the question on why labor should not cost the same, and therefore your explanation definitely makes sense. The question,

#Grabouwprotes

Jan labuschagne 2016-05-13 Ek ondersteun die idee van 'n kibbutz-stelsel wat dwarsdeur die RSA geïmplementeer moet word. Sal geleenthede skep waar werklose mense enige tipe werk kan doen soos oa steenmakery, verbouing van gewasse ens ens. Dit moet deur die staat gedrewe word en al

Uit die argief-onderhoud: Vrouespore deur my dorp, Winnie Rust

Herman Meulemans 2016-05-13 De foto van Martha Solomons, op het titelblad van Winnie Rusts gelijknamige debuutroman, trok mijn aandacht. In haar interview met Naomi Meyer verwijst Winnie Rust naar Amos Oz. De naam Martha doet mij denken aan Martha Nussbaum, die niet ophoudt met te

Vir Thomas, Panda, Angus en die res: Spirituele Intelligensie opgeklaar

Thomas 2016-05-13 Beste FC Boot Hoe klink dit vir my jy is half bereid on te aanvaar dat evolusie bestaan en werklik is en dat die mens maar een van die vertakkings van die evolusionêre boom is? Bevestig jy dus dat die hipotese van 'n skeppergod sommer wensdenkery van 'n

Vrees perpetueer onkunde

Thomas 2016-05-13 Aitsta Dolf Moeilik om jou geld te sit waar jou mond is? Thomas

Vir Thomas, Panda, Angus en die res: Spirituele Intelligensie opgeklaar

Thomas 2016-05-13 Beste Husky Al die dinge wat jy noem is nie dinge waaraan ek sommer net glo nie. Elkeen van die goed werk volgens die wette van die natuur wat deeglik deur empiriese navorsing bevestig is en deur middel van die universele taal van wiskunde sodanig geboek

Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development

Divhani 2016-05-13 For there to be a change even implemented, there firstly has to be a critical review of what is in place. If you can get someone thinking about how effective is what is in place then that's an ideal fundamental start. Which is what I feel this article doe

#Grabouwprotes

Laetitia Swanepoel 2016-05-13 Baie dankie vir die insiggewende artikel. Skokkende werklikheid. Dit laat my ook besef dat Grabouw eintlik net 'n voorbeeld is van wat in ander dorpe in die land gebeur: destabilisasie d.m.v. 'n derde (ANC-gedrewe?) mag. Hierdie keer is die protes net "

Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development

Breytie 2016-05-13 I am not an economist and therefore cannot make an academic contribution, but as such the philosophy of scarcity, resulting in the principle of supply and demand, makes a lot of sense to me. A person who needs employment and has only his hands to offer, i

Sekurokrasie-seminaar: Julius Malema – ’n nuwe kinkel in die sekurokrate se kabel?

DCS 2016-05-13 Baie insiggewende artikel. Die dun blou lyn is nou geknip...

#Grabouwprotes

Garth Chait 2016-05-13 Hoekom is daar geen kommentaar van TWK se "ward councillor" vir die area nie. Hy sal mos die waarheid weet.

Waarskuwing vir Christen-gelowiges teen die hantering van slange en die drink van toksiese brousels

F C Boot 2016-05-13 Beste Jaco In Lukas 23 vers 40 tot 43 lees ek die volgende: Die man aan die anderkant het hom gou stilgemaak."het jy g'n respek vir God nie ?Jy staan nou onder sy oordeel! 41.Ons twee verdien om hier te hang, want ons is misdadigers.Maar hierdie Man

#Grabouwprotes

Susan v Niekerk 2016-05-13 Ek wens jou geluk met die artikel. As die regte mense dit kan lees ...

#Grabouwprotes

Arend Henecke 2016-05-13 Dankie vir die akkurate refleksie van die situasie, hou in gedagte dat ’n soortgelyke beweging van mense ook plaasgevind het net voor die eerste verkiesing in 1994 en voortgeduur het net op ’n kleiner skaal.

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Georina Westraadt 2016-05-12 Dit is so hartseer, tragies en wreed, onnodig. Wat kan mens doen behalwe om haar nalatenskap te eer. Die hele gemeenskap van Wellington is verslae.

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Hanlie 2016-05-12 Ek is 'n kind van Wellington en het saam met die Rust-kinders grootgeword en skoolgegaan. My ouers is huisvriende met hulle en woon steeds daar. Ons staan verslae. Maar sal altyd bly glo dat ons Here weet wat Hy doen en hoekom. Ons gebede bly met haar hel

US-taalbeleid: Benjamin Kock reageer op Anton van Niekerk

Frans van Niekerk 2016-05-12 Eh, ek haal aan: Magtige spiere span saam, in 'n simfonie van krag!"

US-taalbeleid: Benjamin Kock reageer op Anton van Niekerk

Bruce du Plessis 2016-05-12 Ek hoop nugtere en logiese denke dien as ’n " stent" om hierdie arterie oop te hou. Is daar enige ander taal in Suid-Afrika wat ’n volwaardige akademiese vaktaal is? Korrigeer my asb. Ons kan dit nie afwater nie. Ek sou dieselfde ondersteuning gee aan

Einstein-kompetisie: Inskrywingsvorm

Anné Leonard 2016-05-12 Die bestuur van korporatiewe reputasierisiko binne die konteks van sosiale media.

#Grabouwprotes

Annatjie Kennedy 2016-05-12 Wat my pla is die duisende pendelaars wat oor die berg werk en nou ’n week se loon verloor! Slegs op my werf is drie persone geraak wat nie kon werk nie. My vraag is of het die Overberg Munisipaliteit ’n mandaat om onwettige gronddiefstal te bekamp?

#Grabouwprotes

Wilna Rose 2016-05-12 Maak baie bekommerd sulke situasies. Dankie vir die uitstekende inligting; word opreg waardeer.

Vrees perpetueer onkunde

Angus 2016-05-12 Beste Dolf, Moet nou nie al daai kennis van jou en jou navorsing sommer so in die doofpot stop nie. Uit daarmee; hoe het fossielvondse Darwin se teorie gesink, en watter model gebruik die wetenskap nou? Groete, Angus

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

hannes steyn 2016-05-12 Ai tog wat 'n verlies.

#Grabouwprotes

Myrid Wilson 2016-05-12 Dankie!

#Grabouwprotes

Marius 2016-05-12 Die onwettige sluit van nasionale paaie, die ontwrigting van universiteite en die afbrand van skole en staateiendom is sabotasie en moet as sulks behandel word - dit moet met geen verdraagsaamheid, geen borg en lang tronkstaf uitgeroei word anders neem di

#GelykeKanse: FW de Klerk leen sy steun aan die inisiatief

Paulina da Silva 2016-05-12 Dankie vir die wat veg en baklei vir gelyke regte en taal vir ons Suid-Afrika!

Vir Thomas, Panda, Angus en die res: Spirituele Intelligensie opgeklaar

F C Boot 2016-05-12 Beste Dirk Nee hier het jy die kat aan die stert beet. Lees gerus my kommentaar op Kobus de Klerk se skrywe elders.

Nog 'n mite

Reusedwerg 2016-05-12 Jan ons het 'n outokratiese demokrasie. Die volk het die reg om te praat en mor maar die regime het die reg voorbehou om te sê fokkof.

Kristalvlakte: Onderhoud met Amy Jephta

André odendaal 2016-05-12 Klink mooi Amy

Kristalvlakte: Onderhoud met Amy Jephta

André odendaal 2016-05-12 Mooi Amy

’n Mite

Jan Rap 2016-05-12 Jy's reg George, as die vraag gevra word soos jy dit stel sal daar seker minder kleigetrap word met die antwoorde. Dit is so dat daar 'n heksejag is op Afrikaans, van oraloor en veral van die owerheid se kant af. Dit was egter nog altyd so; die Engelse h

#Grabouwprotes

felton J September 2016-05-12 Was vir sowat vier jaar ook ’n Grabouw-inwoner en het die hele vallei en sy mense geniet, soveel so dat ek permanente burgerskap oorweeg het ... ’n mooi plek met betaamlike mense wat deur magsigtigheid en bloots onmenslike gedrag vuil gesmeer word ...

#Grabouwprotes

Francois Engelbrecht 2016-05-12 Baie dankie vir die insiggewende artikel. Nou weet ons hier in die binneland ook wat aangaan. Jou artikel is so geskryf dat dit nie moeilik is om "mense agter die skerms" te identifiseer nie. Kan iemand dalk, 'n sielkundige moontlik, vir ons verduidelik

Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development

Lupus 2016-05-12 I was not referring to "thoughts and views" (interpretation), but rather "definitions and statements". The point I was making is that if you attempt to critique someone, at least do the trouble of reading them instead of taking Wikipedia definitions as au

Waarskuwing vir Christen-gelowiges teen die hantering van slange en die drink van toksiese brousels

Panda 2016-05-12 Ek sal reël vir teengif en 'n maagpomp — net vir ingeval.

Waarskuwing vir Christen-gelowiges teen die hantering van slange en die drink van toksiese brousels

Panda 2016-05-12 FC — Jy sê:" 'n Christen mag hom/haar nie aan gevaar blootstel en dan verwag dat God tot sy redding moet kom nie." Nou van watter gevaar praat jy nou? Christus het dan self gesê dis nie gevaaelik nie en jy kan maar so maak. Jy moet net glo dan is dit

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

CHRISTELLE 2016-05-12 KAN JULLE ASB VIR MY HERSIENING STUUR VIR GR6 AFRIKAANS ENGELS EN WISKUNDE EN GRAAD 4 AFRIKAANS ENGELS EN WISKUNDE ASB VIT KWARTAAL 2 SE EKSAMEN

#Grabouwprotes

Lin Viljoen 2016-05-12 Uiteindelik word die regte feite weergegee! Ons mooi rustige dorpie is maar net nog ’n teiken van ’n gewetenlose groep politieke uitbuiters. Ek is so jammer vir ons mense wat so in vrees en onsekerheid moet leef. Dankie Bettina dat jy die waarheid ont

#Grabouwprotes

Gustaf Claassens 2016-05-12 Poëtiese inleiding, ook weldeurdag en goed geskryf, geluk hiermee! Insette soos die plaas die vinger op die pols en spreek die regte kwessies aan. As belanghebbendes om 'n ronde tafel kon sit in 'n poging (om onder bemiddeling van Betinna self) die probl
Top