Jaco Fourie2016-05-11Ek het Duitswester se response 12/4/16 misgekyk waar hy skryf: " jy verbeel jou ek moet my geloof aan jou verduidelik? Om te wat? "
Hierdie man is altyd vinnig om Christene by te dam in ondersteuning van ateïste, al is hy selfs nie een is nie. Hy weier
pinky ponk2016-05-11Ek wens net dat christene hul oë kan oopmaak en die waarheid besef want hulle is almal "gebrainwash" van kleins af om die nonsens in die bybel te moet glo! Vra jouself net een vraag waarom sal 'n almagtige opperwese diere en menslike offers wil hê soos
Lupus2016-05-11If this piece made it through peer-review, it reveals a grey picture of the state of academia in this country. The shallow definitions and statements seldom backed up by references, is nowhere clearer than in the basic confusion Hobbes' state of nature wi
Jan Rap2016-05-10Beste Angus
Jy's reg, dis so voor-die-hand-liggend dat dit nie gesê sal word 'die kar ry' as die kar ry nie. Dit is konstatering van die ooglopende, oorbodig en sinneloos.
Die gaste was egter gevra of hulle dink dat Afrikaans gaan oorleef en die absurd
Angus2016-05-10Beste Thomas,
Dankie dat jy weer kom help met die opvoeding van ons grotbewonermentaliteitsvriende. Dis maar 'n ondankbare taak, maar dit moet gedoen word, anders leef ons saam met mense wat nog dink dat dit eers sal reën nadat daar gedans, op die vloer
Cilliers van Niekerk2016-05-10Uitstekende plan, en sinvolle gebruik van 'n sterkpunt van die taal soos hy staan, boonop tot voordeel van Afrikaanse musiek ook. Of jy wen of nie, alle sukses met jou navorsing!
Reinhardt2016-05-10Ek is geen digter nie, maar in die woorde van Bittereinder:"Wees die verskil wat jy in die samelewing wil sien, so hang jouself as dit is wat jy verdien."
Reinhardt2016-05-10Totdat ons ophou om Standaardafrikaans as die alfa en die omega van Afrikaanse dialekte te beskou, gaan die situasie nie verbeter nie. Ek ken ongelooflik baie kleurlinge wat Engels by die werk met my praat, maar sodra hulle ’n oproep van ’n familielid
Anne de Wet2016-05-10Of hoe generaal?
Vroegaand het ek 'n voëltjie hoor fluit van 'n boorling uit die Namib-woestyn wat homself lelik vervies het vir ateïste wat glo nie sy geloof respekteer nie. Ek het dadelik geweet dat die nag lank kan raak. Ek verwys nou na genl Ossie
Khensani Majola2016-05-10Recognition of the general faults in the current state of the world is necessary for us to begin to forge a way forward, in decolonizing Economics as a discipline, the systems that currently dictate the way of life as well as our own minds. Pointing finge
Angus2016-05-10Volgens FC Boot het daar dus heelwat suurlemoensous in die Bybel ingeloop. Kobus sal beweer dat slegs mense met spirituele intelligensie sal die Bybel kan verstaan en weet om die suurlemoensousgedeeltes mis te proe.
Leon van den Berg2016-05-10As die regering rassisties is, wil dit nie sê 'n mens moet dit wees nie. Hoe’t jou ma jou geleer oor ander wat jou kwaad aandoen? En, Jan wat jou regte naam ook al is, jy bly in die verlede vassteek. Wit Afrikaners trou met bruines en swartes. Wit Afri
Angus2016-05-10Ek wonder of Kobus gewillig sal wees vir die proefneming? 'n Kollega van my sal die swart mamba voorsien, en ek kan die gifdrankie aanmaak. Dis mos 'n uitstekende bewys van gelowigheid.
Angus2016-05-10Ek het ondervinding van hoe spiritualiteit werk. Van nuuskierigheid het ek eenmaal 'n vrou in 'n tent besoek om te hoor wat sy sê. Sy het het agter 'n tafel met 'n groot glasbal gesit en allerhande onverstaanbaarhede geprewel. Sy het my vertel dat aan di
Angus2016-05-10Betse Jaco,
Ek het niks "verseg om bykomstig te noem" nie, ek het maar 'n grappie probeer maak (volgens jou, 'n taamlik flou grappie), en wou nie juis 'n verhandeling oor die erdwurm skryf nie. Dit het ek jare gelede gedoen toe ek eens op 'n tyd die erd
F C Boot2016-05-10Ai Thomas
As alles wat in die Bybel staan en beloof word wetenskaplik bewys kon word sou jy mos nie 'n ateïs gewees het nie en geloof onnodig gewees het.
Saam met alle ateïste begaan jy ook die die fout om te kenne te gee dat as jy Jesus Christus aanv
Kobus de Klerk2016-05-10Jy misgis jou liederlik - daar is absoluut geen vrees vir Darwin se 'suur', soos jy dit noem nie, net absolute weersin in so 'n leuen. Jy moet probeer leer wat die onderskeid tussen weersin en vrees is. Darwinisme bied niks wat ons bevrees sal of kan maak
Thomas2016-05-10Dagsê almal
Ek dink ’n mens moet baie versigtig wees om stellings te maak soos: die meerderheid Christene sê ... of die Bybel is en bly die mees dinamiese boek van alle tye met die meeste invloed van alle boeke, oor eeue heen so bevestig en vasgestel
F C Boot2016-05-10Beste Angus
Jy skryf: "Solank Afrikaans gepraat word, bestaan hy". 'n Taal is mos nie manlik of vroulik nie, dus "Solank Afrikaans gepraat word, bestaan dit."
Dolf2016-05-10Hi Thomas,
Sonder om te veel te sê wil ek tog jou volgende twee opmerkings uitwys. Eerstens: "om weer die koortjie se moere te roer." Fantasties man, jou hoë dink van jouself is bo alle twyfel ... so asof jy dit regkry ... jy misgis ons jammerte vir jo
Dolf2016-05-10Hi Jaco,
Jy het nog nooit 'n geheim gemaak van jou homoseksualiteit nie en daarom my skrywe: "as ek nie beter geweet het nie"... dus is jou herveduideliking eintlik oorbodig.
My reaksie en die van Kobus en andere hierbo het betrekking op jou aanvanklike
F C Boot2016-05-10Beste Angus
Ly jy aan 'n gesplete persoonlikheid dat jy jouself en Jaco as een mens beskou?
Nee ou ek gebruik deurgaans, waar moontlik Die Boodskap - die Bybel in hedendaagse Afrikaans.
Jy sê jy moes op die grond rondkruip om 'n mooi meisie te ont
Laetitia Weyers2016-05-10In my onkunder kom ek toe af op jou gedig Willanie. In jou nederigheid het jy BAIE verskuilde talente waarvan baie van ons nie weet nie. Well done!
Johannes Comestor2016-05-10Die gewoonte het ontstaan dat wanneer vir Afrikaans gepleit word, daar gesê word dat die meerderheid Afrikaanssprekendes bruin is. In die US-taaldebat word alewig gesê dat bruin studente benadeel gaan word as Afrikaans kwyn of afgeskaf word. Afrikaans e
Angus2016-05-09Beste FC Boot,
Ha, jy laat my lag. Eers beweer jy dat jy nie preek nie, en dan amper in dieselfde asem, preek jy vir Jaco uit die Bybel.
Ek is nou nie lus om dit na te slaan nie, maar jou aanhaling uit Johannes 8:14 lyk vir my kom uit jou eie Bybel wat
Angus2016-05-09Beste Nicea,
Jy klink na F C Boot se alter ego (dalk miskien sy alter eggo.) As dit is, het jy nie saam met hom geloop toe hy skoolgegaan het nie, anders sou jy geweet het dat die prys van eiers niks te make het met eiers of hulle prys nie. Dis 'n idioom
Louis de Villiers2016-05-09If you really want to see uBuntu at work, go check in Zimbabwe. Don't forget to also have a peep at Mugabe's mansion. This, whilst half of his compatriots are without work and the other half are sitting in the (still) capitalistic South Africa.
sandra2016-05-09My dogter is nou in gr 7 en my seun in gr 1. My dogter word nou al 3 jaar lank by die laerskool geboelie. Ek het al met die onderwyser gaan praat en daarna met die hoof, dit het niks opgelewer nie, die geboelie het net erger geword. Sy word name genoem, h
Jaco Fourie2016-05-09Dolf
Dankie vir jou respons. Baie wat jy genoem het sal jy in my antwoorde aan Husky, Kobus en Angus agterkom.
Mbt my homoseksualiteit, verseker ek jou ek voel geen nodigheid om dit te regverdig nie. Ek was, is en sal altyd een wees, sonder enige verwy
Angus2016-05-09Beste Jan,
Ek is dit eens met jou: ons moet veg vir die behoud van Afrikaans, maar dis nie waaroor ek wil kommentaar lewer nie.
Jy en jou gaste het julle logika aan die stert beet, en die probleem lê eenvoudig maar by werkwoordtye. Jou gas moes gesê h
Kobus de Klerk2016-05-09Hoeveel daarvan begryp jy ten volle om hierdie stelling te kan maak? Vertel ook sommer vir ons bietjie hoe Spiritualiteit (Geestelikheid) werk.
Panda2016-05-09Jan,
Jy's reg — ek moes eintlik nie die statistieke by die boodskap ingesluit het nie.
Die waarskuwing oor die gevaar van die drink van giftige brousels en die optel van slange met die hande, was eintlik die boodskap.
Groete
Panda