Kommentaar

Boekresensie: Openbaring deur Johan Bakkes

Billy Kraft 2016-05-06 Uitstekend, ek is klaar geboei. Johan jou boeke word in 'n nag verslind, kan nie wag vir hierdie een nie.

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

conrad steenkamp 2016-05-06 Dit is werklik nie nuttig om die debat oor Afrikaans by Stellenbosch aan 'n debat oor Afrikanerkultuur te koppel nie. Dit bevestig bloot die aanname van vele dat dit hier om etniese identiteit eerder as taal gaan. Dit is die dood in die pot.

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

Johannse Coetzee 2016-05-06 Bewaar ons taal. Dit is uniek. Afrikaans ...versamel almal ... verdeel nie.

Die nuwe Zuid-Afrikahuis - en met Esopus argief toe

Carina van der Walt 2016-05-06 Beste Piet, Dis 'n wonderlike brokkie nuus! Nou kan taalkundiges en -historici hulle lippe aflek. Hulle het studiemateriaal van PAM Brink uit 1919 en van jou en Gafie van Wyk uit 2008 om gedeeltelik met mekaar te vergelyk.

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Leon van den Berg 2016-05-06 Duitsland is ’n puik voorbeeld. Duitse burgers wat Duits praat, is inderdaad Duitsers, en selfs ná die grudade op Duitssprekende Jode deur die Nazi’s wat Jode nié as Duitsers beskou het nie, word sulke Jode vandag steeds as Duitsers beskou. Net so v

Oponthoud

CM 2016-05-06 Ek is manmoedig genoeg om te erken dat ek jou gaan ignoreer.

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

Noreen Prins 2016-05-06 Hlo is daar nog niks grd7 vraestelle nie

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

LitNet 2016-05-06 Hallo Karin, daar is gister graad 6-vraestelle bygevoeg, onder andere vraestelle van Afrikaans Huistaal.

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

LitNet 2016-05-06 Die junior kategorie is slegs oop vir graad 8- tot graad 12-leerders.

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

LitNet 2016-05-06 Hallo Chantell, ons laai hersieningsvraestelle by LitNet se Skole-afdeling. Hou hierdie ruimte dop vir nuwe inhoud wat bygevoeg word. Hoop dit kan van hulp wees. Gesels dalk by jou kind se skool met onderwysers omtrent verdere hulp. Groete, Naomi Meyer, i

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

Johannes Comestor 2016-05-06 Die skryfster noem bostaande 'n vars, kritiese blik. In werklikheid is dit die gewone Afrikaansdislojaliteit wat by die bruin elite aangetref word. Maar dit is diesulkes wat plaaslik en in die buiteland namens nie-Standaardafrikaans praat asof dit die eni

Die bybel en evolusie

Angus 2016-05-05 Beste Jaco, 'n Raak uiteensetting, behalwe miskien vir een ding. Die meerderheid Christene glo in die skepping soos in die Bybel uiteengesit. Dis mos deel van Christenwees is dit nie? Hulle bely elke Sondag "in ses dae het God die hemel en aarde geskep,

Die nuwe Zuid-Afrikahuis - en met Esopus argief toe

Piet Boshoff 2016-05-05 Carina, Net vir interessantheid: Ek en Gafie van Wyk het in 2008 "Esopus se Fabels: Die volledige versameling uit Grieks in Afrikaans vertaal" by Mega Digital: Woodstock, gepubliseer.

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

Chantell 2016-05-05 Goeie dag Hoop die epos bereik julle. My gr 2 sukkel BAIE met wiskunde. Kop nie eens die basiese goed nie. Enige voorstell en hulp asb

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

Angus 2016-05-05 Beste FC Boot, Van watter argument praat jy wat glo my argument is? Die enigste argument van my is dat onnatuurlikheid slegs in die verbeeldingrykheid van die mens bestaan. Ek kan om die dood nie insien wat die bestaan van Jesus al dan nie daarmee te ma

Die bybel en evolusie

Dirk Rigter 2016-05-05 Beste Jaco, Goed om te sien jy's weer terug hier met jou mening oor sake. Sterkte vir die herstelpad vorentoe. Jy maak 'n baie belangrike punt in veral jou derde laaste paragraaf: Die oorweldige meerderheid denkende Christene glo nie meer in die ske

AKA 2016: My indrukke van die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam

pearl van der walt 2016-05-05 Baie lekker gekuier met Bettina by Maurice na die boottog ... ons het haar gekaap. En die fietsryery ... geniet nog daarvan. Maurice is 'n fantastiese gasheer. Die fees was fantasties en kunstenaars uit die boonste rak ... kan nie wag vir die volgende fee

Dirk Rigter se gryp na strooihalms op 29 April 2016

Panda 2016-05-05 Hallo Jan Rap, Jou verwysing na die missie van ateïste het betrekking: Kan jy asseblief ’n voorbeeld of twee gee van die ‘absurde gevolgtrekkings’ waarna jy verwys? Groete Panda

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

Conrad Steenkamp 2016-05-05 Mooi so, Bettina ... behalwe vir die stekie oor futlose middeljarige mans, natuurlik. Maar laat die jeug inderdaad optree en dinge in die hand neem. Dit gaan immers oor hulle.

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

Sue Boshoff 2016-05-05 Dis nie maklik om jou taal wat jou as mens gevorm het te laat wegkwyn en sterwe nie. Vrede met 'n toekoms is moontlik belangriker as opstaan en veg? Makliker gesê as gedaan!

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

annette 2016-05-05 Ek kan nie anders nie as om vir jou te sê tien uit tien. "DOEN IETS". Wanneer gaan almal wakker skrik en besef doen en sê is heeltemal twee aparte goed. Almal het 'n eiertjie te lê, maar daar is weinig doeners, wat nou so nodig is.

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Jan Rap 2016-05-05 Jy's verkeerd Leon; nie almal wat Duits praat is Duitsers nie en nie almal wat Engels praat is Engelse nie. Vra vir Jason Lloyd byvoorbeeld, hy't op 'n kol gesê hy sterf liewers as om 'n Afrikaner genoem te word. Indien dit nie Jason Lloyd was nie vra

The removal of art at UCT: interview with Sharlene Khan

ED Lamb 2016-05-05 Ongelukkig is die konsepte van "Universiteit", "Outonomiteit", "Akademiese Vryheid", "Skep van Kunswerke", "Estetika", “vryheid van spraak/-skep” en selfs “Sensorskap” almal Westerse begrippe. Alhoewel Me Kahn gebruik maak van hierdie konsepte in

Die bybel en evolusie

Kobus de Klerk 2016-05-05 Jaco, Jy maak 'n baie groot oordeelsfout as jy dink dat alle teoloë gelowige mense of selfs Christene is. Net so ook as jy meen almal wat hulself Christene noem, wel Christene is. 'n Ware Christen sal nooit die Woord soos in die Bybel opgeteken is, afma

Die bybel en evolusie

Neels(Husky)Visser 2016-05-05 Jaco, dit is interessant wat jy skryf in jou brief oor " die bybel en evolusie". En soos ek voorheen al gesê het, geniet ek dit om ander mense se standpunte te hoor, ongeag of hulle gelowig is al dan nie. Jou aanname dat die oorweldigende meerderheid C

Skryfwerk: Walms en wyn

Wouter 2016-05-05 Lekker Kabous! Well done, dis fantasties.

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

Jaco Fourie 2016-05-05 FC Jy sê hierbo: "Wanneer ek as Christen dus bely dat ons heelal deur die Christus tot stand gekom het, dan sê en bely ek daarmee dat Christus voor die begin bestaan het, ongeag hoe die begin ontstaan het". Wat is jou gesaghebbende en goddelike

Oponthoud

Kobus de Klerk 2016-05-05 Die rede daarvoor is omdat jy omring is met bewyse vir God asook die direkte getuienis van talle mense wie oor hul persoonlike verhouding met God getuig. Daarteenoor is CM se snertsels niks anders as sy eie nie en kan hy geen vorm van bewys - wat nog te s

Oponthoud

Kobus de Klerk 2016-05-05 Swak antwoorde, CM. Jy maak stellings, maar jy het geen bewyse daarvoor nie. Dit is die realiteit. Om te probeer bokspring rondom dit gaan jou nie baat nie. Verskaf die bewyse, of wees manmoedig genoeg om te erken dat dit sommer jou eie subjektiewe opinie

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

F C Boot 2016-05-05 Beste Angus Jou argument sou gewig gedra het as Christus nie gelewe, gesterwe en opgestaan het nie. Net soos 'n mens jou geboorte nie kan losmaak van jou biologiese ouers nie, net so kan 'n Christen hom/haarself nie losmaak van Christus nie, deur wie se

Reaksie op Piet Croucamp se skrywe aan Breyten Breytenbach

Marius 2016-05-04 Anne , jy het darem nou lekker jou mond op 'n Piet-agtige manier uitgespoel oor die "belaglike" reaksie op Piet se brief. Jy skryf nogal amper soos Piet wat glad nie soos Breyten skryf nie weet jy? Hoekom hou jy nou nie ook op om die manne te speel ("en

Boekresensie: Gelukkige slawe deur Tom Lanoye

Daniel Hugo 2016-05-04 Beste Coenraad, Baie dankie vir jou lekker resensie van 'n uiters boeiende boek. Tom Lanoye is inderdaad 'n meester op vele terreine. Ek moet egter van jou verskil oor die vermeende anglisismes "opgroei" en "aan die slaap val". Albei is goeie Afrikaans

AKA 2016: Die ekologie van Afrikaans in ’n verander(en)de landskap

Charl-Pierre Naude 2016-05-04 Dankie vir hierdie uitstekend gestelde samevattende blik op die stand van sake.

Oponthoud

Angus 2016-05-04 Kobus staan voor in die ry om te vra na bewyse. Vra hom vir bewyse, en hy skud sy kop en sê dis nie nodig nie.

Ateïs, wie is ek om jou te veroordeel?

Angus 2016-05-04 Beste Raed-na-Gael, Die hele Bybel is afgeskryf deur Darwin. Groete, Angus

Aan Raed-na-Gael oor sy skrywe: Ek vind dit oulik

Angus 2016-05-04 Beste Dirk Rigter, Jy slaan die spyker op die kop wat die DNS betref. Dit is bewys dat die omgewing en gebeure mutasies in die chromosome veroorsaak. In die geval van indoktrinasie lyk dit vir my na kwaadaardige mutasies. Kyk, een ding moet jy nie vir

Aan Raed-na-Gael oor sy skrywe: Ek vind dit oulik

Angus 2016-05-04 Beste Kobus, Spirituele intelligensie laat die mens net drome droom en gesigte sien. Dit verblind hom vir die werklikheid. Ek het soveel kere al vir jou bewys die Bybel is fiksie, daarom is die karakters daarin fiktiewe karakters. Dis nie eens my eie i

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

F C Boot 2016-05-04 Beste Jaco Jy kan dit mos nou deur 'n proses van eliminasie self uitwerk. Moses kon bv nie oor sy eie dood geskryf het nie. Jou laaste bewering is belaglik. Jan van der Watt het bv nooit so 'n bewering gemaak nie. Ek het nêrens gesê dat Moses niks ges

Oponthoud

CM 2016-05-04 Die briewe is duidelik te veel vir jou, maar hou gerus aan om dit te lees. Dalk leer jy iets.
Top