Angus2016-04-28Beste Kobus,
As jy 'n Christen is, maak jy ook maar vroom praatjies sodat jy almal kan mislei.'n Christen kruip mos maar weg agter die Bybel, sy skynheiligheid en sy spirituele intelligensie ...
Groete,
Angus
Angus2016-04-28Beste Raed-na-Gael,
Wetenskaplikes is eerlike mense. Hulle sê hulle weet nie hoe lewe ontstaan het nie, maar deur navorsing werk hulle daaraan.
Die Christen sê hy weet (want hy is mos vreeslik slim); dis God se werk. Hy het lewe laat ontstaan.
Angus2016-04-28Beste FC Boot,
Jy skryf: "Groot denkfout aan jou kant. Christus is nie 'n bonatuurlike Wese nie, want Christus bestaan nie in ons dimensie nie, waarvan Hy volgens Christelike leer en oortuiging die Skepper is en sy skeppingskrag weerspieël."
Die denk
Angus2016-04-28Beste FC Boot,
Ateïste is maar soos alle mense; party is arrogant, party is skelm, party is eerlik, party is nederig -- net soos Christene ook maar is. Al verskil is dat die ateïs nie aan die bonatuurlike glo soos die Christen nie. Natuurlik sal daar C
Dirk Bindemann2016-04-28Baie dankie julle almal. Ek voel nie meer so alleen nie. As ek hier in Walvisbaai die oggend na Groot Ontbyt kyk met sy "O wat is die woord nou weer in Afrikaans?" en laat die aand na die dienende Bettie, dan sak ek my kop in wanhoop.
Met mense soos ju
Dirk Rigter2016-04-28Jan, jy gee nuwe betekenis aan die ou, ou gesegde “my vyand se vyand is my vriend …” Van wanneer af is jy sulke groot pelle met Breyten Breytenbach? (sommer "Breyten" ek sê).
Kom ek herinner jou gou daaraan dat Breyten Breytenbach ‘n baie duur
Kobus de Klerk2016-04-28Siestog, jy raak nou bitter desperaat, bykans radikaal.
Hardnekkige onkunde het daardie uitwerking op 'n mens wanneer hy besef dat hy nie kop of stert kan uitmaak as hy aanhoudend met inligting gekonfronteer word terwyl hy menigte om hom heen sien wat
Jean Roux2016-04-28Geykte kanse
Meer as ’n eeu gelede het
Die Boeregeneraal De Wet
Hom aan die Engelse oorgegee
Al was dit teen Gods wee.
Daarna het hy steeds as Bittereinder volhard
En teen alle goeie raad in die Rebellie beland
Wat het hy daarby gebaat
Behalwe n
Johannes Comestor2016-04-28Merle, dit verbaas my nie dat jy en baie ander nie van Jan Marais weet nie, want hy word doelbewus deur die Universiteit Stellenbosch (US) en selfs grootliks in die debat oor Afrikaans aan die US doodgeswyg. Jan Marais is die groot weldoener wat met 'n gr
Chris2016-04-28Ondersteun hierdie voorstel ten sterkste.
Ons is nou moeg daarvoor dat dit die soort opinies is wat deur ons media aan ons voorgehou word as die enigste opinie terwyl alle ander geïgnoreer word. Die oorgrote meerderheid Afrikaners dink nie soos hierdie
Kobus de Klerk2016-04-28Natuurlik staan daar in die Woord hoe God geskape het, al is dit nie in detail nie. Dit wys op die aard en orde van die skepping.
Vir die eerste keer sê hierdie ateïs, Angus, ook iets wat die sogenaamde 'gelowige' Boot oor sy eie veronderstelde geloof
Kobus de Klerk2016-04-28As jy 'n Hitler was met 'n uitgebreide indoktrinasie- en propaganda-veldtog soos hy wel gehad het, en jy wou duisende gelowige mense mislei om jou te ondersteun, sou jy as ateïs - nes Hitler - nie geskroom het om dit kwyt te raak nie. 'n Ateïs heg mos a
Kobus de Klerk2016-04-28Thomas, jy 'n wetenskaplike? Moenie ons laat lag nie ... Jou bydraes in die verlede was in elk geval niksseggend, ongefundeerd en meestal vol - kom ons noem dit maar - foute.
Wat het intussen verander? Jou intrapslag hier wys op die ou gesegde 'old h
F C Boot2016-04-28Beste Angus
Jy is verkeerd
Jy kan nie die Bybel gebruik om die evolusieteorie as onwaar te bewys nie. Dit gaan nooit in die skeppingsverhale oor die HOE nie maar wel oor die WIE.
Dit is die WIE ,wat die proses aan die gang gesit het waarvan jy en alle
F C Boot2016-04-28Beste Angus
Jy beskuldig my en ander dat ons niks van natuurwette verstaan en weet nie. Maar dit is waar jy dit pot mis sit. Want volgens die veralgemening sou geen persoon wat 'n Christen is ook 'n wetenskaplike wees en die wetenskap beoefen nie.
As jy
Dolf2016-04-28Hi Thomas,
As wetenskaplike behoort jy te weet dat jy "by Default" nie net al klaar jou sleutelbord nader getrek het nie, maar ook "actually" al klaar gebruik het ... en nou dreig om hom verder te gebruik.
Groete
Dolf
Johannes Comestor2016-04-28Die ATR doen nie sy naam gestand nie omdat hy ingevolge sy ontstaan eerder veeltaligheid as Afrikaans bevorder. Die heil van Afrikaans lê nie op die weg van die koestering van die grondwet en die regering se transformasiebeleid nie.
Johannes Comestor2016-04-28Dankie tog vir die woord "verwikkeld" aan die begin en nie "kompleks" nie, maar by die temas moet "onder andere" liewer "onder meer" wees.
Angus2016-04-28Beste FC Boot,
So met die vinnige terugblaai, merk ek dat jy vra of daar enige rede is waarom God nie deur evolusie geskep het nie. (Jammer ek het dit nie raakgesien nie.)
Natuurlik is daar 'n rede. Die ou Bybelvertaling sê elke dier is na sy soort g
Angus2016-04-28Kobus,
Ek sien jy het dit kastig teen die enkel sin uit Hitler se Mein Kampf.
As iemand sou sê: "Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde," sou jy dan nog vir hom sê dat enkelsinnetjies geen bewys is dat hy nie
Thomas2016-04-27Hi manne
Ek sien Kosie en sy Kabouterbende is aan die gang hier op die Sê en arme Angus probeer moedig om hulle iets te leer. Amper soos om vir Zumpies te kry om DA te stem!
As wetenskaplike kan ek net sê dat Angus 100% in die kol is. Kosie en d
Ben Biggs2016-04-27Jesus Christus die enigste weg na die Hemel en die Ewige lewe.
Vraag: "Hemel toe gaan – hoe kan ek my ewige bestemming waarborg?"
Antwoord: Deur die riglyne soos in die bybel vir ons uiteengesit noukeurig te volg en die Heilige Gees toelaat om ons in
Dirk Bindemann2016-04-27Geagte Mnr Robinson,
Ek is 'n gereelde kyker na u program Sondae, maar ek kon nie glo dat u nie iemand gekry het wat daardie Afrikaanse dame se nonsens dat apartheid nog na twintig jaar verantwoordelik is vir die gemors waarin die onderwys tans in is, ko
Johann2016-04-27Voordat ek die blog verlaat, net 'n woord van dank aan almal se deelnames, ook van die godvrate. Om hierdie sentiment van my te belig, die volgende verhaal ter illustrasie:
Dit speel af in die Wilde Weste toe Indiane 'n koets wou stop voordat dit die naa
F C Boot2016-04-27Beste Angus
Groot denkfout aan jou kant. Christus is nie 'n bonatuurlike Wese nie, want Christus bestaan nie in ons dimensie nie, waarvan Hy volgens Christelike leer en oortuiging die Skepper is en sy skeppingskrag weerspieël.
Ons dimensie is nie tydlo
Kobus de Klerk2016-04-27Nee wat 'boet', jy besef nie eens die implikasies van wat jy self kwytraak nie - jy maak die volgende stelling "Dieselfde kan dan gesê word van die heelal - dit was en is altyd gewees. Die doodskoot vir selfs die mees geharde godvraat het gekom met Hubbl
Johannes Comestor2016-04-27Titus spesialiseer in randeiers. Waar is sy standpunt (of 'n voorlegging van die ATKV) oor Afrikaans aan die US? Is Titus ten gunste van gelyke status vir Afrikaans en Engels of ondersteun hy, soos Michael le Cordeur, die verengelsingsbeleid van Wim de Vi
Connie van Rensburg2016-04-26Cornelius, daar is nie twee mense in die wêreld met dieselfde geloof nie. Dit is onmootlik vir twee mense om God op dieselfde manier lief te hê. Daarom is daar soveel menings, almal is maar net op soek na God. Dit is goed as ons soek, want dan is ons li
Alastair van Huyssteen.2016-04-26Ek glo regtig nie Dr Croucamp wou beledig nie, en het dit ook nie so beleef of gelees nie, maar wel (reeds voor sy verduideliking waarna hierbo verwys word) as ironiese taalgebruik. Op dieselfde vlak as wat ek al jare 'n "rockspider" of "hairy back" genoe
Raed-na- Gael2016-04-26Jaco,
In jou aangehaalde Ps.-verse is "brood" die fokus. Dit dui op 'n alledaagse gebeurtenis, normaalweg, niks daaraan nie, maar ook algehele vernietiging. Hulle eet my volk soos brood: Hulle verorber my volk soos brood.
Maar in Joh 6:48 keer Jesus dit
conrad steenkamp2016-04-26Kiwidore se reaksie op Danie van Wyk se bydrae maak sin, hoewel die taaldebat nie gaan oor 'n geleentheid wat gegee word nie. Dis 'n geleentheid wat geneem moet word. Dit behoort nie net aan 'n taal-elite nie, maar aan almal. Die kuberruimte is oneindig.